skinny.

Latest / Kosmos 94.1

Groot Aub-kindermoord: Jong getuies moet ondersteun word

Reaksie word ontvang ná die dood van 'n agtjarige leerder in Groot Aub, wat vroeër die week na bewering deur 'n 12-jarige vriend verwurg is. Die voorval het die gemeenskap in skok gelaat en in rou gedompel, terwyl die polisie 'n saak van moord en roof ondersoek. Kosmos 94.1 Nuus het met die voormalige kinderadvokaat en nou hoof van die Ombudsman se Kantoor, Ingrid Husselmann gepraat wat sê dat die geestelike welstand van die betrokke kinders en diegene wat die voorval aanskou het, voorrang moet kry.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.