Shows / Taaldinge

Taaldinge
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.
Episodes
TaaldingeTaaldinge: Taalnavrae
23 Augustus 2026: Praat ‘n mens van padwerk, of padwerke? Hoekom is dit burgemeester en nie burgermeester nie? Alet Cloete en Gerhard van Wyk van die WAT is…
TaaldingeTaaldinge: Haas se Gat
16 Augustus 2026: Gerhard van Huyssteen en Kabous Meiring vertel vir Ina Strydom van ‘n nuwe speletjiesprogram, Haas se Gat, wat binnekort op RSG se webwerf ‘n…
TaaldingeTaaldinge: Die Vriende van Afrikaans se leesprojekte
9 Augustus 2026: Die projekbestuurder van die Vriende van Afrikaans, Chareldine van der Merwe, vertel vir Ina Strydom hoe dié organisasie tot stand gekom het…
TaaldingeTaaldinge: Afrikaanse Wikipedia
2 Augustus 2026: Die direkteur van die Afrikaanse Wikipedia, Deon Steyn, vertel vir Ina Strydom watter mylpale die afgelope jaar bereik is; watter uitdagings…
TaaldingeTaaldinge: Die herkoms van tekstielname
26 Julie 2026: Die taaladviseur van VivA, Maureen van Helden, vertel vir Ina Strydom waar tekstielname soos damask, linne en shweshwe vandaan kom. Hulle praat…
TaaldingeTaaldinge: Onbeleefde taalgebruik op sosiale media
19 Julie 2026: Die taalkundige van die NWU, prof. Gerhard van Huyssteen, vertel vir Ina Strydom van navorsing wat hy en twee kollegas gedoen het oor onbeleefde…
TaaldingeTaaldinge: Die Afrikaanse Taalraad
12 Julie 2026: Die Afrikaanse Taalraad het onlangs herbesin oor sy rol en die pad vorentoe. Die direksievoorsitter, Daan Potgieter, vertel vir Ina Strydom wat…
TaaldingeTaaldinge: Idiome en gesegdes
5 Julie 2026: Die herkoms van Afrikaanse idiome en gesegdes kan teruggespoor word na die Griekse mitologie en die Bybel; ook na die Groot Trek en ander…
TaaldingeTaaldinge: Luisteraarsvrae
28 Junie 2026: Waar kom die uitdrukking “onder ‘n kalkoen uitgebroei” vandaan? Wat is die herkoms van die woord “affronteer”? En hoe maak ‘n mens seker dat jy…
TaaldingeTaaldinge: Die passiefkonstruksie in Afrikaans: wat is besig om te gebeur?
21 Junie 2026: Die taalkundige, Suléne Pilon van die Universiteit van Pretoria, vertel vir Ina Strydom meer oor haar navorsing oor die passiefkonstruksie in…
TaaldingeTaaldinge: Taalnavrae – Sneeuval & Keper
Alet Cloete, senior mederedakteur, en Gerhard van Wyk, eindredakteur van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal, beantwoord luisteraars se taalnavrae. Hulle…
TaaldingeTaaldinge: Vertaling van Sesotho-boek in Afrikaans
7 Junie 2027: Emeritus-professor in Afrikatale by Unisa, prof. Chris Swanepoel, vertel vir Ina Strydom meer oor sy vertaling van “Koning Mohlomi, seun van…
TaaldingeTaaldinge: Taalnavrae - Jou kierankies sal braai
31 Mei 2026: Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal se eindredakteur, Gerhard van Wyk, en senior mederedakteur, Alet Cloete, is saam met Ina Strydom in die…
TaaldingeTaaldinge: Taaladviseur Maureen van Helden
24 Mei 2026: Die taaladviseur van die Virtuele Instituut vir Afrikaans, Maureen van Helden, vertel vir Ina Strydom wat haar werk as taaladviseur behels, haar…
TaaldingeTaaldinge 17 Mei 2026
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se tweede Regsimposium het onlangs plaasgevind. Die voorsitter van die Kommissie, adv. Jean Meiring, vertel…
TaaldingeTaaldinge 10 Mei 2026
Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal vier vanjaar sy eeufees. Dié mylpaal is op 7 Mei in Stellenbosch gevier. Die hoofredakteur, dr. Phillip Louw…
TaaldingeTaaldinge 3 Mei 2026
Wat maak ’n mens met modewoorde, gonswoorde en hebbelikhede wat in ‘n taal ontstaan? Is dit deel van “normale” taalverandering? Die taalkundige, prof. Ernst…
TaaldingeTaaldinge 26 April 2026
Dr. Donovan Lawrence van die Departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit van Wes-Kaapland vertel vir Ina Strydom meer oor ‘n internasionale…
TaaldingeTaaldinge 19 April 2026
Ter viering van die WAT se eeufees vanjaar het Jana Luther ‘n keur uit haar taalrubrieke saamgestel in ‘n bundel: “En nog WAT- uit die woordeskat van…
