
DAG 17 - Betoon genade deur oortreders te vergewe (Lynette Beer)
Jy maak so baie pyngebeurtenisse in jou lewe bymekaar. Dit kleef aan ’n mens se psige vas soos mossels aan ’n skip se bodem. Om daarvan ontslae te raak, moet jy elkeen wat jou ooit pyn aangedoen het, vryspreek en vergewe. Vee elkeen se rekord skoon.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.