Shows / Hoe verklaar jy dit?

Episodes
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 15 November 2020
Wat is die storie agter die twee voëlkuikentjies wat ‘n luisteraar lewend op ‘n teerpad gekry het? Is die kuikens moontlik deur die ouers uitgeskop? Kan dit…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 8 November 2020
Hoe werk instinktiewe versus aangeleerde gedrag by voëls en soogdiere? Hoe kan Bernoulli se beginsel op ‘n vliegtuig toegepas word? Wanneer die vliegtuig in…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 1 November 2020
Wat is perdekrag nou eintlik? Waar kom dié term vandaan? Hoe word perdekrag na hedendaagse kilowatt omgeskakel? Hoe kan daar vasgestel word watter massa ‘n…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 25 Oktober 2020
Waar kom die oorspronklike volke van elke wêreldstreek vandaan? Hoekom het hulle verskillende gelaatstrekke en velkleure? Weet jy dat jy op ‘n tyd droogvoet…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 18 Oktober 2020
Hoekom word melk suur? Hoekom neem UHT geprosseseerde melk langer om suur te word? Watter een van UHT of gewone melk is gesonder vir menslike gebruik? Waar kom…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 11 Oktober 2020
Hoe is dit moontlik dat aardvarke miljoene jare kan oorleef terwyl hulle stapelvoedsel slegs termiete is? Was daar te alle tye termiete? Hoekom grawe aardvarke…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 4 Oktober 2020
Hoekom word 'n nasale depper deur jou neusholte gesteek om 'n bewys te kry van die Coronavirus? Hoekom kan 'n monster nie uit jou keel geneem word nie? Hoe…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 27 September 2002
Op watter manier bevat plutonium soveel meer potensiaal as uraan-235, of waar lê die knoop? En hoe werk dit? Wil jy meer weet oor kern-klowing? Hoe kry sekere…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 20 September 2020
Hoe moet ons eties en moreel teenoor die grond optree? Hoekom moet jy soms onkruid toelaat in jou tuin? Al gehoor van 'n plantjie genaamd die Blou Trots Van…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 13 September 2020
Hoekom het perde sulke groot oë? Is dit moontlik dat daar dalk al 'n meteoriet in die Witbank-omgewing in die Noord-Kaap geval het? Wat is die storie van die…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 6 September 2020
Hoe weet 'n mannetjie rooiborsduif dat hy moet begin nes bou om gereed te maak vir die wyfie om eiers te lê? Watter invloed het straatligte en veiligheidsligte…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 30 Augustus 2020
Wil jy meer weet oor navigasie in die diereryk? Wat is die verklaring van ‘n rigtinglose mens? Kan die mens dieselfde tegnieke gebruik om te navigeer as diere?…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 23 Augustus 2020
Hoe beland 'n klein spinkaantjie binne-in 'n hoendereier? Hoekom vlieg 'n vliegtuig en vaar 'n boot teen knope? Hoekom vlieg 'n vliegtuig nie teen kilometer…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 16 Augustus 2020
Wat is die verskil tussen valke en arende? Weet jy dat swerfvalke teen sowat 250 km/h kan duik? Kry 'n mens seekatte wat in varswater voorkom?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 9 Augustus 2020
Hoekom het mense nie sterte nie? Wat is die funksie van die stert by soogdiere? Wat is die storie met krapspinnekoppe en jakkalsvlieë, en kan daar simbiose…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 2 Augustus 2020
Kan sekere diere deur ander diersoorte of spesies gesoog word? Wil jy meer weet oor die witkruisarend? Wat is hulle rooftegnieke en broeigewoontes? Het jy…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 26 Julie 2020
Hoe het buideldiere, wat eie aan Australië is, van daar na Noord-Amerika versprei? Wat is 'n vlam, en hoekom is dit sigbaar? En hoekom beweeg 'n drywende…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 19 Julie 2020
Hoekom is sekelbos 'n indringerplant in Noord-Natal, hoewel dit 'n inheemse boom is? Het jy geweet die mens gebruik rubber al langer as 1000 jaar? Wat is…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 12 Julie 2020
