Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde
Fanie du Toit praat met 'n jong vrou wat aan gemoedsversteurings ly. Sy vertel van die ondersteuning way sy by haar famile kry, en hoe musiek help om die toestand beter te kan hanteer. En Jacqui January gesels met Christo de Klerk, 'n blinde persoon, en sy gids, Johannes Sefulalo. Hulle vertel van die lesse wat hulle by mekaar geleer het, en Christo vertel hoe hy tegnologie inspan om sy lewe makliker te maak.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.