skinny.

Latest / Nuus

Deursigtigheid, aanspreeklikheid in visserye kort dringende aandag

Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing se uitvoerende direkteur, Graham Hopwood, neem tans deel aan die United Nations on Drugs and Crime se streekskonferensie in Nairobi, Kenia oor die aanspreek van korrupsie en finansiële misdaad in die visseryesektor. Die konferensie bring verteenwoordigers van regerings, teenkorrupsie-agentskappe, finansiële intelligensie-eenhede, visseryowerhede, wetstoepassingsliggame, die burgerlike samelewing, akademici en internasionale organisasies van reg oor Afrika bymekaar. Kosmos 94.1 Nuus het met Hopwood gepraat, wat sê die fokus is deursigtigheid en…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.