TaaldingeTaaldinge 12 April 2026
Hoe gaan ‘n akademikus te werk om ‘n omvattende akademiese naslaanwerk te omskep in ‘n toeganklike populêr-wetenskaplike boek? Die taalkundige, prof. Wannie…
TaaldingeTaaldinge 5 April 2026
Die bekende woordeboekmaker en emeritus-professor by die Departement Afrikaans aan die Universiteit Stellenbosch, prof. Rufus Gouws, vertel vir Ina Strydom…
TaaldingeTaaldinge 29 Maart 2026
Die onderwys- en woordeboekman, dr. Willem Botha, vertel vir Ina Strydom van ‘n paar unieke Afrikaanse eienskappe: reduplikasie, die dubbele ontkenning, en die…
TaaldingeTaaldinge 22 Maart 2026
Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal se Gerhard van Wyk en Alet Cloete is saam met Ina Strydom in die ateljee om luisteraars se taalnavrae te beantwoord…
TaaldingeTaaldinge 15 Maart 2026
Woorde op Wiele is ‘n inisiatief van die private hoëronderwysinstelling, Aros, om lees by tieners in die Noord-Kaap te bevorder. Die projek sal ook Afrikaans…
TaaldingeTaaldinge 8 Maart 2026
Wat is ‘n harmansdrup? Waar kom die uitdrukking “die klok hoor lui, maar nie weet waar die bel hang nie” vandaan? Dié en ander luisteraarsvrae word deur Alet…
TaaldingeTaaldinge 1 Maart 2026
In die tweede deel van die jaarlikse gesprek oor die stand van Afrikaans die vorige jaar, vertel prof. Wannie Carstens vir Ina Strydom watter aspekte van…
TaaldingeTaaldinge 22 Februarie 2026
Internasionale Moedertaaldag is deur Unesco ingestel, en word sedert 2000 jaarliks gevier. Milanie Vosloo en Annelie van Jaarsveldt van Afrikaans.com praat met…
TaaldingeTaaldinge 15 Februarie 2026
Die bekende taalkundige prof. Wannie Carstens deel sy indrukke oor die stand van Afrikaans in 2025 met Ina Strydom in hulle jaarlikse oorsig oor die goeie, die…
TaaldingeTaaldinge 8 Februarie 2026
Wat is Afrikaans se posisie in die digitale ruimte? Die Virtuele Instituut vir Afrikaans het pas met ‘n navorsingsprojek begin om die digitale…
TaaldingeTaaldinge 1 Februarie 2026
Dr. Donovan Lawrence van die Departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit van Wes-Kaapland vertel vir Ina Strydom hoe sosiale media en digitale…
TaaldingeTaaldinge 25 Januarie 2026
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns wag tans benoemings in vir sy gesogte pryse. Die bestuurshoof, dr. Annelise de Vries, praat met Ina Strydom…
TaaldingeTaaldinge 18 Januarie 2026
Die senior mederedakteur van die WAT, Alet Cloete, en die WAT se eindredakteur, Gerhard van Wyk, is weer saam met Ina Strydom in die ateljee om luisteraarsvrae…
TaaldingeTaaldinge 11 Januarie 2026
Prof. Marné Pienaar van die Departement Tale, Kultuurstudie en Toegepaste Linguistiek aan die Universiteit van Johannesburg, vertel vir Ina Strydom wat Nathan…
TaaldingeTaaldinge 4 Januarie 2026
Alet Cloete en Gerhard van Wyk van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal is saam met Ina Strydom in die ateljee om luisteraarsvrae te beantwoord. Hulle…
TaaldingeTaaldinge 28 Desember 2025
Wat beteken harlaboerla, kannie-koenie en flierefluiter? Jana Luther van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal vertel vir Ina Strydom meer oor dié en nog ‘n…
TaaldingeTaaldinge 21 Desember 2025
Die taalkundige, prof. Ernst Kotzé, verduidelik wat grammatikale geslag is, in watter tale dit voorkom, en wat Afrikaans se posisie is. Hy praat ook oor die…
TaaldingeTaaldinge 14 Desember 2025
Die bestuurshoof van die Afrikaanse Onderwysnetwerk, Daan Potgieter, vertel vir Ina Strydom wat die AON doen wat betref vroeëkinderontwikkeling en…
TaaldingeTaaldinge 7 Desember 2025
Die senior mederedakteur van die WAT, Alet Cloete, en die eindredakteur, Gerhard van Wyk, is saam met Ina Strydom in die ateljee om luisteraarsvrae te…
TaaldingeTaaldinge 30 November 2025
Taalpraktisyn Tom Mclachlan verduidelik waarom biljoen in Afrikaans aanvaarbaar is, maar iets anders beteken as die Engelse “billion”, en waarom die komma…
TaaldingeTaaldinge 23 November 2025
