skinny.

Latest / Voelgoed Podsendings

WAARHEID 6 - Woorde uit die Woord spesiaal vir jou (aanlyn kursus deur Liesel Krause-Wiid)

Wanneer jy so krities op jouself en jou werk is en dink jy is nie goed genoeg nie, is dit tyd om jou negatiewe gedagtes met Woordbeloftes te vervang. Dink byvoorbeeld aan beloftes soos jy is na My beeld geskep en Ek het jou lief.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.