
17. Ken julle nog mekaar se behoeftes? (oudio-kursus deur Gretha Wiid)
Jy neem aan jy weet wat jou maat nodig het. Ons het die beste bedoelings en die reinste harte. Daar is egter ’n verskil tussen iemand wat jou liefhet en bederf, en iemand wat jou akkuraat liefhet en bederf. Leer mekaar se verwagtings en behoeftes waarlik ken.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.