Shows / Hoe verklaar jy dit?

Episodes
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 29 Junie 2025
By die Augrabiese Waterval is strepe teen die berg opgelet. Wat het die strepe veroorsaak? Kan ‘n troosmiddel (placebo) mense regtig beter maak, of is dit…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 22 Junie 2025
Is dit waar dat daar tans geen teengif vir slangbyte in Suid-Afrika is nie? Hoe het water ontstaan op aarde?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 15 Junie 2025
Hoe haal die oranjelonglose-spinnekop asem as dit nie longe het nie? Is houtkewers gevaarlik vir mense? Sosialiseer insekte, en watter lesse kan ons uit hulle…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 8 Junie 2025
Wat presies is ekosisteemdienste, en hoe noodsaaklik is dit vir menslike welstand? Wat maak die Tambotieboom so ongelooflik?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit 1 Junie 2025
Wat is klipsweet, en watter rol speel dit in parfuum? Hoe is dit moontlik dat ‘n stralekrans om iemand se kop gevorm kan word, en wat is die presiese…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 25 Mei 2025
Is dit waar dat spraak voor die genus Austrolopiticus nie moontlik was nie aangesien hulle in daardie stadium nie beskik het oor 'n tongbeen of hyoïdbeen nie?…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 18 Mei 2025
Op skool leer ons paddas lê eiers in stringe, maar dit is net waar vir een soort padda. Wat doen die ander paddas? Hoe het die poffadder sy unieke…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 11 Mei 2025
Hoekom maak ‘n essenhoutboom geluide wanneer daar sap en skuim uit die stam gestoot word? Hoe beïnvloed die hoek van 'n oprit die beweging van 'n voorwerp wat…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 4 Mei 2025
Hoekom word sekere bye meer aangetrek na die kos wat mense eet, eerder as na blomme? Wat is ASMR? Hoe weet ons dit ontspan mense? Wat as dit eintlik die…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 27 April 2025
Hoe is dit moontlik dat voëls nooit met mekaar bots wanneer hulle in vlug is nie, veral as hulle in teenoorgestelde rigtings vlieg, en om hoeke by huise…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 20 April 2025
Wat is die mees fassinerende voorbeeld van insek-sosialiteit, en wat kan dit ons leer oor samewerking en kommunikasie by diere? Hoe kry 'n uitgebrande protea…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 13 April 2025
Hoe is dit moontlik vir ‘n perdeby om haar eiers in ‘n lewende spinnekop te lê en die spinnekop aan die lewe te hou? Waar hiberneer ‘n padda? As dit ondergrond…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 6 April 2025
Hoe is dit moontlik dat paddas oor die land, en tussen provinsies kan trek, en watter les kan ons daaruit leer Indien die aarde so vinnig draai, hoekom hoor…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 30 Maart 2025
Het jy geweet dat voëls tande gehad het? Hoekom het hulle die tande verloor, en opgeëindig met ‘n snawel Waar kom kleremotte vandaan? Hoe kan mens ontslae raak…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 23 Maart 2025
Wat is die korrekte manier om die stompneuskewer uit te roei? Ná ‘n smaaklike ete van hoendermagies, vra 'n luisteraar wat die doel van hierdie spiermaag is…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 16 Maart 2025
Siende dat muskiete paddas toepak, kan paddas malaria kry? Wat is die rooi wurmpies wat gereeld uit die kraan uitkom saam met die water, veral op die…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 9 Maart 2025
Hoe word klank veroorsaak of geskep, en wat presies vind plaas op daardie oomblik wanneer dit voortgebring word. Wat veroorsaak dat klank hard of sag is? Moet…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 2 Maart 2025
Wat gebeur met paddavissies se sterte? Watter uitwerking het sonpanele op die veranderde weerspatrone wat ons deesdae ervaar?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 23 Februarie 2025
Ons vind meer uit van albino voëls, goudgeel wurmpies wat in vlieë woon, en bye se verslawing aan hoenderkos.
