Shows / Hoe verklaar jy dit?

Episodes
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Moet 'n mens stilstaan of vining padgee as jy skielik op 'n slang afkom? Ervaar visse, voëls, insekte en soogdiere pyn op dieselfde manier? Watter soort…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Kan daar meer as een oorsaak wees vir die knoppe op melkhoutbome se blare en die afsterf van groeipunte? Hoekom kraai my buurman se hane enige tyd van die nag…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Kan 'n naderende koue front ou rugbybeserings meer laat pyn? Hoekom maak kuifkop-houtkappers nes, skaars 'n meter bokant die grond? Hoe werk goëlery soos dr…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Hoekom is brak grond met 'n hoë soutlading suur, terwyl 'n mens juis die teenoorgestelde sou verwag? Is dit waar dat die westerse wêreld vir al die belangrike…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Hoe is dit moontlik dat klippe, rotse en sand in 'n vulkaan só warm kan word dat alles soos water kook en in die lug in geslinger word? Is dit waar dat slange…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Hoekom is Europese spreeus so 'n gewilde gasheer vir luise? Wat is die genetiese afstand tussen die gorilla en die mens? Hoe werk 'n sonwyser, en hoe akkuraat…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Hoekom word vliegtuie se motore meestal onder die vlerke gemonteer en nie by die stert nie? Watter voedsel is daar vir diere, soos flaminke, in sout…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Hoekom word reënwater wat deur dorpe se stormwaterslote wegloop, nie opgevang vir gebruik nie? Wat is ystervarke se paringsgedrag? As Jupiter en die son uit…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Hoekom is daar nie giftige diere in Nieu-Seeland nie, terwyl Australië oor verskeie giftige spesies beskik? Wat het daartoe gelei dat die beplande hidrobreking…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Hoekom is 'n swartmamba so giftig? Is dit werklik nodig? Hoe vind genetiese afwyking plaas? En wat veroorsaak knoppies op die blare van melkhoutbome by…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Waar kom die Tobie se naam vandaan? Waarom verkies bye meeldou op die blare van plante bo die nektar in blomme? Kan die eet van geelwortels 'n mens help om…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Kan 'n operasangeres 'n glas met haar stem laat versplinter? Kan 'n mens van vlieë ontslae raak deur 'n 20-sent munt in 'n glas water te plaas? En hoe het 'n…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
As 'n hen met voëlgriep besmet is, sal haar eiers ook besmet wees? Is klaasneus-muise regte muise, en hoeveel soorte word in die Fraserburg-omgewing aangetref?…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
As die see die oorsprong van reën is, hoekom is reënwater dan nie sout nie? Hoeveel verskillende soorte malaria kom in Afrika voor? En hoe kommunikeer diere…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Hoekom hou inteling by mense gevare in, terwyl dit deur boere gebruik word om byvoorbeeld beesrasse te verbeter? Wat veroorsaak dat die een helfte van 'n…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Wat bedoel wetenskaplikes as hulle sê dat die heelal op 'n mespunt gebalanseer is? Waarom word honde nie afgeskrik deur die reuk van vrot kos nie en eet hulle…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Watter nut het skerpioene, en hoe hou 'n mens hulle uit die huis? Kan perdebye sonder mannetjies voortplant? En hoekom kan sekere diere nog rondhardloop of…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Waar kom paddavis-garnale skielik na 'n reënbui in granietpoele in die suide van Namibië vandaan? Is die teenwoordigheid van reënspinnekoppe werklik 'n…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Hoekom word daar deesdae soveel nuwe planete ontdek? Waarmee word die afstand tussen hemelliggame gemeet? Plaas die dra van klere nie 'n beperking op die mens…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Het diere enige begrip van gevaar, pyn en dood? Hoe kan 'n mens keer dat vonkelwyn uit 'n oop bottel ontsnap? Is dit moontlik om granietstof te gebruik om…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Hoe lank kan 'n skilpad sy asem ophou? Hoekom laat die gebruik van gryswater vir die spoel van toilette 'n onaangename geurtjie na? En hoe verander melk tydens…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Regstreekse uitsending van die Woordfees af op Stellenbosch.
