Shows / Taaldinge

Taaldinge
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.
Episodes
Taaldinge8 Jun 2014
Hoe word tolkdienste gebruik om moedertaalonderrig te bevorder.Christelle van Tonder maak 'n draai by 'n skool in Arcadia om te hoor hoe Afrikaans as tweede…


Taaldinge1 Jun 2014
Waar kom name soos Amanda en Victor vandaan? In die program val die fokus op die invloed wat Latyn op Afrikaans gehad het.
Taaldinge25 May 2014
Magdaleen Krüger vind meer uit oor kontemporêre Afrikaanse Taalkunde en Van der Merwe-afrikaans.
Taaldinge18 May 2014
'n Unieke boek in teksredaksie word binnekort vrygestel en 'n projek om die Khoisantale te laat herleef, word bekendgestel.

Taaldinge4 May 2014
Die fokus val op forensiese linguistiek, in die besonder outeursidentifikasie en forensiese semantiek en hoe dit onder meer in hofsake gebruik kan word.
Taaldinge1 May 2014
Waar kom name soos Amanda en Victor vandaan? In die program val die fokus op die invloed wat Latyn op Afrikaans gehad het.
Taaldinge27 Apr 2014
Luister na hoe 'n jong SAN-afstammeling gesels oor die ou SAN-tale. Hoor ook hoe daar in SAN gesing word.
Taaldinge20 Apr 2014
Wat het 'n wurm gemeen met die naam krokodil? Bestuur 'n mens roekeloos EN nalatig, of roekeloos OF nalatig? Waar kom die UITDRUKKING OM AAN DIE AGTERSPEEN TE…
Taaldinge13 Apr 2014
Met Engels wat so sterk in die sakewêreld gevestig is, wonder 'n mens soms of dit nog nodig is om moeite te doen met die vertaling van Engelse saketerme in…
Taaldinge6 Apr 2014
Afrikaanse se unieke gebruik van die dubbele ontkenning, en die Universiteit van Johannesburg se besluit om Afrikaans by die Soweto-kampus aan te bied, word…

Taaldinge23 Mar 2014
Daar word gepraat oor simultane tolking en oor die Afrikaanse vertaling van die bekende strokiesprent, Asterix.
Taaldinge16 Mar 2014
Die bande tussen Afrikaans en sy stamtaal Nederlands word bespreek en in die taalspeletjie val die fokus op die deelteken.
Taaldinge9 Mar 2014
Daar is 'n bydrae oor die wortels van die Woordfees, jou spel-kennis word met diktee getoets en die rol van tolke kom onder die loep.
Taaldinge2 Mar 2014
Daar word gesels oor nuwe vertaalsagteware wat vernoem is na Harry die Strandloper, die koppelteken-reëls word bespreek en daar is nuus ook 'n meertalige week…
Taaldinge23 Feb 2014
Daar word gepraat oor roekelose en nalatige bestuur en oor die woord waatlemoen.


Taaldinge2 Feb 2014
Magdaleen Krüger praat met die joernalis en skrywer van onder meer BLOEDSUSTERS, Ilse Salzwedel, oor die vertaling van nie-fiksie.
Taaldinge26 Jan 2014
Oudsportkommentator Gerhard Roux praat oor krieket- en ander sportterme en daar is 'n gesteente wat na die Thomsons vernoem is.
Taaldinge19 Jan 2014
Ilse Salzwedel gesels met Fred Pheiffer, mede-samesteller van die HAT. Hulle gesels onder meer oor die invloed van Engels en SMS-taal op Afrikaans, en ook oor…
Taaldinge12 Jan 2014
Ilse Salzwedel gesels met die medesamesteller van die 6e uitgawe van die HAT oor onder meer taalverandering en die invloed van Engels op Afrikaans.
Taaldinge29 Dec 2013
Wat is 'n tersalletjie? Wat beteken waar Dawid die wortels gegrawe het? Is daar goeie Afrikaans vir franchise?
Taaldinge22 Dec 2013
Isabel Uys vertel van 'n handige taalsakboekie in vier tale en prof. Daan Wissing praat oor "Pretoria-Afrikaans"
Taaldinge1 Dec 2013
Daar word gesels oor motorterme in Afrikaans en ook oor die spelling van woorde soos senu-ineenstort…
Taaldinge24 Nov 2013
Hoekom verwys ons na sekere drankies as hardehout? Wat is die verskil in die uitdrukkings agter die …
Taaldinge17 Nov 2013
'n Veldmaarskalk was eintlik nie 'n persoon met hoë aansien nie en skool was ook nie skool nie! Staa…
Taaldinge10 Nov 2013
Magdaleen Krüger kyk hoe verskil die woordeskat van kinders uit gegoede huise teenoor die van kinder…
Taaldinge3 Nov 2013
Wat is die verband tussen Gesang 2 en hef aan lê nog voor? Daar word gekyk na IT-terminologie in Afr…
Taaldinge27 Oct 2013
In taalnavrae word onder meer 'n verduideliking gegee oor historiese teenwoordige tyd en gepraat oor…