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 16 Februarie 2025
Hoekom skree reënpaddas? Hoe bly die suurstofpersentasie in die atmosfeer konstant?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 9 Februarie 2025
Stel jou voor dat 'n Boeing 747 op 'n vervoerband staan, so breed en lank soos 'n aanloopbaan. Die vervoerband is ontwerp om presies by die spoed van die wiele…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 2 Februarie 2025
Die Aarde het ʼn wonderlike vermoë om homself te reguleer, en ons sien dit in die natuur, só is die mens nie skynheilig deur kwansuis die Aarde te wil regd nie?…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 26 Januarie 2025
Wat is teoretiese wiskunde. Hoe word dit gebruik, en waarvoor?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 19 Januarie 2025
Hoekom maak ‘n tortelduif ‘n hoorbare, vinnige vlerkklap en vlieg amper loodreg in die lug op, en sweef dan grond toe met uitgespreide stert en vlerke in ‘n…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 12 Januarie 2025
Kan ‘n padda in melk, suurmelk verhoed? Hoe maak vuurvliegies lig, en watter ander lewende wesens kan dit ook doen?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 5 Januarie 2025
Ons praat oor die klanke wat dinosourusse gemaak het, hoe mense dit weet, hoekom sekere dinosourusse oorleef het, en in watter diere ons vandag trekke van…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 29 Desember 2024
Is jy met die maan-fases gepla? Hoekom kan maanverduistering nie voorspel word nie? Hoe kry babahaaitjie dit reg om uit ‘n haaieier (wat baie hard is) te kom?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 22 Desember 2024
Ons praat oor die klanke wat paddas maak, wat paddas kan ruik, hoekom paddas jou hond se bek irriteer, en selfs al stel jy nie in paddas belang nie, kom hoor…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 15 Desember 2024
Hoe ruik diere water? Wat versteur ‘n vlermuis se sensoriese reseptors? Hoekom boelie diere mekaar?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 8 Desember 2024
Entomoloog dr. John Pretorius praat oor kokonnne. Herpetoloog prof. Le Fras Mouton verduidelik of landskilpaaie groter is as seeskilpaaie?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 1 Desember 2024
Kan mossies saad ruik, of hoor hulle ‘n skuifdeur oopgaan (en weet dis waar kos vandaan kom), of sien hulle die mense met die sakkie saad? Van watter belang is…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 24 November 2024
Wat veroorsaak dat takbokke in Europa groter horings groei as in Suid-Afrika? Hoe handhaaf jy ‘n netjiese grasperk terwyl jy omgewingsbewaring in ag neem?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 17 November 2024
Is seeskilpaaie in gevaar weens klimaatsverandering? Hoekom is perdebye so bedrywig op die yucca-plant? As alles nou in donkerte moes verval, m.a.w. alle lig…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 10 November 2024
Wat affekteer miere se loopspoed? Wind en weer, of die koningin? In watter stadium bou stokkieswurmlarwes hulle vreemde strukture?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 3 November 2024
Wat is die rede hoekom mense so geinteresseerd is in die kremetartboom? Het jy geweet die maan is besig om weg te beweeg van die aarde af? Watter uitwerking…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 27 Oktober 2024
Wat is donker-suurstof? Hoekom moet ons wiskunde op skool leer? Hoe kan ‘n vlermuis verdrink met sy gesofistikeerde sensors?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 20 Oktober 2024
Waarom is die tuatara (wat lyk soos ‘n akkedis) so spesiaal dat hy ‘n orde van sy eie het? Wanneer die maan, aarde en die son in lyn is, hoe kan mens hulle…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 13 Oktober 2024
Hoe kry die stortstert-gytjie dit reg om vloeistof uit sy stert te spuit soos ‘n sproeier? As alles in donkerte moes verval, hoe lank sou enige iets nog kon…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit 6 Oktober 2024
Hoekom lyk die "conehead praying mantis" soos ‘n buitenste ruimtewese? Hoekom word kookolie warmer wanneer jy gevriesde arrtappelskyfies daarin gooi? Is dit…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 29 September 2024
Is waterwysing wetenskaplik verklaarbaar? Kan bome met mekaar kommunikeer indien daar gevaar is? Wat is die volume van land/grond bo seevlak, en van die water…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 22 September 2024
