Shows / Hoe verklaar jy dit?

Episodes
Hoe verklaar jy dit?4 Jun
Kan 'n klomp vuurvliegies 'n bewegende ligbal vorm? As babapoeier gebruik word om miere dood te maak, is dit dan nie ook vir die mens giftig nie? Kan 'n mens…
Hoe verklaar jy dit?28 May
Hoe bepaal wetenskaplikes hoeveel spesies daar is, en wanneer dit 'n nuwe spesie is? Kan visse pyn ervaar? Hoe kry klein hondjies en katjies dit reg om lang…
Hoe verklaar jy dit?21 May
Lê hoenders slegs in die voormiddag eiers? Hoe kan genetiese kennis in die bewaring van spesies soos luiperds gebruik word? Hoekom lê 'n papegaai-wyfie nie…
Hoe verklaar jy dit?14 May
Kan die eet van turksvy-blaaie lei tot onvrugbaarheid by koeie? Watter aanpassings het krappe en garnale wat slegs in varswaterstelsels voorkom? Is dit…
Hoe verklaar jy dit?7 May
Hoe vergelyk die broeitydperk van dinousouriër-eiers met die van moderne voëls, soos hoenders? Watter persentasie van Suid-Afrika se landsoppervlak word deur…
Hoe verklaar jy dit?30 Apr
Hoe word vuurvliegies se lig geproduseer? Kom kleurvariante by bosbokke ook voor? Wat is die oorsprong van die yster-oksied in rooi Kalahari-sand? En wat is…
Hoe verklaar jy dit?23 Apr
Wat is die voor- en nadele van die gebruik van grys water in en om die huis? Hoekom drom miere saam op amandelboompies in die Noord-Kaap? En hoe vertolk 'n…
Hoe verklaar jy dit?16 Apr
Hoe weet voëls waar om kos te vind? Watter spore oor die vroegste mense is reeds in Suid-Afrika gevind? En wat veroorsaak velletsels op walvisse?
Hoe verklaar jy dit?9 Apr
Hoekom is klippe in waterstrome so glad? Wat laat 'n ringnekpapegaai 'n Nooienshaarboom opvreet? En wat is die impliksasie van die nuwe klassifikasie van…
Hoe verklaar jy dit?2 Apr
Waarom is plaasbotter harder as margarien? Watter invloed het die stadsomgewing op wilde diere se gedrag? En hoekom suig bosluise aan die onderkant van 'n…
Hoe verklaar jy dit?26 Mar
Wat is die voedingswaarde van kos wat in 'n mikrogolfoond gaar gemaak is? Hoe kry 'n geitjie sy voete los as hy teen 'n vertikale oppervlak beweeg? En het…
Hoe verklaar jy dit?19 Mar
Het die heelal 'n uiteinde, en wat sal 'n mens sien as jy daar sou uitkom? Hoe ver kan die kommandowurm-mot vlieg om die plaag so vinnig uit Suid-Afrika se…
Hoe verklaar jy dit?12 Mar
As daar geen slange in Nieu-Seeland is nie, is giftige slange dan hoegenaamd nodig in 'n ekostelsel? Hoekom word daar sedert 1972 gereeld 'n skrikkelsekonde by…

Hoe verklaar jy dit?26 Feb
Wat veroorsaak die lig van die Noorder- en Suiderligte? Wat het van Mars se atmosfeer geword? Hoekom is boorgatwater skoon en nie modderig nie? En hoekom…
Hoe verklaar jy dit?19 Feb
Watter proses word gevolg om vegvliegtuie feitlik onsigbaar vir radar te maak? Is die geskiedenis van die ontdekking van oermense in Suid-Afrika al volledig…
Hoe verklaar jy dit?12 Feb
Hoekom hoor 'n mens nooit van hartkanker nie? Langs die Kaapse weskus word 'n muis aangetref met blare op sy rug? Wat is die rede hiervoor? En hoe word die…
Hoe verklaar jy dit?5 Feb
Rus of slaap miere soms? Hoekom word mans mettertyd bles, terwyl hulle baarde steeds welig groei? En is dit moontlik dat 'n slang met sewe koppe volwassenheid…
Hoe verklaar jy dit?29 Jan
Hoe vind diere soos skilpaaie en verkleurmannetjies, wat wyd verspreid voorkom, mekaar tydens paartyd. Is daar al fossiele in Zoeloeland gevind? En kan 'n mens…
Hoe verklaar jy dit?22 Jan
Is die Bonobo dalk die vermiste skakel in die mens se ontwikkelingslyn? Kan die bestaan van geeste wetenskaplik verklaar word? Wat is die verskil tussen 'n…
Hoe verklaar jy dit?15 Jan
Hoekom stoot 'n bergskilpad die karkas van 'n dooie skilpad meters ver rond? Bestaan daar enige gevaar dat die urine wat 'n skilpad uitskei wanneer dit opgetel…
Hoe verklaar jy dit?8 Jan
Hoekom is plante, soos wilde irisse, se blomtyd gesinchroniseer sodat hulle op dieselfde dag blom? Wat is mikro-organismes, waaronder bakterië en virusse en…
Hoe verklaar jy dit?1 Jan
Watter insekte boor gate in hibiskusplante, en hoe raak 'n mens daarvan ontslae? Wat is sandvlooie? Is daar enige waarheid in die teorie dat die aarde hol is…
Hoe verklaar jy dit?18 Dec
Wat is die verskil tussen dolomiet en doloriet? Volg tornado's altyd dieselfde roete? En het miere ook 'n asemhalingstelsel en bloedvate?
