skinny.

Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 2 Junie 2024

Oudioloog Deon Ceronio beantwoord vrae oor tinnitus. Hy verduidelik watter metodes gebruik kan word om beter met ’n suising in die ore te kan saamleef. Hy gee ook terugvoer oor ‘n internasionale kongres oor tinnitus, wat in Kaapstad plaasgevind het. Suid-Afrikaners het laasweek weer hulle kruisies getrek in ‘n nasionale algemene verkiesing. Ons hoor uit verskeie oorde hoe persone met gestremdhede die proses ervaar het.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.