skinny.

Latest / Nuus

Kanada se Anne Carson wen Nobelprys vir Letterkunde

Die Kanadese skrywer, digter, vertaler en onderwyseres Anne Carson is bekroon met 2026 se Nobelprys vir Letterkunde. Carson is in 1950 in Toronto gebore en put inspirasie uit antieke Griekse letterkunde. Van haar bekendste werke sluit in Autobiography of Red, The Glass Essay en Nox. Anders Olsson van die Nobelkomitee sê Carson word vereer vir haar oorspronklike en vernuwende werk, wat op klassieke tradisies voortbou en nuwe rigtings aan hedendaagse letterkunde gee:

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.