Shows / Hoe verklaar jy dit?

Episodes
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit: Brein se invloed op liggaam; Krokodille; Reptielsmokkel
23 Augustus 2026: Ons kyk na die verrassende invloed wat jou brein op jou liggaam kan hê; hoe krokodille miljoene jare se verandering oorleef het; en hoe…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit: Hoekom voel metaal kouer as hout? SA se padda-rooilys
16 Augustus 2026: Het jy geweet 'n metaalstoel en 'n houtstoel kan presies dieselfde temperatuur wees, maar metaal voel kouer omdat dit hitte baie vinniger uit…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? Bye wat bal vorm sonder korf; Kan geelvinke reën voorspel?
9 Augustus 2026: Hoekom vorm bye skielik 'n digte bal onder 'n tafel sonder 'n korf? Kan geelvinke regtig voorspel of dit 'n nat of droë somer sal wees, deur…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? Reptiele wat in die see leef?
2 Augustus 2026: Het jy geweet sommige insekte kan mettertyd minder vatbaar raak vir insekdoders? En, terwyl amfibieë soms in die see voorkom, is daar ook…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? Kan jou maagsappe gif neutraliseer?
26 Julie 2026: Wat gebeur as jy per ongeluk 'n giftige spinnekop of ‘n ander giftige organisme insluk? Word die gif deur jou maagsappe geneutraliseer? Hoekom…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? Super El Niño; Hoekom QWERTY?
19 Julie 2026: Berigte oor 'n moontlike Super El Niño laat baie mense wonder: Hoe ernstig is dit regtig, en hoe onderskei jy feite van vrees? Het jy al…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? Hoe oorleef insekte insekte ekstreme toestande? Vesel-lasers.
12 Julie 2026: Hoe oorleef insekte yskoue winters, versengende hitte en van die mees ongenaakbare plekke op aarde? Entomoloog dr. Johan Pretoriu sluit sy reeks…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? Het lewe 'n manier om bykans enigiets te oorleef?
5 Julie 2026: Het lewe 'n manier om bykans enigiets te oorleef? Ons vind uit hoe insekte uiterste hitte, ysige koue en droë omgewings trotseer. En, ons…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? Hoe oorleef sommige insekte in uiterste omstandighede? Word slange meer aggressief?
28 Junie 2026: Hoe oorleef sommige insekte toestande wat vir die meeste lewe onmoontlik sou wees, soos vrieskoue, uitdroging en selfs suurstoftekorte? En, is…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? Is diere selfbewus?
21 Junie 2026: Is diere werklik selfbewus, of lyk dit net so vir ons? Hoekom voel dit asof ’n draaiende fietswiel of tol weerstand bied wanneer jy dit probeer…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? Waarom voer ’n houtkapper oorlog met sy spieëlbeeld?
14 Junie 2026: Waarom vlieg ’n kuifkophoutkapper herhaaldelik teen ’n venster vas, asof hy doelbewus die glas aanval? En, hoekom vloei ’n rivier vinniger in…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? Wat gebeur met jou liggaam in uiterste toestande?
7 Junie 2026: Wat gebeur met jou liggaam wanneer dit aan uiterste toestande blootgestel word? En, kan ’n mens regtig vlieë wat in water verdrink het weer…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? Vreemde diertjie wat in droë dorsland oorleef; Insekte wat skielik in getalle toeneem
31 Mei 2026: Wat is daardie vreemde diertjie wat in die droë dorsland oorleef? En, hoekom vermeerder sekere insekte skielik in groot getalle, terwyl ander…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 24 Mei 2026
Hoe bly ’n papie lewendig binne sy omhulsel, en hoekom sterf hy as dit te vroeg breek? Hoekom sien ’n mens kilometers se voëlneste aan kragdrade tussen…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 17 Mei 2026
Het jy al ooit gewonder hoe klank diere se gedrag, kommunikasie en hulle oorlewing beïnvloed?En hoe sekere organismes kan leef in plekke waar niks anders…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 10 Mei 2026
Sommige diere kan klank “sien” deur vibrasies. Harde, mensgemaakte geraas kan hulle navigasie en oorlewing ernstig ontwrig. En, daar is organismes wat in…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 3 Mei 2026
Jou eie immuunstelsel kan soms jou liggaam aanval asof dit die vyand is. En, in die natuur kan plante insekte wegstoot met gifstowwe, maar sonder daardie…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 26 April 2026
Oorlog vernietig nie net menselewe nie, maar kan hele ekostelsels vir dekades lank ontwrig, van besoedelde grond en water tot diere wat permanent uit gebiede…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 19 April 2026
