Shows / Hoe verklaar jy dit?

Episodes
Hoe verklaar jy dit?10 Apr 2016
Vrot 'n vis werklik van sy kop af? Hoe oud word kransduiwe in die natuur? Kan voëls proe? Hoekom duik 'n plastiek waterbottel in as 'n mens water daarin vries?…
Hoe verklaar jy dit?10 Apr 2016
Vrot 'n vis werklik van sy kop af? Hoe oud word kransduiwe in die natuur? Kan voëls proe? Hoekom duik 'n plastiek waterbottel in as 'n mens water daarin vries?…
Hoe verklaar jy dit?3 Apr 2016
As DNA onstabiel is, hoe oorkom die SAP se forensiese spanne hierdie probleem? Daar word gesê dat die son mutasies op die mens se vel veroorsaak. Beteken dit…
Hoe verklaar jy dit?27 Mar 2016
Kan 'n akkedis 'n koue-water siklus saam met wasgoed in 'n wasmasjien oorleef? Verskil 'n jong lawaai-skurwepadda in voorkoms van 'n volwassene? Waar kom die…
Hoe verklaar jy dit?20 Mar 2016
Wat veroorsaak dat yskristalle in 'n besondere patroon aan die buitekant van 'n staal-wyntenk vorm? Die reënpadda is die eerste Suid-Afrikaanse padda wat…
Hoe verklaar jy dit?13 Mar 2016
Hoe het dinosouriërs by ystydperke ingepas? En wat versteur die samestelling en harmonie van duifspesies in 'n huistuin?
Hoe verklaar jy dit?6 Mar 2016
'n Regstreekse uitsending vanaf die Woordfees. Hoekom hardloop atlete altyd anti-kloksgewys om die baan? Hoekom is daar nie meer so groot landdiere soos die…
Hoe verklaar jy dit?28 Feb 2016
Hoekom raak 'n mens se hare grys? Waarom voel dit asof die aanvoelbare temperatuur styg net voordat dit begin sneeu? En het jy geweet dat 'n Kaliforniese…
Hoe verklaar jy dit?14 Feb 2016
Waar het die panne in Boesmanland so skielik vandaan gekom na die onlangse reën? Wat is 'n hittegolf? Is diegene wat biologiese feite oor die vaslegging van…
Hoe verklaar jy dit?7 Feb 2016
Hoe kry rankplante soos pampoene dit reg om ankerplekke op te spoor waaraan hulle hulself kan vesheg? As evolusie 'n intelligente proses is, hoekom laat dit…
Hoe verklaar jy dit?31 Jan 2016
Hoekom het swaeltjies gedurende die afgelope droë somer steeds probeer neste bou, hoewel daar nie meer voldoende modder beskikbaar was nie? Hoe kry spinnekoppe…
Hoe verklaar jy dit?24 Jan 2016
Hoe raak 'n mens ontslae van geitjies in die huis? Behoort bidsprinkane ook tot die sprinkaanfamilie? En kan 'n mens in Suid-Afrika met Emoes boer?
Hoe verklaar jy dit?17 Jan 2016
Hoe verskil dag-geitjies se gedrag van die van nag-geitjies? Hoekom roep 'n Piet-my-vrou dwarsdeur die nag? En word 'n perdebynes op dieselfde wyse as 'n bynes…
Hoe verklaar jy dit?10 Jan
Lê koggelmanders hulle eiers ondergronds? Hoe kom suikermiertjies in 'n fles konfyt wat stewig toegedraai is? En wat laat rooiborsduifies se kleintjies…
Hoe verklaar jy dit?3 Jan
Wat maak 'n mens fotogenies? Word daar vandag steeds fossielbrandstof gevorm? En hoekom wentel die aarde om sy eie as?
Hoe verklaar jy dit?27 Dec 2015
Hoe word 'n kokerboom se saad versprei? Bevat reënwater meer stikstof as munisipale drinkwater? Hoe vinnig beweeg menslike sperm? En is dit waar dat die…
Hoe verklaar jy dit?20 Dec 2015
Hoe het 'n koeëlronde klippie in 'n holte binne in 'n groter klip gevorm? Wat veroorsaak dat 'n vliegtuig 'n wit streep, met 'n tweede blou streep daaragter…
Hoe verklaar jy dit?13 Dec 2015
Waar kom die losstaande rotse in die Weskus Nasionale Park vandaan? Hoekom is die pupil van 'n geitjie se oog vertikaal geplaas? En hoe is dit moontlik dat 'n…
Hoe verklaar jy dit?6 Dec 2015
Hoe lyk 'n draadslangetjie en waarvan leef hy? Wat veroorsaak gal by avokado- en ander bome? En wat is die verband tussen vlêrmuise en die Duvenhage-virus?
Hoe verklaar jy dit?29 Nov 2015
As tydperke van aardverwarming al vir miljoene jare voorkom, hoe groot is die mens se bydrae tot die huidige verwarmingsproses? Kan paddavissies in 'n klein…
Hoe verklaar jy dit?22 Nov 2015
In watter stadium word 'n baba se geslag vasgelê? Waar kom Bromelias, of sogenaamde lugplante, vandaan? En hoe werk die mens se DNA-herstelmeganisme?
Hoe verklaar jy dit?15 Nov 2015
Hoekom bou 'n vink 'n dubbelverdiepingnes? Wat is die samestelling van die suikers in Proteas se nektar? Hoekom gaan voëls nie dood van bessies wat vir die…
Hoe verklaar jy dit?8 Nov 2015
Hoekom het sekere diere ooglede en knipvliese? Is dit waar dat 'n plant met rooi blomme nie 'n ekwivalent het wat blou blomme dra nie? En hoeveel soorte vlooie…



































Hoe verklaar jy dit?1 Mar 2015
Hoekom maak 'n dikkoppaar elke jaar hulle kuikens dood? Hoe kan 'n mens dopluise op turksvye bestry? Keer swaeltjies elke jaar terug na dieselfde nes? En…
Hoe verklaar jy dit?22 Feb 2015
Wat veroorsaak dat kwikstertjies skielik uit 'n mens se tuin verdwyn? Kan 'n mens DNS uit fossiele gebruik om die verwantskap tussen dinosourusse en voëls te…