Shows / Hoe verklaar jy dit?

Episodes
Hoe verklaar jy dit?15 Feb 2015
Kan 'n mens met behulp van 'n koeldrankstrooitjie bepaal of 'n waatlemoenryp is? Wat veroorsaak die verskillende kleure van water in damme? En uit watter era…
Hoe verklaar jy dit?8 Feb 2015
Kan 'n aartappelplant tamaties dra? Hoekom verweer sandsteengeboue se stene oneweredig? Waarom wil sommige vyebome nie vrugte dra nie? En waaraan moet 'n mens…
Hoe verklaar jy dit?1 Feb 2015
Hoe kry 'n kat dit reg om kilometers ver na haar ou huis terug te loop? Wat is die funksie van die gleufie tussen 'n mens se neus en bolip?
Hoe verklaar jy dit?25 Jan 2015
Hoekom het slegs die mens evolusionêr so uitnemend ontwikkel? En waarom het krokodille oor die afgelope paar miljoen jaar geen sigbare evolusionêre…
Hoe verklaar jy dit?18 Jan 2015
Is voëls werklik dinosourusse? Kan daar kuikens uit 'n dubbeldoor-eier broei? En wat is 'n windeier?
Hoe verklaar jy dit?11 Jan
Hoekom verskyn motte skielik na 'n reënbui? Kry 'n mens 'n swart kobra? En hoekom verander voëlsoorte in 'n tuin met verloop van tyd?
Hoe verklaar jy dit?4 Jan
Hoe word plante en diere se wetenskaplike name toegeken? Waar kom die reuse Afrikaanse slak voor? Is reënspinnekoppe giftig? En hoekom rol honde so graag in…
Hoe verklaar jy dit?28 Dec 2014
Hoekom is daar skielik so baie duisendpote in dele van die binneland, waar dit onlangs goed gereën het? Kan 'n mens elektrisiteit op groot skaal opgaar? En hoe…
Hoe verklaar jy dit?21 Dec 2014
Wat is die verskil tussen Tafelberg-sandsteen en Drakensberg-sandsteen, wat by Golden Gate aangetref word? Oor watter oseaan kom die El Niño-verskynsel primêr…
Hoe verklaar jy dit?14 Dec 2014
Is daar elders in die heelal nog oerknalle? Was Adam en Eva die eerste oermense?
Hoe verklaar jy dit?7 Dec 2014
Kry 'n mens elke jaar weer bosluiskoors as jy dit een maal gehad het? Waarom vorm die analemma van die son nie 'n simmetriese figuur 8 oor die ewenaar nie? En…
Hoe verklaar jy dit?30 Nov 2014
Wat is biodiversiteit? Hoekom gebeur dit gereeld dat die weer pragtig opsteek en dan kom daarskielik 'n wind iewers vandaan wat al die wolke wegwaai? En hoekom…
Hoe verklaar jy dit?23 Nov 2014
Het jy al ooit 'n wit reënboog gesien? Hoekom wys perde en ander plaasdiere soms hulle tande asof hulle grynslag? En op watter maniere kommunikeer diere met…
Hoe verklaar jy dit?16 Nov 2014
Kan 'n mens werklik toets of 'n flitsbattery dood is, deur dit op 'n sekere manier op die grond te laat val? Hoe bepaal 'n mens of dele van 'n fossiel, soos 'n…
Hoe verklaar jy dit?2 Nov 2014
Hoe meet 'n mens die temperatuur op die oppervlak van die son, asook by die kern van die aarde? Hoekom is die limfklier in die boud van 'n bosbok baie groter…
Hoe verklaar jy dit?26 Oct 2014
Hoe word 'n fossiel wat soos 'n varingblaar lyk in 'n gesteente gevorm? Wat veroorsaak geel knoppe aan sommige geitjies se nekke? En hoekom is daar so baie…
Hoe verklaar jy dit?19 Oct 2014
Hoekom sien 'n mens nie hadida-neste of –kuikens nie? Waarom gebruik ons rooi en groen waarskuwingsligte as rooi-groen kleurblindheid die algemeenste vorm van…
Hoe verklaar jy dit?12 Oct 2014
Kan dit paddas reën? Is dit veilig om met wingerdstompies te braai, gegewe die hoeveelheid gif wat jaarliks in wingerde gespuit word? En hoe het seemeeue…
Hoe verklaar jy dit?5 Oct 2014
Het jy al gehoor van 'n seeslak wat bloublasies eet en die se gif stoor om self te gebruik? Wat is die doel van die SKA-projek by Carnavon en watter voordele…
Hoe verklaar jy dit?28 Sep 2014
Het jy al kennis gemaak met 'n erd- of draadslangetjie? Hoekom word groot hoeveelhede sand gereeld op die rotslae langs die Suid-Afrikaanse kus gedeponeer om…
Hoe verklaar jy dit?21 Sep 2014
Hoekom word dag- en nagtemperature in grade Celsius aangedui en nie in grade Kelvin nie? Watter dier het die skerpste tande? En hoekom word daar tydens…
Hoe verklaar jy dit?14 Sep 2014
Hoe bekostigbaar is die ontsouting van seewater in Suid-Afrika vir menslike en landbou-gebruik? Hoekom hou sekere hare op die mens se lyf aan groei en ander…
