
Sessie 1 - Woede sal jou lewe beïnvloed en jou drome vernietig
Dis menslik om soms kwaad te word, dis ’n natuurlike reaksie. Die manier waarop jy aan jou gramskap uiting gee, is egter wat die deurslag gee. Neem verantwoordelikheid vir jou woorde en gedrag. - Skool van die lewe deur Lynette Beer.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.