skinny.

Latest / Nuus

Ouers los baba in shebeen: Meer maatskaplike werkers nodig

Reaksie word ontvang op die inhegtenisneming van 'n 34-jarige vrou van Mariental op aanklagte van kinderverwaarlosing, terwyl die polisie steeds na haar lewensmaat soek. Die paartjie het na bewering hul vier maande oue baba Donderdag na 'n bakleiery by 'n shebeen gelos, terwyl hul ander kind ook uit hul sorg verwyder is. In 'n onderhoud met Kosmos 94.1 Nuus sê voormalige kinderadvokaat en nou hoof van die Ombudsman se Kantoor, Ingrid Husselmann, dat die saak die talle ongerapporteerde gevalle van kinderverwaarlosing en -mishandeling beklemtoon, asook die dringende behoefte aan meer…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.