Shows / OFM

OFM
OFM, is the sound of Central South Africa – the sound of your life. Playing good music all day.
Episodes

OFMNorth West NPA spokesperson, Lindiwe Mabasa on the court appearance of Rooigrond prison escapee.
North West NPA spokesperson, Lindiwe Mabasa on the court appearance of Rooigrond prison escapee.
OFMReinke se Besproei vir Groei'-landbouprojek vir skole: Villa Crop Protection
Pulane Nel-Sekepe gesels met Voltan Senekal, Bemarkingsbestuurder van Villa Crop Protection. Hul praat oor gewasbeskerming en Villa Crop Protection se…
OFMMichal Groenewald, die VF Plus se nasionale ondervoorsitter en lid van die Noordwes-wetgewer.
Noordwes pasiënte betaal prys vir gesondheidskrisis.
OFMDylan Maart - Greeting to the Griquas
Winger Dylan Maart is ready for the next chapter of his rugby career after officially joining the Bulls and making the move to Pretoria permanent as he…
OFMDaar is 'n groot boeredag wat eersdaags in Bothaville plaasvind
Pieter Moller gesels met die organiseerder van 'n groot boeredag wat eerskomende Vrydag naby Bothaville gaan plaasvind.
OFMDie Brangus beesras is 'n uitsonderlike ras en daar vind 'n groot veiling van die ras plaas
Die Brangus beesras is 'n uitsonderlike ras met goeie vrugbaarheid, groei en vleisgehalte. Isabel van Tonder gesels met Leonard Roberts, Brangus teler van die…
OFMPieter Moller het NAMPO Kaap besoek en gesels met die Rasdirekteurr van die Boran telersgenootskap
Pieter Moller het NAMPO Kaap besoek en gesels met die Rasdirekteur van die Boran telersgenootskap.
OFMWeird Wide Web – Kindersorg op ’n hoër vlak!
’n Jong vrou in Pakistan het aandag getrek nadat sy na bewering gedwing is om ’n toesigkamera op haar kop te dra wanneer sy ook al uitgaan.

OFMArrhythmia: What causes a heart to beat irregularly?
Nurse Gwendoline Petersen is a Health Promotion and Health Risk Assessment Officer at the Heart and Stroke Foundation of SA and joins Yolanda Maartens this…
OFMLaat toets jou bloeddruk hierdie Hart Week en kyk na jou hart
Geregistreerde dieetkundige by die Heart and Stroke Foundation van SA, Cari Erasmus sluit by Yolanda Maartens aan en verduidelik wat ‘n normale bloeddruklesing…
OFMThe Heart and Stroke Foundation SA reminds you to be mindful of your heart on World Heart Day
CEO of the Heart and Stroke Foundation of SA, Prof Pamela Naidoo joins Yolanda Maartens this Heart Week to talk about the focus of World Heart Day as a global…
OFMHart Week: Die realiteit van hartversaking in Suid Afrika
Geregistreerde dieetkundige by die Heart and Stroke Foundation van SA, Cari Erasmus sluit by Yolanda Maartens aan hierdie Hart Week om die ernstige statistieke…
OFMBrig. Athlenda Mathe, provinsiale polisiewoordvoerder.
Polisie waarsku ná vyf vroueliggame reeds gevind is in Kempton Park.
OFMWO Molefi Shemane-Kimberley Vehicle Thefts and Signal Jamming
Northern Cape police spokesperson Molefi Shemane discusses recent vehicle thefts in Kimberley, suspected signal jamming and safety advice for motorists.
OFMPannar Suksesverhaal: Johan Swan oor die rol van ondersteuning wat net so belangrik is
Van genetika tot agronomiese kennis en ondersteuning, glo Pannar daarin om saam met boere te werk aan oplossings wat vertroue in besluitneming gee. Pannar Saad…
OFMPannar Suksesverhaal: Johan Swan oor die Pannar-basters wat vir hul beste reslutate lewer
Vir produsente is genetika ’n belangrike besluit – een wat uiteindelik ’n direkte invloed op prestasie en opbrengs kan hê. Pannar belê voortdurend in genetika…
OFMSouth African numismatist and historian Landon Coleske.
South African numismatist and historian Landon Coleske.
OFMPannar Suksesverhaal: Johan Swan oor die sukses ten spyte van uitdagings
Vir Johan is sukses nie net die resultaat van een goeie besluit nie. Dit kom deur deeglike bestuur, die regte hulpbronne, en genetika waarop jy kan staatmaak…
OFMHealth Innovation: Prof. Sabelile Tenza
The South African healthcare environment is under pressure – can technology lighten the load? Mid-Morning Magic’s Yolanda Maartens is joined by Sabelile Tenza…

