Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 15 September 2024
In die eerste deel van 'n kort reeks oor hoe om omgewings, dienste, programme en produkte toeganklik te maak vir alle persone met gestremdhede, fokus ons op parkeerareas, ingange en ontvangslokale. En ons hoor hoe dowe leerders horende laerskoolleerders help om in gebaretaal te gesels.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.