Hoe het die posduiwe, wat in oorloë gebruik is om boodskappe te vervoer, geweet waarheen om te vlieg? Hoekom is perdebye so bedrywig op die yucca-plant? Kan ‘n…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 15 September 2024
Katte se eetgewoontes, buiten die kos wat mense vir hulle gee, kan soms baie vreemd wees - van olyfolie tot komkommer, maar hoekom eet sekere katte vreemde…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 8 September 2024
Lewe parasiete op bidsprinkane, en hoe suksesvol is ‘n simbiose? 'n Luisteraar wil weet watter swaeltjies kom terug na die winter - die ouers of die kinders…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 1 September 2024
Is daar iets soos deurskynende wolke, en hoe weet ons hulle is dan wel daar? Is dit waar dat die Franse so baie paddas eet? Indien wel, wat is die…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 25 Augustus 2024
Kan seekorale na koeler water skyf om hulleself te beskerm, soos die temperatuur van die oseane e styg a.g.v. klimaatsverandering? ‘n Paar weke gelede het…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 18 Augustus 2024
Wanneer ‘n flitslig aangeskakel word, skyn die lig slegs vir ‘n bepaalde afstand – watter enegieverandering het plaasgevind? Hoe en hoekom vorm duiwe, in stede…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 11 Augustus 2024
Hoekom bly ‘n wiel regop wanneer dit rol, maar nie as dit stilstaan nie? Moet ons bekommerd wees oor seeslange in ons oseane? Hoekom weeg ‘n trui meer as die…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 4 Augustus 2024
Is dit ‘n mot of ‘n skoenlapper? Wat is die verskille tussen hierdie twee insekte? Hoekom moet ons nog wetenskaplike name gebruik? Mag jy jou eie naam gebruik…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 28 Julie 2024
Hoekom vang katte steeds klein diertjies en insekte as hulle wel kos by hulle eienaars kry? Hoe gebeur dit dat sekere akkedisse twee koppe het, nie langs…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 21 Julie 2024
llan van der Hoven van Dullstroom het foto’s van sy hond se waterbak gestuur. Hy verduidelik daar was ‘n afsaksel in die bak, wat patrone in gehad het nadat…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 14 Julie 2024
Hoeveel volume van grond bo seevlak is daar, en hoeveel water in die oseane? Kan die een die ander opvul? Is dit waar dat paddas kan vries, en weer lewe nadat…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 7 Julie 2024
Hoekom is ‘n padda ‘n ding wat kan spring? Hoekom is dit dat net voor 'n mens aan die slaap raak, jy die perfekte briewe of toesprake skryf, maar niks die…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 30 Junie 2024
‘n Molkriek is die mol van die insekwêreld, maar is hulle gevaarlik? Toe jou ouma gesê het jy het VUILBLOED, wat het sy bedoel? Hoekom is die grate in geblikte…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 23 Junie 2024
Wanneer ‘n skerpioen jou steek, watter raad sou jy verkies - om melk te drink, jouself te skok, toelaat dat iemand op urineer, of het jy jou eie raad? Is jou…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 16 Junie 2024
Hoekom wasem jou motor se voorruit op, en hoe kan jy die vinnigste ontslae raak daarvan – met warm of koue lug? Duiwe se neste is individueel en versprei, so…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 9 Junie 2024
Hoekom is sekere voëls so kleurvol, alhoewel dit beweer word dat diere en voëls kleurblind is? Mense verwys na paddas as giftig, maar hoe giftig? En watter…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 2 Junie 2024
Wat moet (of moenie) ‘n mens doen wanneer daar ‘n padda in jou huis verskyn. Mag jy hom voer? Hoe hanteer jy ‘n duisendpoot plaag? As gif nie werk nie, hoe…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 26 Mei 2024
Wat veroorsaak dat die brein 'n beeld skep van ‘n vliegtuig wat opwaarts beweeg wanneer dit opstyg? En, dr. Dave Pepler deel sy beste tuinmaakwenke met ons.
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 19 Mei 2024
Hoe weet voëls wat hulle wil eet, en nie? Of is dit MOET eet, of nie? Maak ‘n waaier mens werklik koel, of beweeg dit eintlik net die lug in ‘n kamer rond?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 12 Mei 2024
Mag jy die voëls in jou tuin voer? Veroorsaak dit afhanklikheid? Watter kossoorte is veilig en watter is ongesond vir die voëls? Hoe is dit moontlik dat…