Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde
Jacqui January en Fanie du Toit gesels met die Nasionale Direkteur van die Raad vir en van Gestremdes, oor die program Leefwêreld van die Gestremde wat 17 jaar gelede op RSG begin het, en baanbrekerswerk tot gevolg gehad het. En Fanie du Toit hoor van gemeenskapsondersteuning vir rolstoelgebruikers. Mense bring vier ure in rolstoele deur, en moet take verrig soos om 'n badkamer te besoek en 'n klag by 'n polisiekantoor in te dien.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.