
Jy is hier vir ’n rede - leef jou roeping! (Liesel Krause-Wiid)
Deel van die goed voel oor jouself is die wete dat jy nie per ongeluk hier op aarde is nie. Daar is ’n rede waarom jy hier is. Ontdek dit deur te bid en op te hou om jouself met ander te vergelyk. Wanneer jy jou talente uitleef en verskil maak, sal jou selfvertroue groei.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.