Shows / Voelgoed Podsendings

Voelgoed Podsendings
Ons wil jou inlig, verryk en inspireer om goed te voel...oor jouself en jou geloof, jou huwelik, ouerskap, gesondheid, skoonheid, sukses en meer.
Episodes
Voelgoed PodsendingsVooruitgang deur pyn en struikelblokke – is dit moontlik? - Mickey Roothman
Mickey Roothman se MentorMaandaglewensafrigtingsessie
Voelgoed PodsendingsHoe maak jy jou drome ’n werklikheid?
Rene du Preez se MentorMaandag-lewensafrigtingsessie
Voelgoed PodsendingsWat leer jy uit jou sukses en uitdagings?
Lizette Volkwyn se MentorMaandaglewensafrigtingsessie
Voelgoed PodsendingsSessie 4 - Omhels jou nieperfekte self en pas jou mooi op
Wat is werk-lewe-balans, en hoe kry ek dit?
Voelgoed PodsendingsSessie 3 - Moenie eers probeer om alles alleen te doen nie
Wat is werk-lewe-balans, en hoe kry ek dit?
Voelgoed PodsendingsSessie 2 - Baie verpligtinge beteken nie alles moet gelyktydig gebeur nie!
Wat is werk-lewe-balans, en hoe kry ek dit?
Voelgoed PodsendingsSessie 1 - Skryf jou prioriteite en datums neer en voorkom krisisbestuur
Wat is werk-lewe-balans, en hoe kry ek dit?





Voelgoed Podsendings#SS - Stiltetyd met jou Hemelse Vader
#SS Week 25- Stiltetyd met jou Hemelse Vader - Karien Basson
Voelgoed Podsendings#SS - God is ons Liefdevolle Vader
#SS Week 26 - God is ons Liefdevolle Vader - Karien Basson

Voelgoed Podsendings’n Aangepaste eetplan kan volhoubare energie verseker - Amanda Kuit
Voel goed, lyk mooi, lief die lewe!
Voelgoed Podsendings#SS - Die karaktereienskappe van ons Vader
#SS Week 28 - Die Karektereienskappe van ons Vader - Karien Basson
Voelgoed PodsendingsBou eerder op as om te kritiseer – Carla Gerryts
Voel goed, lyk mooi, lief die lewe!
Voelgoed PodsendingsVerskillende kinders het verskillende benaderings nodig – Lizanne du Plessis
Foute wat (selfs oulike) ma's maak
Voelgoed PodsendingsVergewe jouself en verander jou opvoedingsrol - Hettie Brittz
Foute wat (selfs oulike) ma's maak
Voelgoed PodsendingsWat doen jy as jy nie weet watter kant toe nie? - Lynette Beer
Hoe jy opstaan, is wat saak maak
Voelgoed Podsendings#SS - Maria, die vrou van alle vroue - Karien Basson
#SS - Maria, die vrou van alle vroue - Karien Basson (Week 24)

Voelgoed Podsendings#SS Om iets op te gee - Karien Basson
#SS Om iets op te gee - Karien Basson (Week 23)


Voelgoed PodsendingsMoeilike ekonomiese tye (Wouter Snyman)
Dit is ’n uitdaging om stygende pryse te absorbeer en jou begroting te laat klop. Gelukkig is daar maniere om jou geld beter te bestuur as dit broekskeur gaan.
Voelgoed PodsendingsBestuur jou digitale bates (Wouter Snyman)
Meer as die helfte van mense weet nie wat met hulle digitale bates gaan gebeur as hulle te sterwe kom nie. Dis belangrik om die sleutel tot jou digitale…
Voelgoed PodsendingsSpaar op mediese koste (Wouter Snyman)
Ek en jy het ’n goeie kans om baie oud te word, want talle mense leef vandag tot in hulle tagtigs. Begin sommer vandag om geld weg te sit vir mediese uitgawes…
Voelgoed PodsendingsRoetine kweek orde en karakter (Lizanne du Plessis)
Dis gewone take soos tande borsel en huiswerk doen wat ’n ma grys hare gee as Boeta bly uitstel, veral as almal in die huis ’n bedrywige program het.
Voelgoed PodsendingsDie wonder van goeie tydsbestuur (Lizanne du Plessis)
Almal jaag daarna, maar niemand kan dit vang nie. Tyd wag immers vir niemand nie. Leer jou kind vroeg reeds om tyd reg te bestee.
Voelgoed PodsendingsHelp! My kinders verskil (Lizanne du Plessis)
Net een deksel pas perfek op een spesifieke pot, ongeag hoe hard jy druk of hoe eenders die deksels lyk. Dieselfde is waar van ons kinders.
Voelgoed PodsendingsHet jy en jou man mekaar ontgroei? (Gretha Wiid)
Ek weet ek het op ons troudag ’n belofte aan my man afgelê. Deesdae sien ek egter net nie meer kans nie. Ons het niks meer gemeen nie. Om te skei lyk na die…

