
Ondersoeke na Maltahöhe mikroligte vliegtuigongeluk duur voort
Ondersoeke duur voort na die mikroligte vliegtuigongeluk wat die lewe van Jan-Hendrik “Johnny” Hanekom op sy plaas, Sandrucken, in die Maltahöhe-distrik geëis het. Die vliegtuig, geïdentifiseer as V5-UCA, het na bewering neergestort terwyl dit voorberei het om te land, nadat ooggetuies gesê het dat die flappe onder sterk winddruk gelyk het of dit vou. Vliegtuigongelukondersoeker in die vervoerministerie, Herman Namene, sê aan Kosmos 94.1 Nuus dat dit nog te vroeg is om die presiese oorsaak van die ongeluk te bepaal. Herman Namene Donderdag
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.