
DAG 11 - Klein oorwinnings bring groot heling (Gustav Gous)
Om klein en interne oorwinnings te behaal, beteken jy staan op uit jou krisis-groef. Die innerlike triomf is mooi wanneer jy miskien nie groot wonderwerke verrig nie, maar voor jou eie deur vee om jou selfbeheersing weer onder beheer te kry. Skielik besef jy jy kan jouself handhaaf.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.