Hoe verklaar jy dit?31 Aug 2014
In die Krugerwildtuin staan bergseringbome wat lyk asof hulle in 'n ry op 'n granietrif geplant is. Hoe het hulle daar gekom? Hoe beweeg 'n pootlose akkedis?…
Hoe verklaar jy dit?24 Aug 2014
Waarom bou sekere voëls modderneste? Daar is onlangs berig oor 'n dinossourus met vier vlerke wat in China ontdek is. Kon hy werklik met vier vlerke vlieg?…
Hoe verklaar jy dit?17 Aug 2014
Kan 'n mens volhoubaar suurstof uit water onttrek? Hoe kan 'n mens 'n suksesvolle biosfeer in jou dorpstuin vestig? Kan rotte tonnels onder plaveisel grawe…
Hoe verklaar jy dit?10 Aug 2014
Op grond waarvan word 'n plant as onkruid geklassifiseer? Hoekom ervaar 'n mens vroegoggend dat die lug op sommige plekke warmer is as op ander plekke? Moet…
Hoe verklaar jy dit?3 Aug 2014
Was Tafelberg in die oertyd 'n eiland? Kan diere dieselfde emosies as mense ervaar? Wat veroorsaak deinserigheid in die lug? En hoe onderskei 'n mens tussen 'n…
Hoe verklaar jy dit?27 Jul 2014
Hoe gesond is kookolie, en meer spesifiek sonneblomolie? Het jy al ooit gehoor van Kalahari aartappels? En wat veroorsaak dat 'n mens se vel skielik begin jeuk?
Hoe verklaar jy dit?20 Jul 2014
Is dit moontlik om die aanteel van Indiese Mynas te beperk? Is dit waar dat 98% van die atome in die menslike liggaam binne 'n jaar vervang word? En hoe groot…
Hoe verklaar jy dit?13 Jul 2014
As takbokramme na paartyd hulle gewei verloor, hoekom sien 'n mens dit nie in die veld rondlê nie? Kan 'n albaster 'n kalkaanpaksel op 'n elektriese ketel se…
Hoe verklaar jy dit?6 Jul 2014
Slaap akwatiese diere ook soos landdiere? Is daar 'n verskil tussen die spoed van lig en die spoed waarteen die brein 'n bevel na 'n liggaamsdeel uitstuur? En…
Hoe verklaar jy dit?29 Jun 2014
Hoekom het voëls nie saam met dinosourusse uitgesterf nie? En waar pas krokodille in hierdie prentjie in? En is dit waar dat soldate tydens die Eerste…
Hoe verklaar jy dit?22 Jun 2014
Hoekom broei die eiers waarop 'n luisteraar se duif broei, nie uit nie? Waarom hou lêhenne aan eiers lê sonder om broeis te raak? Is dit moontlik om siektes te…
Hoe verklaar jy dit?15 Jun 2014
Is die Chinese beskawing regtig meer as 30 duisend jaar oud? Wat is die verband tussen die spoed van lig en die bepaling van die ouderdom van die aarde? En…
Hoe verklaar jy dit?8 Jun 2014
Hoekom kan die menslike oog nie die draaiende lemme van 'n vliegtuig se enjin waarneem nie, terwyl dit wel op 'n foto vasgelê word? Kan aluminiumvensters roes?…
Hoe verklaar jy dit?1 Jun 2014
Gee lewende wesens vibrasies af en kan dit gemeet word? Wat veroorsaak verskillende vertikale kleurverskille in die grond in 'n padsnit? Hoekom lyk dit asof 'n…

Hoe verklaar jy dit?18 May 2014
Hoekom skuil miere so graag in elektroniese toestelle? Waarom word die Wes-Kaap periodiek in die herfs deur 'n kriekplaag geteister? Hoekom tref 'n mens lemurs…
Hoe verklaar jy dit?11 May 2014
Word troeteldiere deur ons vibrasies gelok om teen ons te lê? Waar kom molle skielik na 'n lang afwesigheid vandaan? En is dit waar dat 'n…
Hoe verklaar jy dit?4 May 2014
Hoekom gaan sekere straatligte soms af wanneer 'n persoon daar verby draf? Watter invloed het voëls op die bewaring van fynbos? En watter gevaar hou die…
Hoe verklaar jy dit?20 Apr 2014
Is daar maniere om die akkuraatheid van radio-metriese datering te bepaal? Watter voedselsoorte is ryk aan Omega 3 vetsure? En hoe doeltreffend is Omega 3…
Hoe verklaar jy dit?13 Apr 2014
Kan 'n gedroogde bokkom as 'n weervoorspeller gebruik word? Wat is rolwolke? Watter oefening bied die meeste voordele – hardloop of fietsry? En moet jy 'n boom…
Hoe verklaar jy dit?6 Apr 2014
Hoekom moet 'n effens na regs mik as jy na 'n teiken reg noord van jou skiet? Hoekom is die verskil tussen hoog- en laagwater tydens springgety groter met…
Hoe verklaar jy dit?30 Mar 2014
Waaruit bestaan 'n vis se reukorgane? Speel muskiete enige nuttige rol in die ekologie? En het jy al gehoor van die slimste spinnekop in die Kalahari?
