skinny.

Latest / Voelgoed Podsendings

10. Besige gesinne moet tydsbestuur leer (oudio-kursus deur Lizanne du Plessis)

Ons almal het net 24 uur in ’n dag. Om jou tyd verstandig te gebruik is tot jou voordeel, want niemand weet wat die dag van môre inhou nie. As jy goeie bestuur oor jou ure kan uitoefen, kan jy die meeste uit elke dag kry.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.