
16. Bou mekaar op met julle woorde (oudio-kursus deur Gretha Wiid)
Nie alle mense is afhanklik van woorde wat jou gewaardeerd en geliefd laat voel nie. Tog is dit so dat geen getroude paartjie sal floreer as hulle nie met die regte woorde hulle liefde vir mekaar wys nie. Komplimente en dankie sê is regtig elke dag noodsaaklik.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.