OFMHans-Jurie Moolman, bekende regskundige, gesels oor die term "onteiening"
Hans-Jurie Moolman, bekende regskundige, gesels vandag verder oor die term "onteiening" in die Suid-Afrikaanse landbousektor.
OFMPieter Moller berig oor interessante verbruikersnuus
Pieter Moller berig oor interessante verbruikersnuus oor inflasie, wereldwyd en in Suid-Afrika.
OFMEastvaal Multi - Ferdi Coetzee
Pulane Nel-Sekepe gesels met Ferdi Coetzee van Eastvaal Multi gedurende die Braaiday Friday. Hy verstel wat die venoontskap met Gimmies Potchefstroom beteken…
OFMProf. Danny Myburgh, ’n kuberveiligheids- en digitale-forensiese kenner aan die Noordwes-universitei.t
Beskerm jou digitale voetspoor.
OFMGimmies - Michael van der Merwe
Pulane Nel-Sekepe gesels met Mnr. Michael van der Merwe, Hoërskool Gimnasium Potchefstroom. Hy vertel ons meer van die vennootskap tussen Gimmies en Chery…
OFM‘I shouldn’t have been there’ – NWU Director recalls 9/11 experience
What began as a routine New York train ride to a remedial English class put then 21-year-old Lerato Wana at the centre of the chaos that unfolded on September…
OFMFree State police police spokesperson, Lt Col Thabo Covane on permit of keeping wild animals and plants.
Free State police police spokesperson, Lt Col Thabo Covane on permit of keeping wild animals and plants.
OFMGauteng Guitar Quartet brings their talents to Bloemfontein for the first time in October
The Gauteng Guitar Quartet, formed in 2024, comprises four of South Africa's leading classical guitarists: Dillon Davie, Ryan Kirsten, Jonathan Moolman, and…
OFMNational Council of Provinces whip in North West, Sylvia Sithole speaking on damaged schools.
National Council of Provinces whip in North West, Sylvia Sithole speaking on damaged schools.
OFMDA-raadslid Lemfvia van Niekerk van die Siyancuma-munisipaliteit.
Petisie begin oor haglike landbou-paaie in Douglas.
OFMDA mayoral candidate Werner Pretorius about state of Mangaung public swimming pools.
DA mayoral candidate Werner Pretorius about state of Mangaung public swimming pools.
OFMDr Alta Grobbelaar, senior lecturer in political studies and governance at the UFS, talks about 9/11.
Dr Alta Grobbelaar, senior lecturer in political studies and governance at the UFS, talks about 9/11.
OFMCharl Saunderson van die plaas Nooitgedacht, vertel ons meer van wyshede wat hy op die plaas geleer het
Charl Saunderson gesels in sy weeklikse praatjie "Kom ons praat bietjie boer" oor die belangrikheid daarvan om voortdurend jou boerderybesluite te bevraagteken.
OFMDaar is onlangs statistiek vrygestel in die SA varkbedryf
Pieter Moller berig oor die jongste statistiek wat onlangs vrygestel is oor die Suid-Afrikaanse varkbedryf.
OFMOnike: van gebrokenheid na genesing
Sangeres Onike se nuwe enkelsnit Sterker onthul 'n reis van trauma, die verlies van haar pa en die ontdekking dat 'n mens na die donkerste tye steeds kan…
OFMSadag call centre manager Tracy Feinstein urges South Africans to speak more openly about suicide
Sadag call centre manager Tracy Feinstein urges South Africans to speak more openly about suicide
OFMThe CA of the future: how AI Is changing accountancy
Stan Kobrin, Chief Technology Officer at Makosi, explores how AI is moving accountants beyond back-office finance and into strategy, and why smaller firms may…

