
Onwettige wapens, kapings in die soeklig in Kaapstad
Die Stad Kaapstad se wetstoepassingsagentskappe het die afgelope week 311 verdagtes vir verskeie misdade in hegtenis geneem, asook drie onwettige vuurwapens en sewe gesteelde of gekaapte voertuie teruggevind. 'n Totaal van 52 858 boetes vir verkeers- en verordeningsoortredings is ook uitgereik. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê die teen-kapingseenheid, wat gestig is om die kaping van stadsvoertuie te help bekamp, het 'n mate van sukses behaal:
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.