
DAG 11 - Hoe lyk jou perspektief op jou lewe? (Lynette Beer)
Om die regte perspektief op jou uitdagings en probleme te kry, moet jy altyd die groter prentjie of die lang termyn in gedagte hou. Jy moet onthou dat keuses en besluite hand aan hand loop. Tydens hierdie proses moet jy vasstel watter probleme binne jou beheer is en watter nie.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.