
Hoe om… met God te gesels
Ons ken almal die moedelose gevoel van rondrol terwyl die slaap wegbly. In plaas van om oor môre se vergadering te stres, gebruik eerder die tyd om Sy boodskap te hoor, sê ANNALIE STEENKAMP-NEL.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.