skinny.

Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 18 September 2022

Die program vier sy 1,250ste uitsending! Jacqui January en Fanie du Toit gesels met Louise Jooste en Kobus Burger van RSG en vorige deelnemers oor van die hoogtepunte, en die bewusmaking wat deur die program gekweek word.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.