skinny.

Latest / Nuus

EU opskorting van Brasiliaanse vleisinvoere wys belangrikheid van beheermaatreëls

Die Lewendehawe en Lewendehawe-produkteraad sê die EU se opskorting van Brasiliaanse vleisinvoere beklemtoon die belangrikheid van Namibië se streng veeartsenykundige beheermaatreëls. Uitvoerende, Anja Boshoff, sê die land se klein uitvoervolumes beteken egter dat plaaslike produsente nie 'n groot aanvrag vir hul vleis weens die opskorting sal sien nie. Anja Boshoff Woensdag

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.