
Spesiaal gekies as ma vir jóú kind - Mandi du Plooy-Baard by die Oulike ma-bederfdag 2022
Mandi du Plooy-Baard is ’n vryskut aktrise, aanbieder, stemkunstenaar en radio-omroeper. As ma wil sy jou verseker: Ja, jy gaan faal, MAAR daar is nie ’n beter ouer as jy vir jou kind nie. Vergewe jouself vir foute wat gemaak is en hoe jy dit hanteer het. God het jóú gekies. Streef daarna om die beste weergawe van jouself te wees.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.