skinny.

Latest / Voelgoed Podsendings

DAG 21 - Wees ’n vredemaker en vermy onnodige konflik (Lynette Beer)

Dit is maklik om ’n stryery te begin, maar moeilik om dit te beëindig. Die beste strategie is om agteruit te tree, diep asem te haal en te vra: Wat is in hierdie situasie die belangrikste? As jy die Here se eer wil ontvang en die lewe wil geniet, moet jy ’n vredemaker word.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.