Leer meer oor reënwoude. Wat is die sedimentêre gesteentes wat 'n luisteraar in Nieu-Seeland gesien het? Hoekom word vere, soos bladvere en spiraalvere in…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 5 Julie 2020
Hoe het olifante wat hul ontstaan in Afrika het, in Indië beland? Hoekom verskil die lesing op jou badkamerskaal as jy op dit klim wanneer die skaal op 'n…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 28 Junie 2020
Wat is optimistiese vooroordeel of onrealistiese optimisme? Hoe het virusse ontstaan?cHoekom werk antibiotika nie teen virusse nie?cWaaruit bestaan virusse?…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 21 Junie 2020
Is pseudo-swangerskappe by diere moontlik? Hoe kan 'n koei melk produseer as sy nie gekalf het nie? Hoe is die enorme rotsblokke op die Nan Madol eiland…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 14 Junie 2020
Kan diere tel? Indien wel, tot hoe ver? Is daar onder die soogdierspesies enige voorbeelde van 'n manlike en vroulike indiwidu wat lewenslank paar? En, is 'n…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 7 Junie 2020
Hoe kry knopiespinnekoppe dit reg om so ongesiens jou huis binne te kom? Het jy geweet dat dit slegs die byt van 'n wyfie-knopiespinnekop is wat giftig vir die…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 31 Mei 2020
Wat op aarde is die vreemde muis wat 'n luisteraar in die Beaufort-Wes-distrik gewaar het met die lang snoet en koddige ronde lyfie? Waar kom die kleure van…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 24 Mei 2020
Hoe en uit wat het melkkliere ewolusionêr by soogdiere ontstaan? Het jy geweet varke het tot 18 melkkliere? Wat gebeur as tamaties te vroeg op die rak beland?…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 17 Mei 2020
Hoekom word jou horlosie se vermoë om akkuraatheid te behou, beinvloed tydens beurtkrag? Hoekom zoem 'n muskiet as hy nadervlieg om jou te byt? Hoe is die…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 10 Mei 2020
Hoekom het soogdiere nie eierlêend gebly nie? Hoekom word soveel wilde diere in stede aangetref? En waarom hop sekere voëls, terwyl ander loop of stap soos…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 3 Mei 2020
Hoekom het die hedendaagse organies gekweekte of winkeltamaties grootliks hulle heerlike geur en aroma verloor? Hoe het dinosourusse voortgeplant? Het hulle…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 26 April 2020
Wil jy meer weet oor virusse? Hoekom ruik rose lekker en ontlasting sleg? En, is dit waar dat duiwe mekaar voer wanneer hulle paar?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 19 April 2020
Hoekom lê alle voels eiers, en waarom is daar nie voëlsoorte wat lewendbarend is nie? Waarom sien ons byna geen dooie voëls langs die pad nie? Is dit eties…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 12 April 2020
Wat is daai goggatjies in jou swembadwater wanneer die water begin verdamp? Hoekom is Suid-Afrika so stabiel ten opsigte van aardbewings, orkane en vulkane?…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 5 April 2020
Al gehoor van die Suid-Amerikaanse meelmot? Wat is die ruspe met die wit stippels wat 'n luisteraar in sy huis gevind het? Wil jy meer weet van plantluise en…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 29 Maart 2020
Al gehoor van die krimpvarkie-spinnekop? Wat is die Afrika Bolas-spinnekop? En, wil jy meer weet van die ewolusie van die geslagsorgaan by plasenta- en…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 22 Maart 2020
Eet bokke soms grond, en hoekom? Wat is kropmelk, en hoe hou duiwe die kropmelk geskei van die saad wat hulle inneem?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 15 Maart 2020
Hoe gemaak as jou papegaai sy vere uit trek? Al gehoor van die gorrel-skurwepadda? Het jy geweet 'n wyfie-gorrel-skurwepadda kan enigiets van 10 000 tot 25 000…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 8 Maart 2020
Wat is 'n snuitkewer? Wat is die oorsprong van plaveiselklippe op Nieuwoudtville? Daar is ook meer inligting oor geelstervisse.