Die stigter en bestuurshoof van Naledi Uitgewers, Johan Coetzee, vertel waarom hy nispublikasies soos digbundels en Afrikaanse vertalings van werk uit die…
TaaldingeTaaldinge 16 November 2025
Die voorsitter van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se Taalkommissie, Suléne Pilon, het onlangs die 54ste Hertzog-gedenklesing gelewer oor…
TaaldingeTaaldinge 9 November 2025
In deel 2 van Ina Strydom se gesprek met die bekroonde vertaler, prof. Naòmi Morgan van die Departement Afrikaans, Nederlands, Frans en Duits aan die…
TaaldingeTaaldinge 2 November 2025
Die bekende en bekroonde vertaler, prof. Naòmi Morgan van die Departement Afrikaans, Nederlands, Frans en Duits aan die Universiteit van die Vrystaat, vertel…
TaaldingeTaaldinge 26 Oktober 2025
‘n Uitsonderlike publikasie oor die Afrikaanse kunslied het onlangs uit die pen van twee hoogleraars in vokale musiek by die Universiteite van Oklahoma en…
TaaldingeTaaldinge 19 Oktober 2025
Dit is welbekend dat Afrikaans op verskeie gebiede onder druk is, insluitend dat Afrikaanse skole al minder word. Dit lei daartoe dat al minder studente die…
TaaldingeTaaldinge 12 Oktober 2025
Alet Cloete en Gerhard van Wyk van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal is weer saam met Ina Strydom in die ateljee om luisteraars se taalnavrae te…
TaaldingeTaaldinge 5 Oktober 2025
Die Afrikaanse Taal- en Letterkundevereniging is onlangs in Bloemfontein gestig. Die voorsitter van die ATLV, dr. Janien Linde van die NWU, vertel vir Ina…
TaaldingeTaaldinge 28 September 2025
Wat is ‘n goeie Afrikaanse vertaling vir ‘n “wake”; en is dit korrek om te praat van ‘n driedubbele moord? Is huidiglik aanvaarbaar? Dié en ander taalnavrae…
TaaldingeTaaldinge 21 September 2025
Die deskundige getuienis van ‘n forensiese taalkundige, dr. Karien van den Berg van die NWU, het onlangs daartoe gelei dat die EFF-leier Julius Malema, in die…
TaaldingeTaaldinge 14 September 2025
Rolprentkenner Leon van Nierop vertel vir Ina Strydom wanneer vloek of kru taal in onder meer rolprente aanvaarbaar is. Hy praat oor geloofwaardigheid en…
TaaldingeTaaldinge 7 September 2025
Milanie Vosloo van Afrikaans.com vertel vir Ina Strydom meer oor hulle werksaamhede, wat hulle alles aanbied, en van hulle jongste toevoeging, kunsmatige…
TaaldingeTaaldinge 31 Augustus 2025
Jana Luther van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal vertel vir Ina Strydom hoe die Klassieke Tale, Grieks en Latyn, tale soos Afrikaans, Engels, Nederlands…
TaaldingeTaaldinge 24 Augustus 2025
Ina Strydom praat verder met prof. Angelique van Niekerk van die Universiteit van die Vrystaat se Departement Afrikaans, Nederlands, Duits en Frans oor…
TaaldingeTaaldinge 17 Augustus 2025
Ina Strydom praat met prof. Angelique van Niekerk van die Universiteit van die Vrystaat se Departement Afrikaans, Nederlands, Duits en Frans oor advertensies…
TaaldingeTaaldinge 10 Augustus 2025
Waar kom die uitdrukking, so mal soos ’n haas, vandaan? Wat is die verskil tussen klant en kliënt? Dié en ander luisteraarsvrae word deur Alet Cloete en…
TaaldingeTaaldinge 3 Augustus 2025
Die oorklanking van televisiereekse en rolprente vereis sowel taalvaardigheid as geslypte vaardighede van die akteurs. Die akteur en stemkunstenaar, Elma…
TaaldingeTaaldinge 27 Julie 2025
Die bestuurshoof van die Afrikaanse Taalmonument en -museum, Michael Jonas, vertel vir Ina Strydom meer oor die Neville Alexander-eerbewyse waarvoor benoemings…
TaaldingeTaaldinge 20 Julie 2025
Die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) het op 17 Julie sy 10de bestaansjaar gevier. Die besturende direkteur, Marlie Coetzee, vertel vir Ina Strydom hoe…
TaaldingeTaaldinge 13 Julie 2025
Het die naguil die regte naam gekry in Afrikaans? Wat het geword van die woord oponthoud? Dié en ander luisteraarsvrae word beantwoord deur Alet Cloete en…
TaaldingeTaaldinge 6 Julie 2025
Die voorsitter van die Taalkommissie van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, Suléne Pilon, vertel vir Ina Strydom meer oor die hersiening van…