skinny.

Latest / Voelgoed Podsendings

Sessie 5 - Leef in vrede met almal, al maak hulle jou seer

Ons het almal al verwerping ervaar. Jou maatjie in graadeen wou dalk nie haar toebroodjies met jou deel nie. Jou kamtige vriendin het jou kêrel afgevry. Selfs die dood van ’n geliefde kan jou verstote laat voel.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.