
DAG 13 - Wees elke dag regtig bly (Lynette Beer)
Een van die toetse vir geluk wat jy gereeld moet slaag, is hoe om mismoedigheid te oorkom. Ten spyte van al jou oorwinnings in die verlede sal die geleentheid om jou lewensvreugde te verloor een of ander tyd kop uitsteek. Keer dit in jouself en wys jou gelowige vreugde vir ander – dis aansteeklik!
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.