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Het mikrogolwe enige uitwerking op skimmel op kos? Watter rol speel patrone in die natuur? En kan verkleurmannetjies swem?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Kan 'n mens plastiektenks waarin gifstof was, vir die opgaar van gryswater gebruik? Wat eet duisendpote, en wat is hulle nut? Plant verskillende kleure lig…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Is ewigdurende beweging moontlik? Wat stel 'n vlooi in staat om so hoog te spring? En watter nut hou die skenking van water deur 'n groep boere van Grabouw aan…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Kan die droogte die rede wees waarom naakte slakke skielik binne 'n huis voorkom? Kan baldadige honde wat in 'n parkie losgelaat word, die rede wees waarom 'n…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Van watter seedier word calamari verkry? Waar kom die reuse hoeveelheid olie vandaan wat met die Alaska olie-pyplyn uit 'n boomlose, permanente ysgebied gepomp…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Is dit enigsins moontlik dat daar iewers op 'n ander planeet intelligente lewe soos die mens bestaan? Wat veroorsaak dat sekere manlike voëls tydens paartryd…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Hoe werk feromone by mense en diere? Hou 'n mikrogolfoond enige kankergevaar vir die gebruiker in? Watter gevaar hou elektriese heinings vir diere soos…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Hoeveel waarde kan 'n mens heg aan die veelal-teorie, waarvolgens daar 'n oneindige aantal heelalle bestaan? Hoe kry groot bome dit reg om water tot bo op te…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Is populier- en wilgerbome inheems? Is dit waar dat daar meer plantspesies op Tafelberg is as in die hele Brittanje? Hoeveel gewig kan 'n mier dra? Hoekom kan…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Hoekom lê sekere voëls blou eiers? Kan silweragtige rosette op 'n klipskerf fossiele van 'n biesieplant wees? En hoekom ry 'n skurwepadda op die rug van 'n…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Hoe weet 'n mens wanneer is 'n skilpad 'n mannetjie of 'n wyfie? Wat veroorsaak groot wit vlekke aan die stamme van bome, en is dit skadelik? Kan 'n groot…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Watter uitwerking sal die uitroei van alle muskiete om malaria te bekamp, op die ekologie hê? Hoe ontstaan reuke, en hoe neem ons dit waar? Hoekom breek…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Waar kom liggaamshitte vandaan, en hoe word dit beheer? Hoe kry eekhorings dit reg om die harde doppe van pekanneute stukkend te byt? Hoekom is sommige sywurms…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Wat veroorsaak ligaamsreuke? Kry 'n mens slange met pote? Watter faktore beïnvloed die spoed van golwe? Kan springgety veroorsaak dat 'n boorgat 5 km van die…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Wat is die gemiddelde aantal kleintjies wat 'n pofadder op een slag kry? Aan watter vereistes moet boorgatwater voldoen om dit veilig te maak vir menslike en…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Is dit moontlik om 'n insek van Emalahleni (Witbank) op grond van 'n skets te identfiseer? Waar kom die mens se se vermoë vandaan om op die maat van musiek te…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Hoe veilig is insekte-middels vir binneshuise peste en plae vir mense en hulle troeteldiere? Wat veroorsaak bol-weerlig? Is erdvlooie verwant aan vlooie? Wat…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Hoekom het windturbines slegs drie vinne? Hoekom hoor 'n mens feitlik nooit van hartkanker nie? Hoe kry insekte dit reg om onderstebo te vlieg en teen 'n…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Hoekom is daar 'n verskil tussen die lesing op 'n motor se snelheidsmeter en die lesing op die GPS? Watter bedreiging hou droogtes vir verkleurmannetjies in?