Shows / Hoe verklaar jy dit?

Episodes
Hoe verklaar jy dit?17 Nov 2013
Is dit waar dat die Klein Rooivalk jaarliks tussen Spanje en Theunissen in die Vrystaat migreer? Waa…
Hoe verklaar jy dit?10 Nov 2013
Hoe kan 'n mens die bestaan van die siel bewys as dit nie toeganklik is vir wetenskaplike intsrument…
Hoe verklaar jy dit?3 Nov 2013
Hoekom word oerwater in ondergrondse waterbronne nie vrot nie? Watter kragte verhoed dat die aarde n…
Hoe verklaar jy dit?27 Oct
Hoe kom vismotte in die bal van inskroef-buiteligte, wat klaarblyklik waterdig is? Kan akkedisse ook…
Hoe verklaar jy dit?20 Oct
Waar kom die klipkonyn aan sy naam? En wat is die verskil tussen konyne en hase? Groei vingernaels v…
Hoe verklaar jy dit?13 Oct
Wat is die naam van die komeet wat in 1965 oënskynlik baie naby aan die aarde verby beweeg het? Hoek…
Hoe verklaar jy dit?6 Oct 2013
Hoekom het sekere diere soos katte en honde nie sleutelbene nie? As die heelal besig is om uit te dy…
Hoe verklaar jy dit?29 Sep 2013
Waarom wil mense altyd vreemde disse maak en eet? Hoekom sit 'n spinnekop se voete nie in sy eie web…
Hoe verklaar jy dit?22 Sep 2013
Is die dagga wat in sommige lande verbou en in die vervaardiging van vesel, biobrandstof en ook in b…
Hoe verklaar jy dit?8 Sep 2013
As die maan om sy eie as roteer, hoekom sien ons dan altyd dieselfde kant van die maan van die aarde af? Is dit waar dat sekere groepe see-soogdiere afstam van…
Hoe verklaar jy dit?1 Sep 2013
Hoe kry miere dit reg om binne in ‘n nuwe, verseëlde sakkie klapper te kom? Daar is verskeie insekte wat van kleur verander. Volg hulle dieselfde proses as…
Hoe verklaar jy dit?25 Aug 2013
Hoe soet moet ‘n mens suikerwater aanmaak om suikerbekkies na jou tuin te lok? Hoe beland ‘n wurm in ‘n nuwe blok sjokolade? Hoe kry ‘n verkleurmannetjie (en…
Hoe verklaar jy dit?18 Aug 2013
Wat veroorsaak dat Halley se komeet in dieselfde baan om die son bly beweeg? Kan ‘n koedoe werklik deur die binnekant van sy horings sien wat bo sy kop…
Hoe verklaar jy dit?11 Aug 2013
Kan ‘n mens oornag grys word? Hoe word boomsoorte geklassifiseer en verwys die name Boekenhout en Beukehout na dieselfde boom? Hoekom het die Britte en die…
Hoe verklaar jy dit?4 Aug 2013
Hoekom sukkel ‘n by teen ‘n vensterruit so om die opening te vind? Hoe kry bye dit reg om suikerbekkies by ‘n bottel suikerwater te verwilder? Is dit waar dat…
Hoe verklaar jy dit?28 Jul 2013
Kan babers in die modder van ‘n droë plaasdam oorleef? Hoe plant toktokkies voort en hoekom tref ‘n mens sekere jare so baie oogspuiters aan? En hoeveel…


Hoe verklaar jy dit?30 Jun 2013
Watter bestandeel in kattekruid maak katte so uitgelate? Hoe het die heel eerste kieme ontstaan? As sommige primate se gene 99% met mense s’n ooreenstem, wat…
Hoe verklaar jy dit?23 Jun 2013
Is dit moontlik om die verlore stad van die Kalahari met behulp van satellietfoto’s op te spoor? Het die mens se geestelike en kulturele eienskappe gelyklopend…
Hoe verklaar jy dit?16 Jun 2013
Is dit moontlik dat ‘n klip wat by Blombos naby Stilbaai opgetel is, ‘n versteende voet kan wees? Hoekom word troetelvoëls en pluimvee se vlerke gepen en hoe…
Hoe verklaar jy dit?9 Jun 2013
Is dit moontlik dat ‘n boom twee verskillende soorte blare kan hê? Wanneer begin slange hiberneer? En daar is onlangs ‘n nuwe reeks posseëls uitgereik waarop…
Hoe verklaar jy dit?2 Jun 2013
Hoekom sien ‘n mens deesdae so baie kwikstertjies met een misvormde pootjie? Hoe kry reënpaddas langs die dorre Kaapse en Namibiese Weskus dit reg om te…
Hoe verklaar jy dit?26 May 2013
