Shows / Hoe verklaar jy dit?

Episodes
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Ons gesels oor Kappertjies wat naby Jakob Regop-blomme groei, wat dieselfde kleurverskynsel toon. Het die kleurpatrone dalk iets met die grond te doen, of is…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Ons gesels oor waterskilpaaie en of hulle op land of in water ontstaan het. Hout word met sekere chemikalië behandel, en ons vind meer uit oor die veiligheid…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Hoekom is die Namakwalandse bloukopkoggelmander so groot in vergelyking met die soort wat in die Vrystaat voorkom? Is dit dalk 'n ander spesie? Ons vind meer…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Hoe, of met wat, word die waterverbruik van 'n groot bloekomboom gemeet? Aan die Skedelkus van Namibië lê talle skeepswrakke, party lê baie ver van die huidige…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Hoe is dit moontlik dat 'n stukkie los mat wat bo-op 'n vloer of op 'n ander mat lê, die geneigdheid het om mettertyd oor die vloer te kruip? Hoe beweeg die…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Wat is die oplossing vir voëlpeste? En noudat Amerika weer wil maan of Mars toe, wat is die kanse dat jy daar deur 'n asteroïde getref kan word, siende dat…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Ons kenners gesels oor die ewolusie van voëlvere, en ons vertel jou meer van die roep van 'n blafgeitjie.
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Wat is die doel van melktande? Ons gesels ook oor wyfie-skerpioene wat kleintjies abba, en oerskilpaaie wat tande gehad het.
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Hoe gemaak met kransduiwe wat jou eiendom vir nesmaak gebruik? Hoe lank leef duiwe, en kan hulle ruik? Kan troetel-insekte 'n band met hulle eienaars vorm? Wat…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Watter insek is die kampioen van pynlike byte en steke? Hoe kry diere soos ape en bobbejane wat op hakkies-grensdrade sit, dan nooit seer nie? Ons gesels oor…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Kan diere van geslag verander? Onder watter omstandighede vind dit plaas en hoe wyd verspreid is dit? Kan 'n mens 'n renosterhoring vervang met ander diere se…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Kan 'n mens regtig 200 jaar oud word? Is daar rede om paniekbevange te raak oor die Asiatiese kewertjie; en ons vertel jou meer oor die slym-prik, alombekend…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Is masels deesdae meer gevaarlik as jou kind dit opdoen of nie? Ons vertel jou meer oor slakpeste in jou tuin en oor die kombuismeelkewertjie.En is seeslange…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Wil jy meer weet oor Downs se Sindroom? Hoekom bondel duisendpote soms saam op 'n boomtak, en wat is die sogenaamde Asiatiese baskewertjie wat blykbaar 'n…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Die span kenners praat oor die ontstaan van die aarde; of seeslange hul eiers op land kom lê; en oor eendagsvlieë en hoekom jy nie 'n vlieg gedood sal kry as…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Is kreasionisme 'n lewensvatbare manier om die Bybel te interpreteer? Hoe werk Google nou eintlik? Wil jy meer weet oor die ineenstorting van biodiversiteit op…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Wat veroorsaak die onaangename prikkel-sensasies wat jy ervaar as jy aan byvoorbeeld deurhandvatsels raak? Hoe het evolusie voorsien dat die slang met gif…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Paar platannas binne of buite die water? Kan diere soet en suur proe? Mag natuurliefhebbers ontslae raak van afval in die natuur?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Herhaling van vorige week se program weens probleme met uitsending: Al gehoor van skuimnespaddas? Wat is die aard van die wedergeboorte? Waarom is daar geen…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Al gehoor van skuimnespaddas? Wat is die aard van die wedergeboorte? Waarom is daar geen oorgange tussen ape en mense nie?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Watter diere kan van geslag verander en in watter toestande? Is daar tekens in Suid-Afrika van die iridiumryke kleilagie te sien? Kom daar bergskilpaaie in die…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Hoekom swem goudvisse soms onderstebo? Hoe is plante droogtebestand? Hoekom verkrummel sekere bakstene soms? Boots diere mekaar soms na?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Wag skilpaaie vir reën voor hulle eiers lê? Hoekom is daar soveel mooi in die natuur? En hoekom is daar weerstandige kieme in hospitale?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Hoekom staan sekere voëls en slaap op een been? Hoe kry haelkorrels hulle vorm? Hoekom blaf 'n hond wanneer mense kom kuier? Hoekom skuur 'n kat teen jou been…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Hoekom is jou hond soe danig met jou gaste se bene? Moet ons op ons hoede wees vir planeet Nibiru? Is daai toiletpapier-etery regtig goed vir jou kat? En is…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Wil jy meer weet oor vliegkolle? Weet jy hoekom honde daar ruik as hulle ander honde ontmoet?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Wat is daardie kleurvolle insekte wat in die Bela-Bela omgewing gevind is? Is dit vlieë, motte of brommers? Hoe klink die roep van die reenvoëltjie van Groot…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Hoe werk die wet van die behoud van energie? Hoekom is die grasuiltjie vir sommige mense so mooi? Hoe lank kan voetspore behoue bly in die sand of sneeu?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Wat is daardie eienaardige verskynsel op 'n luisteraar se grasperk? Hoekom het haaitande wat in Bathurst in die Oos-Kaap gevind is, behoue gebly en nie verdwyn…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Wat veroorsaak dat die see in Valsbaai soms donkerblou strepe vertoon? Het 'n mens werklik spesiale, duur grond nodig om dagga in te kweek? Wat het die goue…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Kan weerkundiges donderweer voorspel? Hoe raak 'n mens ontslae van swamme wat oornag in jou potplante se potte opkom? Wat kan 'n mens aflei uit die feit dat…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Hoekom smelt botter in 'n mikrogolfoond van die middel af, en hoe kry 'n muggie dit reg om die sessie in die oond te oorleef? Wat veroorsaak 'n wit pitagtige…

