Shows / Taaldinge

Taaldinge
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.
Episodes
TaaldingeTaaldinge 29 Junie 2025
In die tweede deel van ‘n gesprek oor die taalgebaseerde spanning in Indië, praat Ina Strydom verder met die taalkundige, prof. Ernst Kotze, oor die…
TaaldingeTaaldinge 22 Junie 2025
Na aanleiding van ‘n onlangse Litnet-artikel praat Ina Strydom met die taalkundige, prof. Ernst Kotze, oor die taalsituasie in Indië – ‘n land met veel meer…
TaaldingeTaaldinge 15 Junie 2025
As deel van die Afrikaans Amptelik 100 se vierings, was daar ‘n projek oor die Afrikaanse kunslied, Die Kuns van die Afrikaanse kunslied. Die samesteller van…
TaaldingeTaaldinge 8 Junie 2025
Wat is die herkoms van die woord kenterweer? En hoekom skryf ‘n mens in Engels White House, maar Withuis in Afrikaans? Alet Cloete en Gerhard van Wyk van die…
TaaldingeTaaldinge 1 Junie 2025
Is dit reg om te praat van ronde gholf, of rondte gholf? Wat is die herkoms van die uitdrukking “iets is ‘n tameletjie”? Dié en ander taalnavrae word…
TaaldingeTaaldinge 25 Mei 2025
Taalkundige prof. Wannie Carstens was onlangs vir ‘n tydperk in Antwerpen om vir ‘n groep derdejaarstudente klas te gee ingevolge ‘n ooreenkoms tussen die…
TaaldingeTaadinge 18 Mei 2025
Afrikaans Wikipedia groei fluks, danksy ‘n handvol lojale en entoesiastiese vrywilligers. Wat is die waarde van Wikipedia in Afrikaans? Die direkteur, Deon…
TaaldingeTaaldinge 11 Mei 2025
Die medesameroepers van ProVARIA, dr. Gerda Odendaal en Marius Swart, vertel vir Ina Strydom meer oor dié projek oor die variëteite van Afrikaans, en hulle…
TaaldingeTaaldinge 4 Mei 2025
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se akademiese tydskrif, die Tydskrif vir Geesteswetenskappe, fokus in sy Maart-uitgawe op Afrikaans se 100…
TaaldingeTaaldinge 27 April 2025
Die bekende joernalis en vervaardiger, Erns Grundling, vertel vir Ina Strydom meer oor die televisiereeks, Die stories van Afrikaans. Die reeks ondersoek die…
TaaldingeTaaldinge 20 April 2025
Afrikaans as amptelike taal is vanjaar 100 jaar oud, maar die ontstaansgeskiedenis van Afrikaans strek veel verder as een eeu gelede. Die voormalige…
TaaldingeTaaldinge 13 April 2025
Afrikaans as amptelike taal is vanjaar 100 jaar oud, maar die ontstaansgeskiedenis van Afrikaans strek veel verder as een eeu gelede. Die voormalige…
TaaldingeTaaldinge 6 April 2025
DF Malherbe was die eerste professor in Afrikaans in die land, en wel by die destydse Grey Universiteitskollege, die voorloper van die Universiteit van die…
TaaldingeTaaldinge 30 Maart 2025
In die aanloop tot die feesvierings om Afrikaans se 100-jarige bestaan as amptelike taal te vier, val die fokus op ‘n projek oor vroeë gesproke Afrikaans, en…
TaaldingeTaaldinge 23 Maart 2025
Die eindredakteur van die WAT, Gerhard van Wyk, en die Senior Mederedakteur, Alet Cloete, is saam met Ina Strydom in die ateljee om luisteraars se taalnavrae…
TaaldingeTaaldinge 16 Maart 2025
Een van die heel voorste terminoloë in Afrikaans, dr. Mariëtta Alberts, vertel vir Ina Strydom meer oor die noodsaaklikheid van terminologieontwikkeling, hoe…
TaaldingeTaaldinge 9 Maart 2025
Wat gebeur met die “met” in ‘n konstruksie wat al meer teëgekom word: “ek gaan saam my vriende braai” – terwyl dit eintlik “ek gaan saam met my vriende braai”…
TaaldingeTaaldinge 2 Maart 2025
Sê ‘n mens iets in Afrikaans, of op Afrikaans? Waar kom die uitdrukking "die reën stuif neer" vandaan? Dié en ander taalnavrae word beantwoord. Die senior…
TaaldingeTaaldinge 23 Februarie 2025
‘n Baanbrekerwerk oor Afrikaans het onlangs verskyn: Afrikaans Linguistics – a contemporary perspective, onder die redakteurskap van proff. Nerina Bosman en…
TaaldingeTaaldinge 16 Februarie 2025
In die laaste in die reeks van drie programme oor houers, vertel Jana Luther van die WAT vir Ina Strydom meer oor woorde en uitdrukkings wat met blik en…