OFMWeird Wide Web – Nizhuhe-dorpskinders neem ’n hysbak skool toe
Diep in die Nizhu-rivier se Grand Canyon moes kinders jare lank ’n gevaarlike bergpad aandurf om by hul laerskool hoog bo die dorpie uit te kom.
OFMLinique Hanekom van die Noordwes-universiteit.
Suid-Afrika moet moontlike beperking op sosiale media vir jonger as 16 oorweeg.
OFMGr 9 & 11: Hoekom is jou graad 11 punte so belangrik
Pulane Nel-Sekepe gesels met Piet van Wyk, senior bemarker by die Noordwes-Universiteit oor die belangrikheid van graad 11 punte. Piet verduidelik hoe aansoek…
OFMVerwag ‘n dag van goeie gees by die jaarlikse Hoërskool Jim Fouché gholfdag
Die dag is meer as net ‘n gholfdag, die dag beoog om Hoërskool Jim Fouché te ondersteun en is ‘n jaarlikse fondsinsameling geleentheid wat ondersteun word deur…
OFMElsabé Brits oor Emily Hobhouse-viering in Bloemfontein
Elsabé Brits oor Emily Hobhouse-viering in Bloemfontein
OFMAlta Pretorius, AfriForum se distrikskoördineerder vir Mooirivier.
Munisipaliteit voor ultimatum oor rioolbesoedeling in Vaal.
OFMNorth West police spokesperson, Colonel Adéle Myburgh on rearrest of Rooigrond escapee.
North West police spokesperson, Colonel Adéle Myburgh on rearrest of Rooigrond escapee.
OFMGauteng NPA spokesperson Lumka Mahanjana speaks on the bail granted for the Vanderbijlpark scholar transport driver
Gauteng NPA spokesperson Lumka Mahanjana speaks on the bail granted for the Vanderbijlpark scholar transport driver
OFMAlisjé de Klerk
’n Tiener van Bloemfonteinse seun se lewe het binne dae verander ’n ernstige en seldsame bloedsiekte by hom gediagnoseer is.
OFMDr Johnny van der Merwe bespreek die jongste graanmarkte en kommoditeite
Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste graanmarkte en kommoditeite.
OFMDr Johnny van der Merwe bespreek die jongste vleispryse en markte
Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste vleispryse en markte.
OFMTLU SA het 'n nasionale veldtog van stapel gestuur teen die voorgestelde wysigings aan die Wet op Beheer van Vuurwapens
TLU SA het 'n nasionale veldtog van stapel gestuur om steun te werf teen die voorgestelde wysigings aan die Wet op Beheer van Vuurwapens. Hierdie wysigings kan…
OFMOns gesels met Theodore Solomons oor sy rol as Officer Johnson in Skemergrond
Van Skemergrond se kantlyn tot die rol van Officer Johnson Theodore Solomons vertel meer oor sy opwindende reis as opkomende akteur. Kyk hom Maandag–Donderdag…
OFMOne Animal at a Time: Help Kami Rescue with Love Make a Difference
For many of us, seeing a stray dog or cat on the streets is heartbreaking. We might stop, offer some food, share a post on social media or wonder where that…
OFMWeird Wide Web – Bont hemp verwar kunsmatige intelligensie
Hemde van Hawaii lyk gewoonlik vreemd as dit nie op die strand gedra word nie. Hierdie spesifieke hemp is vir een enkele doel geskep, naamlik om kunsmatige…
OFMGautengse prokureur JD Robertson oor testamenteweek
Gautengse prokureur JD Robertson oor testamenteweek
OFMNational police spokesperson Athlenda Mathe speaks on Emfuleni electricity fraud case
National police spokesperson Athlenda Mathe speaks on Emfuleni electricity fraud case
OFMSelby Makgotho-SIU R150m Road Tender
SIU spokesperson Selby Makgotho discusses the R150m North West road tender investigation.
OFMAlta Pretorius, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Mooirivier.
Miaauende krisisin Bothaville: Sowat 70 katte teel aan by onbewoonde huis.
OFMIsak Fritz, provinsiale leier van die DA in die Noord-Kaap.
Verkrag-slagoffers ingedoen weens tekort aan DNS-toestelle in Noord-Kaap.