Waarom klink mense se stemme verskillend? Hoekom traan jou oë as jy gaap? Wat is die nut van muskiete, muggies, brommers en vlieë? En wat is die impak van…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Hoekom lê 'n dooie insek altyd op sy rug? In watter mate word 'n mens se vingerafdrukke deur die gene van jou ouers bepaal? Is dit waar dat rooi perdebye in…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Is die bohaai oor aardverwarming nie 'n blote bangmaakstorie nie? Wat is die oorsprong van harde modderballe met 'n gat in die middel wat by Thabazimbi gevind…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Hoekom is daar temperatuurverskille tussen voorwerpe in dieselfde vertrek? Hoe kry sommige padda- en visspesies dit reg om tydens droogtes vir lang tye…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Hoe het reënmeters ontwikkel, en wat is die nut daarvan? Kan 'n mens elektrisiteit uit die kosmiese agtergrondstrale tap? Wie besluit watter diere moet as…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Wie het die atoomhorlosie uitgevind, en hoe werk dit? Hoekom het mense fobies, en wat veroorsaak dit? Bestaan klimaatsverandering werklik, of is dit 'n…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Wie besluit watter plante is onkruid? Hoekom breek seuns se stemme en meisies s'n nie? Wat is dejà vu?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Hoe beland 'n visfossiel in 'n Sandklip-skeur in die omgewing van Bethlehem? Is dit moontlik dat 'n lewende padda binne in 'n rotsbal gevind kan word? Hoekom…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Navigeer muskiete op klank, lig, velreuk of koolsuurgas? Hoekom sit watervoëls net op sekere damme? Kry 'n mens krappe langs die Weskus? En kan paddas van…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Wat is die doel van die dun beentjie wat aan die agterkant van 'n hoenderboudjie aangetref word? Hoekom drom miere op die kabels van 'n elektriese heining…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Watter rol speel ligene in die ekostelsel? Hoekom neem dit langer om biltong in die koue droë wintermaande droog te kry, as in die die warm somermaande wanneer…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Daar word deesdae baie gewag gemaak van die sogenaamde “wonderneut” wat 'n mens help om deur middel van diaree gewig te verloor. Is dit nie skadelik vir 'n…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Watter drie diersoorte sal teen die einde van hierdie eeu uitgesterf wees? Is dit waar dat die seevlak aan die Kaapse suidpunt duisende jare gelede 30 meter…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Hoekom lyk die berge in die Karoo soos 'n versierde koek wat in lae opgebou is? Hoekom spring walvisse uit die water uit? En hoe vind die ontkieming van…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Kan dit visse en paddas reën? Hoe kan die ouderdom van die aarde wetenskaplik bepaal word? Kan 'n mens enige berekeninge oor die aarde maak sonder om sy plek…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Hoekom kwaak paddas? Wat veroorsaak dat voetspore op nat seesand aanvanklik droog is, en dan vol water word? En hoe werk Foucalt se pendulum?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Is dit waar dat wit klere in die somer koeler is as swart klere? Kan 'n mens 'n orkaan vroegtydig met behulp van 'n ontploffing stuit? En het kameelperde…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Hoekom spin 'n kat? Hoe beïnvloed massa die tempo waarteen tyd verloop? En kan 'n mens ovaria of eierstokke oorplant?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Wat is 'n gonna of 'n krompokkel? Wat kan 'n mens doen aan 'n avokadopeerboom wat baie blomme het, maar omtrent geen vrugte dra nie? Waar het rooivalke oornag…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Wat kan gedoen word duiwe se getalle in stede te beperk? En wat veroorsaak dat so baie van hulle probleme met hulle pote het? Wanneer 'n mens op klam sand op…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Beteken 'n prominente boggel aan 'n mens se agterkop dat jy Neanderdal-voorsate het? Hoe weet miere dat hulle slegs die heuningdou-druppel wat plantluise…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Wat is die verskil tussen kapok en sneeu? Hoe kry 'n vlieg dit reg om teen 'n motorruit vas te klou teen die suigkrag van 'n stofsuier? Hoekom kry sekere mense…

Hoe het Kepler dit reggekry om sy ingewikkelde berekenings oor planetêre beweging met behulp van die Romeinse getalle-stelsel te doen? Is dit moontlik om die…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Is die melk in 'n vyeboom se hout giftig, of kan 'n mens dit gebruik om vleis te braai? Is dit moontlik om 'n werkende eko-verkoeler van 2 liter…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Wat kan 'n mens doen om voëls na jou tuin te lok? Watter chemise veranderinge ondergaan 'n ui tydens die gaarmaakproses, sodat dit nie meer jou oë laat brand…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Hoekom smelt 'n stuk botter in die mikrogolfoond van die middel af? Hoe maak 'n mens goeie kompos in jou tuin? Wat is die funksie van mangels en die blindederm…