Kan die kole van wingerdstokke wat met onkruid- en insekdoder behandel is, skadelik wees as ‘n mens daarmee vleis braai? Hoe akkuraat is die meting van…
Hoe verklaar jy dit?19 May 2013
Waaruit bestaan kameelperde se horings en hoekom is daar klossies hare aan sommige se horings? Wat sou die oorsaak wees van ‘n kring om die son en twee ronde…
Hoe verklaar jy dit?12 May 2013
Hoekom word die aarde nie groter as die vastelande uitmekaar beweeg nie? Hoe ver beweeg ons per dag deur die ruimte as die aarde om sy eie as beweeg? En op…
Hoe verklaar jy dit?5 May 2013
Hoekom is daar ‘n afname in die voëlbevolking in stedelike gebiede? Wat veroorsaak die kleurverskil tussen nat en droë grond? En wat is die verskil tussen…
Hoe verklaar jy dit?21 Apr 2013
Hoekom dolwe olyflysters potplante se grond so om? As die mens die meeste van sy hare deur evolusie verloor het, wat is dan die funksie van die oorblywende…
Hoe verklaar jy dit?14 Apr 2013
Watter skilpadspesie in Suid-Afrika is die kleinste? Hoe sal die kleintjies van ‘n Albino-ystervark en ‘n gewone ystervark lyk? En LED-ligte is daarvoor bekend…
Hoe verklaar jy dit?7 Apr 2013
Is dit waar dat kamele die enigste soogdiere is waarvan die rooibloedselle oor selkerne beskik? Hoe veilig is Suid-Afrika se waterbronne vir stappers? En wat…
Hoe verklaar jy dit?31 Mar 2013
Wat veroorsaak stroke seewater van verskillende kleure, wat klaarblyklik nie meng nie? Is die pas afgelope warm, droë somer in die suidweste van Namibië die…
Hoe verklaar jy dit?24 Mar 2013
As dit waar is dat die mens eeue gelede ‘n harige pels gehad het, hoekom het hy dit verloor? Watter gevare hou die voer van wilde diere, waaronder ‘n…
Hoe verklaar jy dit?17 Mar 2013
Hoekom het olifante vandag so min hare, terwyl mammoete se lywe met hare bedek was? Het nuwe navorsing oor miere intussen nuwe lig gewerp op Eugéne Marais se…
Hoe verklaar jy dit?10 Mar 2013
As die afstand tussen die aarde en die son die hele dag dieselfde is, hoekom word dit dan koeler teen sononder? Hoe oorleef verkleurmannetjies in uiterste koue…
Hoe verklaar jy dit?3 Mar 2013
Hoekom verander die toonhoogte van die geluid wat ‘n metaallepel maak wanneer jy suiker in ‘n glashouer met warm water inroer? Kan ‘n skilpad vanself weer op…
Hoe verklaar jy dit?24 Feb 2013
Hoe ontstaan fossielbrandstof? En is daar werklik olie in Suid-Afrika of slegs aardgas? Waar kom al die mites oor veral roofvoëls vandaan? En hoekom verskil…
Hoe verklaar jy dit?3 Jun 2012
Maak die lang paringsproses van sekere soogdiere, soos wildehonde, hulle nie kwesbaar teen aanvalle van ander roofdiere nie? Hoekom krimp sekere materiale…
Hoe verklaar jy dit?27 May 2012
Wat is volhoubaarheid uit ‘n bewaringsoogpunt? Kan ‘n mens ‘n ligstraal deur ‘n geitjie se ore waarneem? Wat is ‘n sweepspinnekop?
Hoe verklaar jy dit?20 May 2012
Is die Chinese die talrykste en mees verspreide bevolkingsgroep in die wêreld en het hulle dieet iets daarmee te doen? Hoe kry die tingerige huiskriek dit reg…
Hoe verklaar jy dit?13 May 2012
Watter nut hou duur navorsing oor versonke stede en lewe in die ruimte vir die mensdom in? Hoe rym die koue winters in die noordelike halfrond met…
Hoe verklaar jy dit?6 May 2012
Kan mense, veral vissermanne, uit seevoëls se gedrag agterkom of daar ‘n weersverandering aan die kom is? Is die jarraboom ‘n bloekomsoort? Watter harde…
Hoe verklaar jy dit?29 Apr 2012
Is daar paddas wat teen ‘n muur kan uit klouter? Hoe lank kan brulpaddas tydens droogtes onder die grond oorleef? Kan diere oor ‘n gestorwe maat rou?