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 1 Maart 2020
Wat weet jy van mierleeus? Al gehoor van insekte wat hulle vlerke inwendig dra? Wat laat die aarde draai, wanneer het dit begin, en wat het dit veroorsaak?Wat…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 23 Februarie 2020
Het jy geweet in die Ooste kom daar duiwe voor wat so min as 22 gram weeg? Hoekom koer duiwe in die nag? Kan jy die aarde se gewig presies bepaal? Jy het seker…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 16 Februarie 2020
Besef jy dat 'n vlermuis nie kan loop nie? En wil jy weet of hulle werklik bloed suig? Al gehoor van die Bongo-mot? En wat is die storie van die draaiende…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 9 Februarie 2020
Al gehoor van die gespikkelde bosslang? Het jy geweet as Miljoentjies naby roofvisse is, verloor hulle hulle kleur? Wat dryf ewolusie? Kan jy doelgerigtheid…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 2 Februarie 2020
Hoekom plant paddas net in tydelike waterbronne voort? Hoekom kan hulle nie ook byvoorbeeld in plaasdamme voortplant nie? Het jy geweet brulpaddas benodig…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 26 Januarie 2020
Waar en waarom het besnydenisse begin? 'n Mens kan myte nie gewoonlik met die oog raaksien nie, maar, het jy geweet daar bestaan myte wat tot 12 mm groot is…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 19 Januarie 2020
Het jy geweet 'n kameelperd kan in alle rigtings skop, kragtig genoeg om Oom Leeu dood te skop of selfs te onthoof as hy regtig wil? Hoe eet 'n kameelperd…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 12 Januarie 2020
Is daar lewe, soos ons dit ken, in die buitenste ruim? Hoe kry jy jou hande op brekfis-heuning sonder om die byekorf oop te maak? Ons gesels oor 'n oulike…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 5 Januarie 2020
As 'n perdevlieg op jou harige vel kom sit, voel jy niks tot na hy jou gebyt het nie. Hoe is dit dan dat jy dadelik 'n huisvlieg voel? Het jy geweet dat 'n…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Hoe werk die weerkaatsing van stemklank as jy in die middel van 'n sirkel staan, wat uitgelê is met klip, met net klipbankies en bossies rondom jou? Wat is die…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Wanneer is 'n klein knaagdier 'n muis, en wanneer 'n rot? Kry 'n mens rotgrootte-muise of muisgrootte-rotte? Hoekom ry ons nie fiets om brandstof te bespaar…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Al gewonder hoekom ons griep en verkoue kry? Wat is die verskil tussen die twee? En wat het kamele met dit als uit te waai? Hoekom is honde en katte se…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Hoekom voel dit dae ná 'n baie lang vlug, of jy nog in die vliegtuig is en so effe van balans af is? Het dit iets te doen met jou ore of jou brein? Stem die…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Weet jy wat 'n analemma is? Hoekom vreet motjies so lekker aan jou sierstene? Wat het die sweet op 'n troepie se arm met 'n nag-vlieënde mot te doen? En, hoe…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Wanneer jy van Johannesburg na Sydney vlieg, hoekom voel dit of jy inderwaarheid eers Antartika toe vlieg? En wat het die wind daarmee te doen? Hoekom werk…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Ons gesels oor lastige haarskeerderspinnekoppe wat gereeld in jou huis kom kuier, en bied raad oor hoe om van hulle ontslae te raak. Dan word die kwessie van…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Ons gesels oor 'n klipplaat met duisende kleiner klippies daarin vasgevang, vind meer uit van skerpioene en hoe jy hulle uit jou huis kan hou, en leer meer van…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Hoekom wil die meeste mans urineer as hulle die klank van lopende water hoor? Spinnekoppies wat spring - is hulle giftig, en byt hulle? Waarvan leef hulle en…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Kan kwantumfisika regtig gebruik word om roofdiere te beheer? En ons vind meer uit van kontinentale ys, seevlakke en karate, en gesels oor akkedisse in…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Eet slakke spinnekoppe? Hoekom het manlike soogdiere tepels? Indien dit waar is dat 'n saunasessie onsuiwerhede uit jou bloed verwyder, word nutriënte in jou…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
'n Krap lyk baie soos 'n kreef sonder 'n stert, maar 'n kreef gebruik sy stert om te swem. Kan 'n krap swem? Ons hoor van 'n haarskeerderspinnekop wat lyk of…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Die span gesels oor die baard aan 'n man se gesig en testosteroon; die voorwaartse beweging van 'n outogiro; en beantwoord verskeie vrae oor suurstof.
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?
Ons gesels oor hoe voëltjies dit regkry om te praat, en waarom hulle dit doen. Ons vind meer uit van die afdruk van 'n fossiel in 'n klip, en wonder of dit…