Het jy al ooit gewonder hoekom ’n hond reageer op mense se stemme, maar nie op ’n papegaai wat presies dieselfde naam roep nie? En, kan paddas rêrig vlieg, of…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 12 April 2026
Daar is lewende organismes diep in die oseaan, wat onder sulke ekstreme druk leef dat hulle selle fisies anders gebou is. Ons hoor hoe lewe kan aanpas by…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 5 April 2026
Miljoene jare gelede het iets begin, wat vandag nog die Kaap en Namakwaland uniek maak — ’n landskap só ryk aan plantedat dit nêrens anders op aarde bestaan…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 29 Maart 2026
Ons vind uit hoe fyn verweef jou lewe met die natuur is, en hoekom die gesondheid van ekostelsels eintlik oor jou toekoms gaan. Wat gebeur wanneer diere oor…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 22 Maart 2026
Nie alle insekte wat jy in jou tuin sien, eet jou plante nie. Sommige, soos bidsprinkane en sekere kewers, is roofinsekte wat ander insekte jag en opvreet…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 15 Maart 2026
Wanneer ’n kolonie roosluise oorvol word, of die plant swak word, ontwikkel sommige rooiluise vlerke, en vlieg na nuwe plante om ’n nuwe kolonie te begin. Het…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 8 Maart 2026
Onder watter omstandighede byt slange droog? Hoekom lyk dit of sekere voëls en diere beter aanpas by veranderende omgewings as ander?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 1 Maart 2026
Hoekom is die mure van grotte, waar daar gewoonlik geen sonlig is nie, groen? Kan swaartekrag uitgeskakel word deur lug of atmosfeer te verwyder?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 22 Februarie 2026
Kan diere morele keuses maak, of lyk dit net so vanuit ’n menslike perspektief? Hoe affekteer menslike geraas, soos verkeer en konstruksie, diere se gedrag in…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 15 Februarie 2026
Wat is die verskillende stadiums van gedaanteverwisseling by insekte? Hoekom word daar gereeld slange in huise gevind? Wat is die aantrekkingskrag?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 8 Februarie 2026
Kan paddas vlieg? Hoekom kan narkose gevaarlik wees vir mense wat vetinspuitings gebruik? Wat is ‘n laser-geïnduseerde afbreekspektroskopie?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 1 Februarie 2026
Waarom dryf bote op water, maar rotse sink? Wat het simbiose te doen met die maak van parfuum?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 25 Januarie 2026
Wat is die kikkervis-garnaal, en watter rol vervul dit in sy ekostelsel? Wie het die grootste impak gehad op die benaming van diere en insekte in Suid-Afrika?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 18 Januarie 2026
Wat is die mag van kamoflering by insekte en diere? Hoe produseer sonbesies hulle klank, en hoe is dit moontlik dat sonbesies elke x-hoeveelheid jare klokslag…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 11 Januarie 2026
Hoe algemeen is dit om ‘n perdehaarwurm in ‘n bidspringkaan te vind? Hoekom moet ons ons selfoonbatterye vol laai voor eerste gebruik, en is dit nodig om altyd…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 4 Januarie 2026
Watter stappe moet jy doen wanneer ‘n slang jou hond pik? Hoekom is katte minder die slagoffer van slange? Wat is die verhouding tussen insekte en plante?…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 28 Desember 2025
Tydens die wintermaande is sekere swaeltjies in die Vrystaat gewaar. Het hulle die emigrasiebus verpas? Hoe kwaak ‘n padda? Is daar stembande, of is dit ‘n…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 21 Desember 2025
Waarom het teleskope geboë spieëls of lense om voorwerpe in die verte te vergroot? Hoe is dit dat die Piet-my-vrou so skielik uit die niet verskyn, en…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 14 Desember 2025
Hoekom verander ‘n springkaan van kleur nadat hy die blom van ‘n sterlizia gevreet het? Hoe is dit vir geitjies moontlik om teen mure, selfs plafonne, te…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 7 Desember 2025
Wat is die verhouding tussen plante en insekte – wie voed eintlik die ander? Wat is die doel van die vagus-senuwee?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 30 November 2025
