skinny.

Latest / Kosmos 94.1

Trump sê KI nie so gevaarlik nie

President Donald Trump van Amerika verwerp toenemende kommer oor kunsmatige intelligensie en sê dit gaan meer goed doen as kwaad. 'n Leier in die K-I-wedloop, Anthropic se uitvoerende hoof, Dario Amodei, waarsku dit ontwikkel so vinnig dat dit beter kan raak as die mens se vermoë om dit te bestuur. Trump erken die behoefte aan regulering, maar is meer bekommerd dat Amerika sy voorsprong in KI-medediging aan China gaan afstaan:

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.