Hoe verklaar jy dit?22 Apr 2012
Watter gevaar hou windturbines vir voëls in? En wat van vlêrmuise wat oor eggo-lokasie beskik? Sal voëls verkleurmannetjies se oë uitpik? En is daar tasbare…
Hoe verklaar jy dit?15 Apr 2012
Kan ‘n mens omlope kry deur te veel te was? Is mense met blou oë se sig swakker as dié met bruin oë? Kan ‘n mens lig met behulp van spieëls versterk? Kan die…
Hoe verklaar jy dit?8 Apr 2012
Hoekom bly boomstamme vir jare behoue nadat daar ‘n groot opgaardam om hulle gebou is? Is die feit dat bloekombome al hulle bas in die herfs verloor ‘n teken…
Hoe verklaar jy dit?1 Apr 2012
Indien twee giftige slange baklei en mekaar raak pik, sal hulle vrek van die gif? Waar kom die uitheemse perdebye vandaan wat tans so ‘n groot bedreiging vir…
Hoe verklaar jy dit?25 Mar 2012
Kan voëls agteruit beweeg? Hoekom sing kanaries nie wanneer hulle verveer nie? Kwaak paddas dwarsdeur die jaar? Hoekom trek die witgatskoenlapper tydens die…
Hoe verklaar jy dit?18 Mar 2012
Wat veroorsaak die brand in ‘n rissie? Hoe hou ‘n vliegtuig se vlerke so ‘n swaar voorwerp in die lug? En hoe werk die kloningsproses?
Hoe verklaar jy dit?11 Mar 2012
Het jy al gehoor van visgrate in ‘n pou se boud? Wat veroorsaaak kleurblindheid? En is die aarde besig om al stadiger om sy eie as te roteer?
Hoe verklaar jy dit?4 Mar 2012
Hoekom kan ‘n mens jouself nie kielie nie? Is die sand van die Sandveld besig om sagter te word? Waarom dou dit saans op sekere voorwerpe, terwyl ander droog…
Hoe verklaar jy dit?26 Feb 2012
Kan ‘n mens werklik ondergrondse water met ‘n mikstok opspoor? Wat behels spesiasie in die diereryk? Hoekom lyk die son en die maan groter by opkoms as wat dit…
Hoe verklaar jy dit?19 Feb 2012
Hoekom maak insekte gebruik van kamoeflering, advertensie en nabootsing? Hoeveel vlieë moet ‘n akkedis op een dag vang om te oorleef? En hoekom het Suid-Afrika…
Hoe verklaar jy dit?12 Feb 2012
Hoekom het mense nie van nature blou of groen hare nie? Hoekom tref ‘n mens duisendpote in die huis aan, en hoe kan ‘n mens van hulle ontslae raak? Is ‘n…
Hoe verklaar jy dit?5 Feb 2012
Hoekom gaap ‘n mens as jy vaak of verveeld is? En is dit aansteeklik? Wat is die verskil tussen stabiele en onstabiele lug? En dan het ‘n luisteraar ‘n…
Hoe verklaar jy dit?29 Jan 2012
Volgens ‘n ruimtefoto is daar ‘n meteorietkrater in Noordwes. Kan dit wees? Is daar enige verwantskap tussen dinosouriërs en voëls? En wat veroorsaak soms ‘n…
Hoe verklaar jy dit?22 Jan 2012
Hoe werk swaartekrag? Waarom kan bye nie oor ‘n groot wateroppervlak vlieg nie? Wat veroorsaak dat Teflon aan ‘n pan vaskleef? En was die vulkaniese…
Hoe verklaar jy dit?15 Jan 2012
Hoekom ruis ‘n ketel sodra die water begin warm word? Is gruisgroewe ‘n bedreiging vir fossiel-navorsing, of kan die twee mekaar aanvul? En hoekom bly…
Hoe verklaar jy dit?8 Jan 2012
Watter paddaspesie se paddavissies is deurskynend? Kan 'n by aangeklam raak van sjerrie? En hoekom raak slange nie aggressief wanneer daar foto’s van hulle…
Hoe verklaar jy dit?1 Jan 2012
Hoe groot is ‘n voorstedelike mier-kolonie? Hoekom neem kat- en hondehare so lank om afgebreek te word? Loop ‘n skilpad gevaar om te veel water te verloor as…
Hoe verklaar jy dit?18 Dec 2011
Kan dit reën sonder dat daar ‘n koue of ‘n warm front teenwoordig is? Wat veroorsaak ‘n onderstebo reënboog? En hoe het die kruis en dwars strepe in die veld…