TaaldingeTaaldinge 9 Februarie 2025
Die nuwe bestuurshoof van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, dr. Annelise de Vries, praat oor die eerste paar maande van die jaar: die…
TaaldingeTaaldinge 2 Februarie 2025
Ina Strydom en die taalkundige, prof. Wannie Carstens, neem bestek op van die stand van Afrikaans in 2024. Watter positiewe dinge het gebeur, wat is bestendig…
TaaldingeTaaldinge 26 Januarie 2025
Die handboek, Kontemporêre Afrikaanse Taalkunde, se derde, hersiene uitgawe is pas vrygestel. Die redaksie, proff. Adri Breed, Nerina Bosman en Wannie…
TaaldingeTaaldinge 19 Januarie 2025
Jana Luther van die WAT vertel vir Ina Strydom meer oor bottels en flesse, vate en balies en kuipe – en hoe dié woorde in Afrikaans neerslag vind. Dit is die…
TaaldingeTaaldinge 12 Januarie 2025
Beteken kwes en kwets dieselfde? Wat is die verskil tussen verseker en vir seker, en hoe word dit gebruik? Dié en ander taalnavrae word beantwoord saam Gerhard…
TaaldingeTaaldinge 5 Januarie 2025
Aktrise Cindy Swanepoel vertel vir Ina Strydom meer oor twee ATKV-projekte waarby sy betrokke was. Een het oor idiome gehandel en die ander oor limerieke.
TaaldingeTaaldinge 29 Desember 2024
Waarom word internasionale plekname soos Albania in Afrikaans as Albanië vertaal, en wat is die beginsels wat toegepas word? Wat is die verskil tussen leerling…
TaaldingeTaaldinge 22 Desember 2024
Die mens berg en versamel al van die vroegste tye af in kruike en kalbasse en ander hol goed. ‘n Mederedakteur van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal, Jana…
TaaldingeTaaldinge 15 Desember 2024
Ina Strydom praat met Nadine Fouché-Karsten, VivA se projekbestuurder: Afrikaans-grammatika vir die onderwys, oor bysinne.
TaaldingeTaaldinge 8 Desember 2024
Waar kom Afrikaanse vloekwoorde vandaan? Die taalkundige, Prof. Gerhard van Huyssteen van die NWU, vertel vir Ina Strydom meer oor die herkoms van karnallie…
TaaldingeTaaldinge 24 November 2024
Die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) bied ‘n groot aantal dienste en projekte aan, en dié lys groei jaarliks aan. Die bestuurshoof, Marlie Coetzee…
TaaldingeTaaldinge 17 November 2024
Verskeie studies het reeds die groot leesbegripprobleem by Suid-Afrikaanse skoolkinders uitgewys. Prof. Elize Vos van die vakgroep Afrikaans in die NWU se…
TaaldingeTaaldinge 10 November 2024
Baie taalgebruikers sukkel met die los en vas skryf van woorde, en dikwels word gesê “een begrip is een woord”, maar dit is nie ‘n goeie maatstaf nie. VivA se…
TaaldingeTaaldinge 3 November 2024
Die dood op 25 Oktober van die akademikus en skrywer, prof. Hans du Plessis, laat ‘n reuseleemte in die Afrikaanse leefwêreld. In dié huldigingsprogram word 'n…
TaaldingeTaaldinge 27 Oktober 2024
Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal moet teen 2028 voltooi wees. Die gedeelte oor die letter U, is pas afgehandel en aanlyn bekend gestel. Die eindredakteur…
TaaldingeTaaldinge 20 Oktober 2024
Jana Luther van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal praat oor Afrikaans se woordeskat; die woordeskat van ‘n gemiddelde huistaalspreker van Afrikaans, en…
TaaldingeTaaldinge 13 Oktober 2024
In die vyfde program, wat deel is van die reeks oor grammatikahulp aan Afrikaansonderwysers, en in samewerking met VivA plaasvind, praat Ina Strydom met Nadine…
TaaldingeTaaldinge 6 Oktober 2024
Die Afrikaanse Taalmonument en Museum vier in 2025 sy 50ste bestaansjaar. Die direkteur, Michael Jonas, vertel vir Ina Strydom meer oor hulle projekte en…
TaaldingeTaaldinge 29 September 2024
Die UJ-prys vir vertaling is toegeken aan prof. Louise Cilliers vir die bundel, Van Alexandrië tot Ithaka, haar vertaling van die Griekse digter, Konstantinos…
TaaldingeTaaldinge 22 September 2024
Die ATKV bied al vir meer as vier dekades die Afrikaans Olimpiade aan. Dit is intussen ook uitgebrei vir junior leerlinge, en leerlinge wat Afrikaans as eerste…
