Shows / Taaldinge

Taaldinge
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.
Episodes












TaaldingeDie tale wat ons praat
Is appelasyn werklik 'n wondergeneesmiddel? Kan diere reën voorspel? Waar kom die klippe en diamante aan die Kaapse Weskus vandaan? En het die Oranjerivier…
TaaldingeDie tale wat ons praat
Martelize Brink en die taalfoendies gesels oor onder meer die betekenis van koloratuur, die gedurige verwarring met is en was, wat 'n stilveiling is, en wat…
TaaldingeDie tale wat ons praat
Die Afrikaans-Engels taalbrousel wat dikwels gehoor word, is dalk een van die grootste bedreigings vir Afrikaans. Ina Strydom praat met Tom McLachlan oor…
TaaldingeDie tale wat ons praat
Die tekort aan gekwalifiseerde en bekwame Onderwysers wat in Afrikaans kan skoolhou – is dit #fake news of is dit # werklikheid. Wat is dan die oorsake as dit…
TaaldingeDie tale wat ons praat
In taalnavrae word gepraat oor die betekenis en herkoms van woorde soos skrapnel, mombakkies en skerpskutter.
TaaldingeDie tale wat ons praat
Hoe kan die integriteit van Afrikaans as gesproke taal herstel word? Ina Strydom praat met Tom McLachlan oor taalverandering, mengtaal en idiomatiese Afrikaans.
TaaldingeDie tale wat ons praat
Die staatsubsidie vir die Woordeboek van die Afrikaanse Taal, die WAT, is die afgelope 10 jaar drasties ingekort. Waar dit voorheen twee tot drie jaar geneem…
TaaldingeDie tale wat ons praat
Die bestuurshoof van die Afrikaanse Taalraad, Conrad Steenkamp, praat met Ina Strydom oor die implikasies van die Hoërskool Overvaal-gebeure, en die…
TaaldingeDie tale wat ons praat
Ina Strydom en prof. Wannie Carstens van die NWU sit die gesprek oor taalfunksies, en waar Afrikaans hom bevind, voort.
TaaldingeDie tale wat ons praat
Wat laat tale groei of kwyn? Ina Strydom praat met prof. Wannie Carstens van die NWU oor die rol van taalfunksies en die stand van Afrikaans.
TaaldingeDie tale wat ons praat
Nina Brink van die NWU se Skool vir Tale vertel vir Ina Strydom van haar navorsing oor kindertaal en die taalaanleerproses van kinders jonger as twee jaar.
TaaldingeDie tale wat ons praat
Luisteraarsvrae oor togaswaaier, spanspek en knopkoppie word hanteer.
TaaldingeDie tale wat ons praat
Ina Strydom praat met die taalkundige, prof. Ernst Kotze oor hoftaal as menseregtekwessie.
TaaldingeDie tale wat ons praat
Wat is die betekenis van gigantisme? Wat is die herkoms van die woorde roman (boek) en spaghetti?
TaaldingeDie tale wat ons praat
Twee ambassadeurs van Afrikaans.com, die grafiese kunstenaar Francois Meyer en die akteur Johny Klein, vertel van hulle rol en hoe hulle betrokke geraak het by…
TaaldingeDie tale wat ons praat
Luister na 'n geredigeerde weergawe van die eerste deel van die simposium, Afrikaans oor die nuwe eter, wat Viva en RSG aangebied het.
TaaldingeDie tale wat ons praat
Magdleen en Krüger en Kobus Burger praat oor die gebruik van Engels in Afrikaanse literatuur.
TaaldingeDie tale wat ons praat
Die bekende leksikograaf, prof. Rufus Gouws, praat met Ina Strydom oor woordeboekdidaktiek en woordeboekkultuur.
TaaldingeDie tale wat ons praat
Hoekom spel ons nie soos ons praat nie? Ons sê kinnerkies, maar skryf kindertjies. Ons sê pêre, maar skryf perde.
TaaldingeDie tale wat ons praat
Prof. Nerina Bosman van die Department Afrikaans aan die Universiteit van Pretoria vertel meer oor hulle navorsing oor aanspreekvorme in Afrikaans, en…

TaaldingeDie tale wat ons praat
RSG 80 Jaar: In die gees van Afrikaanse radio se 80ste bestaansviering het Ina Strydom 'n program oor die taal van vakmanne in die argief opgespoor wat in 1968…
TaaldingeDie tale wat ons praat
RSG 80 Jaar: DIE DU PLOOYS VAN SOETMELKSVLEI was een van die gewildste vervolgverhale wat die destydse Afrikaanse Diens van die SAUK in die middel jare vyftig…
TaaldingeDie tale wat ons praat
Die projekbestuurder van Afrikaans.com, Milanie Vosloo, vertel meer oor die nuwe veldtog en nooi luisteraars uit om op sosiale media deel te neem met die…

TaaldingeDie tale wat ons praat
Waar lê Afrikaans se wortels werklik? En is die taal 100 jaar oud, of kan sy oorsprong duisende jare terug gevind word? Prof. Wannie Carstens van die NWU praat…
TaaldingeDie tale wat ons praat
Magdaleen Krüger blaai deur die Pleknaamwoordeboek om die oorsprong van 'n plekname te kry.
TaaldingeDie tale wat ons praat
Moedertaalonderrig gee aan kinders akademiese en sielkundige voordele -die bestuurshoof van die Afrikaanse Taalraad, Conrad Steenkamp en 'n direksielid van die…



















