Shows / Taaldinge

Taaldinge
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.
Episodes
























Taaldinge9 Oct 2016
Die voorsitter van die Taalkommissie, prof. Gerhard van Huyssteen, vertel meer oor die pylvakfase van die AWS se eeufeesuitgawe. En die ondervoorsitter van die…
Taaldinge9 Oct 2016
Die voorsitter van die Taalkommissie, prof. Gerhard van Huyssteen, vertel meer oor die pylvakfase van die AWS se eeufeesuitgawe. En die ondervoorsitter van die…
Taaldinge2 Oct 2016
Karien Brits van die ATKV vertel meer oor 'n Moedertaalfees. Daar word ook gefokus op 'n omkeerstrategie vir die verbetering van onderwysgeleenthede vir…
Taaldinge25 Sep 2016
Prof. Hein Willemse vertel aan Ina Strydom hoe NP van Wyk Louw deur Adam Small se oë lyk.
Taaldinge18 Sep 2016
Waar kom die benaming petrolkop en die uitdrukking gekonfyt wees in iets vandaan?
Taaldinge11 Sep 2016
Ina Strydom praat met die taalpraktisyn Tom McLachlan oor 'n paar taalgoggas wat gereeld gesien en gehoor word.

Taaldinge28 Aug 2016
Die woorde van die week is jok en kwaadgeld, en Gerhard van Huyssteen van Viva vertel van 'n werksessie oor Afrikaans-grammatika wat gehou is.
Taaldinge21 Aug 2016
Babataal en Motherese word bespreek. Watter invloed het hierdie twee 'tale' op 'n kind se taalontwikkeling?
Taaldinge14 Aug 2016
Prof. Ernst Kotze praat oor taal en geregtigheid in die hof; die Julie-wenners van Varsgebek word bekendgemaak en die oorsprong van domkrag word bespreek.
Taaldinge7 Aug 2016
Wanneer verwys jy na persone en wanneer na mense? En waar kom die woord hovaardig vandaan?
Taaldinge31 Jul 2016
Dr. Donovan Lawrence van die Department Afrikaans aan die Universiteit van Johannesburg praat oor die rol van die Afrikaans-onderwyser in die uitbou van 'n…

Taaldinge17 Jul 2016
'n Russiese uitruilsudent vertel van haar jaar op die NWU se Potchefstroomkampus. 'n Beskermvrou van Afrikaans.com, prof. Debra Meyer, praat oor die rol van…
Taaldinge10 Jul 2016
Jou kuite styf trek en iemand kook nie sag nie wen Varsgebek. Sandton kan op Engels of Afrikaans uitgespreek word, en die woorde van die week gaan oor paddas.
Taaldinge3 Jul 2016
Prof. Frank Hendricks van die Departement Afrikaans en Nederlands aan die UWK praat oor die erkenning van taalvariëteite in Afrikaans. Die woord van die week…
Taaldinge26 Jun 2016
Waar staan die werkwoord in 'n sin? En vind meer uit oor die herkoms van die woorde hanswors, nar en paljas.
Taaldinge19 Jun 2016
Magdaleen Krüger, RSG se bestuurder, praat oor die gebruik van Afrikaans op RSG.
Taaldinge12 Jun 2016
Gerhard van Huyssteen vertel vir Ina Strydom van die inskrywings wat reeds by Varsgebek ontvang is en hoe die naam van die inisiatief tot stand gekom het. Die…
Taaldinge5 Jun 2016
Ina Strydom praat met prof. Marne Pienaaar oor migrante-kinders wat Afrikaans leer. En kom vind uit wat die verband is tussen blikskottel, weerlig en die…
Taaldinge29 May 2016
Taalnavrae word hanteer, onder meer oor waar die woord kattebak vandaan kom, die Afrikaans vir road trip en wat beteken om 'n uit te tap en uile na Athene te…
Taaldinge22 May 2016
Is 'n aanspreekvorm soos "u" nog relevant en word dit nog gebruik? En oom en tannie? Ina Strydom het prof. Annel Otto en dr. Nerina Bosman hieroor uitgevra…

Taaldinge8 May 2016
Ina Strydom kyk na gebaretaal en die leemtes wat op die gebied in die land bestaan. Die woord van die week is kaiings.
Taaldinge1 May 2016
Magdaleen Krüger praat oor die bygewerkte stylgids, die stunningness van Afrikaans en 'n toep waarmee jy 'n taal kan aanleer. Die woorde van die week is…
Taaldinge24 Apr 2016
Die bekende woordeboekmaker prof. Rufus Gouws praat oor 'n woordeboekkultuur; en die woorde van die week is betroubaar en vertroubaar.
Taaldinge17 Apr 2016
Hoe hou pruikmakermooi en skoonma met mekaar verband? Dr. Willem Botha van die WAT bring die kloutjie by die oor. En die voorsitter van die Taalkommissie…
Taaldinge10 Apr 2016
Dr. Michael le Cordeur en prof. Wannie Carstens is die redakteurs van 'n boek oor die bydrae van bruin Afrikaanssprekendes tot die ontstaan en ontwikkeling van…
Taaldinge3 Apr 2016
Wat is die verskil is tussen moraal en moreel? En wat is 'n goeie Afrikaanse woord vir bedside manners?
Taaldinge3 Apr 2016
Wat is die verskil is tussen moraal en moreel? En wat is 'n goeie Afrikaanse woord vir bedside manners?


Taaldinge20 Mar 2016
Taalnavrae word hanteer, onder meer oor gambiet, skrikkeljaar, eens en weer eens.
Taaldinge13 Mar 2016
Ina Strydom praat met die projekbestuurder van die Afrikaanse Taalraad, Ria Olivier, oor die belangrikheid van meertaligheid in die land.
Taaldinge6 Mar 2016
'n Regstreekse uitsending vanaf die Woordfees in Stellenbosch. Magdaleen Kruger praat met kenners oor die herstandardisering van Afrikaans.
Taaldinge28 Feb 2016
Dr. Donovan Lawrence van die Universiteit van Johannesburg se departement van Afrikaans vertel vir Ina Strydom van mobiele lees, en hoe die verskynsel leerders…