Hoe verklaar jy dit?23 Mar 2014
Hoekom dra sommige katte so graag die blare van krismisrose huis toe? Kan pas gebore verkleurmannetjies dadelik van kleur verander of is dit iets wat hulle…
Hoe verklaar jy dit?16 Mar 2014
Wat veroorsaak die brand in 'n rissie? Hoe hou 'n vliegtuig se vlerke so 'n swaar voorwerp in die lug? En hoe werk die kloningsproses?
Hoe verklaar jy dit?9 Mar 2014
Kan 'n jong byekoningin 'n nuwe nes op haar eie begin? Hoe raak 'n mens van geitjies in die huis ontslae? En hoekom verskil honde en katte se gedrag so…
Hoe verklaar jy dit?2 Mar 2014
Hoekom vreet voëls nie mielies wat deur miere rondgedra is nie? Kom bergskilpaaie natuurlik in die Sederberge voor? En hoe beland 'n monster in 'n kwikkie se…
Hoe verklaar jy dit?23 Feb 2014
Sal die seevlak met 50% styg as al die ys op aarde smelt? Was dit 'n sikloon wat onlangs tydens die Kaap na Rio wedvaart seiljagte langs die Kaapse Weskus so…
Hoe verklaar jy dit?16 Feb 2014
Wat maak dit moontlik om vis slegs met behulp van suurlemoensap, sonder enige hitte, eetgereed te maak? Hoekom flikker liggies in die nag? En hoe het…
Hoe verklaar jy dit?9 Feb 2014
Hoe beland indringer-insekte uit ander vastelande in Suid-Afrika? En hoekom floreer hulle so maklik in hulle nuwe tuiste? Wat veroorsaak dat 'n unieke…
Hoe verklaar jy dit?2 Feb 2014
Kan 'n mens akkurate weervoorspellings maak uit insekte se gedrag? Het jy al ooit van 'n haelkorrelgat-boorder gehoor? En hoe kry 'n reier dit reg om 'n…
Hoe verklaar jy dit?26 Jan 2014
Hoekom lig honde so graag hulle bene teen motors se wiele? Hoe gebeur dit dat akkedis- en padda-spesies wat nooit in 'n sekere area voorgekom het nie, skielik…
Hoe verklaar jy dit?19 Jan 2014
Kan fossiele ons help om meer oor mitologiese monsters te wete te kom? Watter voordeel hou dit in om in die voertuig voor jou se sleurstroom te ry en kan die…
Hoe verklaar jy dit?12 Jan 2014
Hoekom word 'n mens soggens wakker net voordat die wekker lui? Kan seksualiteit biologies verklaar word? En hoekom skei die Chinese en Russiese vuurpyle minder…
Hoe verklaar jy dit?5 Jan 2014
Hoe gebeur dit dat sommige mense se twee oë verskillende kleure het? Hoekom hardloop baanatlete anti-kloksgewys om die baan? En wat veroorsaak dat tamatiepitte…
Hoe verklaar jy dit?29 Dec 2013
Waar kom die wit streep in die rantjies net voor Laingsburg, suid van die pad, vandaan? Is daar enige verband tussen die Olifantsrivier in die Wes-Kaap en die…
Hoe verklaar jy dit?22 Dec 2013
Beweeg die aarde in 'n sig-sag patroon of in 'n reguit baan om die son? Hoekom is dit so moeilik om iets soos 'n teeblaar uit 'n koppie tee te skep? En hoekom…

Hoe verklaar jy dit?24 Nov 2013
Word visse ook dors? Hoekom smaak seevisse nie sout nie? En wat het daartoe gelei dat kraaie tans so…