Voelgoed PodsendingsWees dankbaar en tevrede_Lynette Beer
Lynette - Om dankbaar en vergenoegd te wees_oudio
Voelgoed Podsendings“Help! Skuld verwoes my huwelik!” (Gretha Wiid)
Onder talle egpare is dit ’n oorlogsverklaring wanneer skuld ter sprake kom. rusies gaan meestal oor die een se spandabelrigheid en die ander een se suinigheid.

Voelgoed PodsendingsDeur werklik te luister dien jy jou maat in liefde (Gretha Wiid)
Die huwelik is soos ’n legkaart met honderde stukkies. Een stuk wat die hele prentjie kan bederf, is destruktiewe kommunikasie. Ons weet mos hoe belangrik dit…
Voelgoed PodsendingsRig jou gedagtes op Hom (Liesel Krause-Wiid)
Wees versigtig wat jy dink, want dit kan fisies nadelig wees vir jou. Spreuke 27:19 sê: Soos jou gesig weerkaats in water, so wys iemand se hart wat in hom…
Voelgoed PodsendingsVergifnis is ’n keuse! (Liesel Krause-Wiid)
Bitterheid en onvergewensgesindheid steel by jou... Dit beroof jou van vreugde en lewenslus en strem jou geestelike groei. Dit kan jou lewe en gedagtes oorneem.
Voelgoed PodsendingsGod wil jou gebruik! (Liesel Krause-Wiid)
Wil jy graag ’n verskil maak vandag, maar jy wonder: Waar begin ek? Jy is presies waar jy moet wees om iemand se dag op te vrolik. ’n Opregte glimlag van omgee…
Voelgoed PodsendingsWare vriendskap word nie gekoop nie
Struikelblokke kan ons maklik pootjie. Dit steel ons lewensvreugde. Nogtans kan jy kies om op te staan en dit as ’n geleentheid vir groei te gebruik.
Voelgoed PodsendingsLeer mense regtig ken
Elke mens verdien respek. Niemand is gemaak om ’n vloerlap te wees nie. En die lewe is te kort om oor alles ’n pity party te hou.
Voelgoed PodsendingsLag maak die lewe lekker
Emosionele intelligensie beteken eintlik net dat jy tussen die reëls kan lees. Jy weet wat om met wie te doen en wanneer om dit te doen.
Voelgoed PodsendingsMoenie hare in die hande sit nie_Minette Visser
Moenie hare in die hande sit nie_Minette Visser
Voelgoed Podsendings’n Netwerk kan ’n suksesvolle loopbaan waarborg_Rhona Erasmus
’n Netwerk kan ’n suksesvolle loopbaan waarborg_Rhona Erasmus
Voelgoed PodsendingsOefen gaan oor meer as net gewigsverlies_Bianca van Rensburg
Oefen gaan oor meer as net gewigsverlies_Bianca van Rensburg
Voelgoed PodsendingsVerbreed jou gedagtes vir persoonlike groei_Lucia_Dramat_Oudio
Verbreed jou gedagtes vir persoonlike groei_Lucia_Dramat_Oudio
Voelgoed PodsendingsFamiliewees is belangrik vir ouers én kinders_Serahni Symington_oudio
Familiewees is belangrik vir ouers én kinders_Serahni Symington_oudio

Voelgoed PodsendingsWat beteken Paasfees regtig vir jou as Christen
#SS Week 20 Wat beteken Paasfees regtig vir jou as Christen - Karien Basson
Voelgoed PodsendingsGod wil jou gebruik as Sy instrument
#SS Week 18 God wil jou gebruik as Sy instrument - Karien Basson
Voelgoed PodsendingsWaarom daar twee kruise aan weerskante van Jesus was
#SS Week 19 Waarom daar twee kruise aan weerskante van Jesus was - Karien Basson
Voelgoed PodsendingsOns is deur God meer as oorwinnaars
#SS Week 17 Ons is deur God meer as oorwinnaars - Karien Basson





