skinny.

Latest / Kosmos 94.1

Nedbank Kapana Cook-Off-wenner stap weg met groot pryse

Die eindrondte van die 2026 Nedbank Kapana Cook-Off-kompetisie het die afgelope naweek in Windhoek plaasgevind. Nande Chivela van Khomas het as die wenner uit die stryd getree nadat hy teen nege ander finaliste meegeding het. Die tien finaliste het vir die finaal gekwalifiseer na streeksrondtes wat in Oshakati, Swakopmund en die sentrale streek gehou is. Chivela se wenprys sluit in 'n ten volle uitgeruste mobiele kossleepwa ter waarde van 150 000 Namibiese dollar, 10 000 dollar in 'n Nedbank-rekening, 'n 5 000 dollar Bakpro-koopbewys en 'n Agra ProVision-kortkursus. Nedbank-woordvoerder Selma…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.