
Vervang jou stres en vrese met Woordbeloftes (Liesel Krause-Wiid)
Volgens God se Woord is jou denke belangrik. Jy kan kies of jy op Sy beloftes fokus of op bekommernisse. Bid vir wysheid om dit te kan regkry. Lees en luister minder na die nuus en bestudeer die Goeie Nuus. Jou brein kan altyd verander!
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.