Shows / Taaldinge

Taaldinge
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.
Episodes






Taaldinge28 Dec 2014
Magdaleen Kruger praat met prof. Naomi Morgan van Kovises se Departement Frans oor die vertaling van boeke van Frans na Afikaans.

Taaldinge21 Dec 2014
Drr. Willem Botha en Fritz Lombard van die WAT beantwoord luisteraarsvrae oor die taal.

Taaldinge14 Dec 2014
Watter invloed het jou ouers op wie jy is? Kan dit 'n verskil aan jou lewenskwaliteit maak om jou ouers werklik te leer ken? Louis en Lise vra of dit regtig…

Taaldinge7 Dec 2014
Magdaleen Krüger kyk na die toepassing van taalbeginsels in die neerskryf van landswette, en enkele regsbenaminge se korrekte Afrikaans.

Taaldinge30 Nov 2014
Die nuwe voorsitter van die Afrikaanse Taalraad, prof. Annemarie Beukes, praat met Ina Strydom oor die ATR se uitdagings, en haar rol as voorsitter van die…



Taaldinge16 Nov 2014
Wat veroorsaak die donderweer-klank en die blits wat ons sien? Jacqui January het 'n kundige genader n.a.v. luisteraarsnavrae.





Taaldinge26 Oct 2014
Semifinaal 2 - Universiteit van Johannesburg teen Universiteit van Wes-Kaapland.



Taaldinge12 Oct 2014
Rondomtalie (Groep B): Universiteit van die Vrystaat teen Universiteit van Wes-Kaapland.

Taaldinge5 Oct 2014
Rondomtalie (Groep B): Universiteit van Stellenbosch teen Universiteit van Wes-Kaapland.




Taaldinge14 Sep 2014
Rondomtalie (Groep A): Universiteit van Johannesburg teen Noordwes-Universiteit.


Taaldinge24 Aug 2014
RSG bring hulde aan die skepper van Liewe Heksie, Verna Vels, wat in die ouderdom van 81 jaar oorlede is.

Taaldinge17 Aug 2014
Ina Strydom gesels verder met die voorsitter van die literêre advieskomitee van Die Bybel: 'n direkte vertaling, dr. Karen de Wet. Hulle fokus veral op die…

Taaldinge10 Aug 2014
Magdaleen Kruger praat oor die NWU taalinstituut se 10 jaar bestaan. 'n Paar taalknope wat die afgelope tyd in die nuus was, kom onder die vergrootglas.

Taaldinge3 Aug 2014
Dr. Karen de Wet van die department Afrikaans by UJ, en ook voorsitter van die literêre advieskomitee van die Bybel -'n direkte vertaling, gesels oor die nuwe…

Taaldinge27 Jul 2014
Twee deelnemers aan die RSG-ATKV spelintervarsity, Jeanique en Jana-Mari Bloem, kuier in die ateljee om oor hulle ervarings tydens die spelintervarsity en…

Taaldinge20 Jul 2014
Een van die land se voorste woordeboekmakers, prof. Rufus Gouws van die Universiteit van Stellenbosch, praat oor die pas afgelope Afrilex-kongres en die groei…

Taaldinge13 Jul 2014
Waar kom die woord non vandaan? Kan 'n mens'n probleem takel? Waar kom die uitdrukking die koeël is deur die kerk vandaan?

Taaldinge6 Jul 2014
'n Spel-intervarsity word bekendgestel en ons hoor meer oor die ouderdom en die klanke van Khoisan-tale.

Taaldinge29 Jun 2014
Magdaleen Krüger kyk na die plasing van die werkwoord in 'n sin en die toepassing van die passief. Daar word ook hulde gebring aan die ontslape Joey de Koker.


Taaldinge15 Jun 2014
Waar sou Afrikaans gewees het sonder woorde soos baie, bobotie en mantel? Kom vind uit wat die invloed van slawe-tale op die ontstaan van Afrikaans was.

Taaldinge10 Jun 2014
Christelle van Tonder besoek Arcadia Primêre skool in Pretoria. Die skool het leerders wat 9 van die 11 amptelike Suid-afrikaanse tale praat. Elkeen van die…