skinny.

Latest / Voelgoed Podsendings

15. Regte motivering om verkeerde gedrag te verander

Dink aan die aanmaning op sigaretpakkies – "Smoking kills". Skrik dit die rokers af? Nie vir ’n oomblik nie. Navorsing wys dat mense makliker uit opbouende aanmoediging leer as uit negatiewe skrik-op-die-lyf-jaag-pogings. Hoe werk dit?

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.