…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Bestaan daar enige bewys dat arende hulle kleintjies in die lug ondersteun wanneer hulle begin vlieg? Hoe werk 'n slimfoon se raaksensitiewe skerm? En hoe…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Hoe werk 'n teensuurmiddel wat self suur bevat? Is uile gebiedsgebonde? En is die uithaal van vrugteboorde werklik 'n waterbesparende strategie?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Wat is 'n Afrika-aartappel? Hoe lank bly insekte-middels giftig in die tuin? Deur watter stadiums van ewolusie het ons waterlewende voorouers ontwikkel tot by…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Wat kan 'n mens doen om 'n keweragtige insek, in die volksmond bekend as twee-tweetjies, in jou groentetuin te bekamp? Watter soort wurm dra haar eiers op haar…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Hoekom moet 'n mens al minder water in 'n stoom-eierkoker gooi, hoe meer jy eiers daarin kook? Wat was die sogenaamde Carrington-gebeurtenis van 1859? En…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Was ons voorgeslagte eeue gelede kleurblind? Hoe werk die induksie-kookproses? Gebruik 'n gasverwarmer meer gas as jy meer elemente gelyktydig gebruik? En…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Is die feit dat die haainette aan die KwaZulu-Natalse kus onlangs tydens die sardientjie-loop verwyder moes word, nie 'n aanduiding dat die nette oorbodig is…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Kan katte ook met die MI-virus besmet raak? Kan 'n mens vooraf bepaal wat die gehalte van die water in 'n boorgat sal wees? En wat is die sogenaamde Parktown…
Hoe verklaar jy dit?20 Aug
Watter veranderings het die pootlose akkedis ondergaan om te kan oorleef? Duisende jare gelede was Robbeneiland vas aan die Wes-Kaapse skiereiland. Is daar…
Hoe verklaar jy dit?13 Aug
Waaruit bestaan die spektrum van lig wat die menslike oog kan sien? Is die adelaarsvaring 'n inheemse plant? En hoeveel skilpadspesies is daar in Suider-Afrika?
Hoe verklaar jy dit?6 Aug
Watter rol speel DNS in die ontwikkeling van 'n embrio? Hoekom bly houtlym vloeibaar in 'n houer, maar vorm 'n stewige las as 'n mens dit aan twee stukke hout…
Hoe verklaar jy dit?30 Jul
Wat is lewe? Waar kry slange hulle gif vandaan? Wat is die menslike bioom, en hoe belangrik is dit?
Hoe verklaar jy dit?23 Jul
Hoekom maak lemoenduifies se vlerke 'n fluitgeluid wanneer hulle vlieg? Watter onsigbare plaag het die mense van Vleesbaai die afgelope herfs gedurende die nag…
Hoe verklaar jy dit?16 Jul
Hoekom ontplof klippe in 'n braaivleisvuur skielik? Watter nadele hou die Oosterse liewenheersbesie onder andere vir die wynbedryf in? En hoekom begin 'n…
Hoe verklaar jy dit?9 Jul
Hoekom het windturbines slegs drie vinne? Hoe maak die menslike liggaam homself van binne warm? Wat is die funksie van brein-vetweefsel? Wat is die rol van…
Hoe verklaar jy dit?2 Jul
Hoe verklaar 'n mens die gevoel dat daar iemand na jou staar en as jy omkyk, dan is dit so? Wat veroorsaak dat daar soms tydens 'n halfmaan 'n reguit, in plaas…
Hoe verklaar jy dit?25 Jun
Daar is verskeie plekname in Suid-Afrika waarin die woord '"wolf" voorkom. Beteken dit dat eens op 'n tyd wolwe in Suid-Afrika was? Het bakterieë ook…
Hoe verklaar jy dit?18 Jun
Hoe ontstaan 'n dubbeldoor-eier en kan so 'n eier uitbroei? Is dit moontlik om 'n ysberg van Antarktika na die Kaap te sleep om 'n watertekort aan te vul? Hoe…
Hoe verklaar jy dit?11 Jun
Kan 'n mens seewater gebruik om 'n komposhoop klam te hou? Watter nut het muskiete, behalwe om mense lastig te val en siektes oor te dra? Behoort die bymot tot…