Die boomslang het ‘n slegte reputasie, maar is al die gruwelstories waar? Wat sou gebeur as ons nooit weer tuin sou maak nie, en ons los alles om self te groei…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 23 November 2025
Hoe hoog vlieg voëls? Hoe dra die bergskilpad by tot saadverspreiding in die Suid-Afikaanse ekostelsel?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 16 November 2025
Hoe beïnvloed die hoek van 'n oprit die beweging van 'n voorwerp wat daar af rol? Wat is die mees fassinerende voorbeeld van simbiose wat Dave Pepler in sy…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 9 November 2025
‘n Luisteraar het ‘n videogreep ingestuur waar ‘n kewer ‘n ander laat ontplof! Waar gaan daar aan? Hoe verander sekere spesies van geslag? Watter omstandighede…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 2 November 2025
Hoe verskil waterkewers van landlewende kewers? Wat presies is ryp, onder watter weersomstandighede vorm dit, en wat is die verskillende soorte ryp?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 26 Oktober 2025
Die wonder van vlug – mense vra gereeld hoe dit moontlik is vir vliegtuie om op te styg en in die lug te bly. Hoe is dit moontlik dat ‘n klip van 100 x 55mm en…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 19 Oktober 2025
Wat maak Suid-Afrika se orgedieë só spesiaal teenoor spesies in ander lande? Hoe pas sekere insekte in die ekostelsel in?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 12 Oktober 2025
Mannetjie-voëls is gewoonlik meer kleurvol as die wyfie. Is dit dieselfde geval by reptiele? Wat is die mees verrassende of teen-intuitiewe bevinding wat uit…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 5 Oktober 2025
Hoe kry die sypikslang dit reg om van die kant van sy kop te kan pik? Hoe vorm sinkplaat-oppervlaktes op grondpaaie?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 28 September 2025
Hoekom is daar apies wat na Potchefstrooms se universiteit toe gaan? Hoe lank kan brulpaddas onder die grond bly voor hulle moet uitkom? Waarvan lewe dassies…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 21 September 2025
Hoekom jeuk ‘n mens? Wat is ’n paar merkwaardige voorbeelde van inseknavigasie en insekmigrasiepatrone?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 14 September 2025
Papegaaie kan soms so duidelik praat, maar hoekom reageer die honde en katte nie op hulle stemme, of unstriksies nie? Wat is fassinerend aan die…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 7 September 2025
Is dit waar dat ‘n nuwe stokinsek in Australië ontdek is? Hoe is dit moontlik dat niemand dit al vroeër opgelet het nie? Waarom kry seekoeie en krokodille so…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 31 Augustus 2025
Is die jag van diere ʼn goeie of slegte ding vir die ekologie, en hoe kan iemand seker wees? Hoekom word sodawater van koolsuurgas en CO2 gemaak, en nie van…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 24 Augustus 2025
Is dit so dat insekte mekaar kan naboots, en indien wel, wat sou die rede hiervoor wees? Voed muskiete op paddas?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 17 Augustus 2025
‘n Slang en ’n voël - watter een is die predator? Hoe het vervloë dae se kristalradios gewerk?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 10 Augustus 2025
Daar is ‘n droë dam, bietjie reën en die babers is vollop, waar kom hulle vandaan? Wat beïnvloed die tyd wanneer bome uitloop, en hoekom is dit nie altyd…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 3 Augustus 2025
As duiwe so volop is, hoekom vang valke en arende selde of ooit een? Moes daar, in terme van evolusie, nie 'n aanwas van roofvoëls plaasgevind het teen hierdie…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 27 Julie 2025
Hoe werk aposematisme by insekte om d.m.v. kleure en geure roofdiere af te skrik? Wat maak die Namib-duinadder uniek?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 20 Julie 2025
Mense met sinestesie kan kleure sien wanneer musiek speel, of geure proe wanneer hulle sekere woorde hoor. Hoe word spieëlaanraking-sinestesie verklaar? Wat…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 13 Julie 2025
Wat gebeur in ‘n kameelperd se elelange nek en keel wanneer hulle water drink, en hoe affekteer hulle bene se posisie die drinkproses? Hoe werk aposematisme by…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 6 Julie 2025
Hoe het die rotsluislang die ekostelsels in Suid-Afrika beïnvloed, en watter bewaringspogings is daar om hierdie spesie te beskerm? Hoekom is daar ‘n skielike…