TaaldingeTaaldinge 15 September 2024
Luisteraars se taalnavrae word beantwoord. Van die vrae wat bespreek word, sluit in: wat is die herkoms van die uitdrukking “van die os op die jas” en waar kom…
TaaldingeTaaldinge 8 September 2024
Kohesie in ‘n teks beteken daar is samehang, of duidelike betekenisverbande. In dié aflewering in die reeks saam met VivA word dié konsep bespreek en die…
TaaldingeTaaldinge 1 September 2024
Waar kom die uitdrukking “drie keer is skeepsreg” vandaan? Hoe word die motorsport “spinning” in Afrikaans genoem? Dié en ander taalnavrae word deur die…
TaaldingeTaaldinge 25 Augustus 2024
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns kry op 1 November ‘n nuwe uitvoerende hoof. Ina Strydom het met die aangewese bestuurshoof, dr. Annelise de…
TaaldingeTaaldinge 18 Augustus 2024
VivA se projekbestuurder: Afrikaansgrammatika vir die Onderwys, Nadine Fouche-Karsten, praat verder oor die bywoord, as deel van ‘n reeks om Afrikaanse…
TaaldingeTaaldinge 11 Augustus 2024
As deel van ‘n reeks oor skoolgrammatika, in samewerking met die Virtuele Instituut vir Afrikaans, praat Ina Strydom met die projekbestuurder: Afrikaans…
TaaldingeTaaldinge 4 Augustus 2024
Weet jy waar kom die woord dronklap vandaan, en hoekom is dit die Australiese span en nie die Australiaanse span nie? Alet Cloete en Gerhard van Wyk van die…
TaaldingeTaaldinge 28 Julie 2024
Die gesogte Jan H. Marais-prys vir ‘n uitstaande bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal, is vanjaar toegeken aan die bekende taalkundige van die NWU, prof…
TaaldingeTaaldinge 21 Julie 2024
Die tweede deel van die gesprek oor voegwoorde, fokus onder meer op voegwoordelike bywoorde, en leestekengebruik en voegwoorde. Dit is deel van ‘n reeks oor…
TaaldingeTaaldinge 14 Julie 2024
In die tweede program in die reeks oor grammatikahulp aan Afrikaans taalkundeonderwysers in samewerking met VivA, praat Ina Strydom met Nadine Fouche-Karsten…
TaaldingeTaaldinge 7 Julie 2024
Ina Strydom praat met Frazer Barry oor die taal van rymklets, en hoe dit gebruik word vir protes en kommentaar; waarom dié term verkieslik is bo kletsrym, en…
TaaldingeTaaldinge 30 Junie 2024
Wat is “hung parliament” in Afrikaans? Hoe word die woord “helaas” gebruik? En wat is volksetimologie? Dié en ander luisteraarsvrae word beantwoord deur Alet…
TaaldingeTaaldinge 23 Junie 2024
Die projekbestuurder van Afrikaans.com, Milanie Vosloo, vertel vir Ina Strydom meer oor holistiese ontwikkeling by kinders, hoe taalvaardighede deel uitmaak…
TaaldingeTaaldinge 16 Junie 2024
Die Afrikaanse Wikipedia het in die afgelope twee jaar gegroei van net meer as 103 000 tot meer as 117 000 artikels van hoogstaande gehalte. Hoe gaan hulle te…
TaaldingeTaaldinge 9 Junie 2024
Om onderwysers en onderwysstudente wat met Afrikaanse grammatika werk so ‘n bietjie ondersteuning te gee, begin Ina Strydom met ‘n kort reeks in samewerking…
TaaldingeTaaldinge 2 Junie 2024
Die adjunkdirekteur van die Skool vir Tale by die NWU se Potchefstroomkampus, prof. Adri Breed, vertel vir Ina Strydom van haar navorsing oor perspektief in…
TaaldingeTaaldinge 26 Mei 2024
Emoji’s is veel meer as prentjies en versierings. Dit is linguistiese elemente wat betekenis oordra, emosies toevoeg en die toon van sinne kan verander. Prof…
TaaldingeTaaldinge 19 Mei 2024
Wat is ‘n amptelike taal, en waarvoor word dit gebruik? Teen die agtergrond van die viering van 100 jaar van Afrikaans as amptelike taal, praat Ina Strydom…
TaaldingeTaaldinge 12 Mei 2024
Afrikaans as amptelike taal word aanstaande jaar 100 jaar oud. Die afgelope week is die veldtog, Afrikaans Amptelik 100, bekend gestel wat daarop gemik is om…
TaaldingeTaaldinge 5 Mei 2025
Plekname weerspieël baie van die geskiedenis, en die taal se geskiedenis. ‘n Taalpraktisyn van Akademia, Karien Brits, vertel vir Ina Strydom van die plekname…