Taaldinge29 Sep 2013
Wat is die Afrikaans vir phubbing? Wat beteken twansie en hoekom noem sommige mense 'n perd 'n goul.…
Taaldinge22 Sep 2013
Daar word gepraat oor Arabiese Afrikaans en ons wil van jou weet wat die Afrikaans vir Countrymusiek…

Taaldinge1 Sep 2013
Hoekom gebruik die kerk sy eie terminologie… woorde soos approbasie, traktement en pastoraat? Daar is ook weer ‘n diktee waar luisteraars kan saamspeel…
Taaldinge25 Aug 2013
Wat is ‘n sjabloon? Waar kom die woord kafoefel vandaan? Sal die Stormers die Curriebeker wen as die “s” uit Stormerskaptein gehaal word.
Taaldinge18 Aug 2013
Magdaleen Krüger gesels oor die herkoms van sekere kerk-terme en in die taalspeletjie kan jy jou spelling en kennis van literêre werke toets.
Taaldinge11 Aug 2013
Magdaleen Krüger kyk na die vertaling van spyskaarte en kosname van die oorspronklike taal na Afrikaans en praat oor daardie, vir sommige soos Magdaleen…
Taaldinge4 Aug 2013
Is dit abattoir of slagpale? Het jy geweet dat van die ongeveer 7 105 tale in die wêreld, sterf daar omtrent 12 per jaar uit? Maar daar is ook ‘n taal met meer…
Taaldinge28 Jul 2013
Die taalnavrae-span praat onder meer oor grootword en grootraak, bos-lanser, assessering en evaluering en loop die snoek ‘aan’of ‘op’ die Weskus.
Taaldinge14 Jul 2013
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf…
Taaldinge7 Jul 2013
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf…
Taaldinge30 Jun 2013
Magdaleen Krüger vind meer uit oor Afrikaans in die Katolieke kerk en liturgie en wat ‘n groepie entoesiastiese taalmense in hulle eie omgewing doen om…
Taaldinge23 Jun 2013
Daar word gepraat oor ‘n projek wat unieke Afrikaanse woorde en uitdrukkings uit die bruin Afrikaanssprekende gemeenskap soek. In die taalspeletjies gaan dit…
Taaldinge16 Jun 2013
Die verband tussen ruimskoots en seilvaart word verduidelik en daar word ook gepraat oor houtpopgerus.

Taaldinge2 Jun 2013
Wat is een woord vir ‘n klomp mense of dinge? En daar word gekyk na die betekenis van ‘n paar taalkundeterme.
Taaldinge26 May 2013
Is terugsny en voorsny die korrekte woorde vir die Engelse back slash en forward slash? En wat is die herkoms van karkatjie of karkaaitjie?
Taaldinge19 May 2013
Taalnavrae word beantwoord. Ons krap bietjie in die koskas en gesels onder meer oor drop en mebos.
Taaldinge12 May 2013
Waar in die woord val die klem - die eerste deel of die tweede deel? Wanneer gebruik jy mens en wanneer persoon?

Taaldinge28 Apr 2013
Selfs van ons goeie Afrikaanssprekers se taal is al so ge-infiltreer deur anglisismes, dat dit al deel van die taal geword het, sonder dat ons dit eers…
Taaldinge21 Apr 2013
Is dit Grahamstad of Grahamstown, Port Elisabet of Port Elizabeth? Is daar ‘n spesifieke reel hoe plekname wat van eiename af kom, uitgespreek moet word?

Taaldinge7 Apr 2013
In die taalspeletjie kom chemiese elemente en hulle spelwyses onder meer in die soeklig.