Hoe verklaar jy dit?11 Dec
Hoekom gebeur daar niks as 'n mens tee met koue water probeer maak nie? Wat gebeur met die minerale in water as 'n mens die water kook? Waar kom soogdiere…
Hoe verklaar jy dit?4 Dec
Hoe het mense in antieke tye datums en tyd bepaal? Hoekom sien 'n mens verskietende sterre uit verskillende rigtings as die aarde slegs in een rigting draai?…
Hoe verklaar jy dit?27 Nov
Waarom bevat trane sout, en waar kom die sout vandaan? Het die volmaan enige uitwerking op 'n mens se gemoedstoestand? Word voëlgedrag bepaal deur 'n oersiel?…
Hoe verklaar jy dit?20 Nov
Hoekom dra 'n mannetjieskat herhaaldelik 'n klein katjie uit 'n werpsel weg? Kan kwantum-meganika 'n rol speel in afstandsheling? Suurlemoensap is nie alkalies…
Hoe verklaar jy dit?13 Nov
Hoekom maak die ysterklip in die suidooste van Namibië geluide van verskillende toonhoogtes as 'n mens dit teen mekaar kap? Hoe sou dit die seisoene beïnvloed…
Hoe verklaar jy dit?6 Nov
Hoekom vorm 'n potplant aanhoudend waterdruppels aan die blare se punte? Hoe kry 'n bosluis dit reg om deur 'n mens of dier se vel te dring? Hoe 'n kan 'n mens…
Hoe verklaar jy dit?30 Oct
Hoe kry 'n verkleurmannetjie dit reg om sy tong so vining en akkuraat uit te skiet om sy prooi te vang? Hoekom slaap sommige voëlspesies saam in groepe? En…
Hoe verklaar jy dit?23 Oct
Kan siektes oor 'n afstand genees word? Wat het aanleiding gegee tot die ontstaan van 'n skilpad se dop? En kan gekonfiskeerde drank nie beter benut word as om…
Hoe verklaar jy dit?16 Oct
As die water in die see aanvanklik vars was, waar het die sout vandaan gekom? En as dit eers later sout geword het, hoe het dit die lewe in die see beïnvloed?…
Hoe verklaar jy dit?9 Oct 2016
Wat veroorsaak dat 'n bees met vyf pote gebore word? Hoekom sien 'n mens soms akkedisse met gevurkte sterte? En is daar ander diere behalwe akkedisse, wat 'n…
Hoe verklaar jy dit?9 Oct 2016
Wat veroorsaak dat 'n bees met vyf pote gebore word? Hoekom sien 'n mens soms akkedisse met gevurkte sterte? En is daar ander diere behalwe akkedisse, wat 'n…
Hoe verklaar jy dit?2 Oct 2016
Hoekom is die letters op 'n tikmasjien of rekenaar se toetsbord nie in alfabetiese volgorde nie? Waarom is groot gedeeltes naby Augrabies die afgelope paar…
Hoe verklaar jy dit?25 Sep 2016
Hoekom is die letters op 'n tikmasjien of rekenaar se toetsbord nie in alfabetiese volgorde nie? Waarom is groot gedeeltes naby Augrabies die afgelope paar…
Hoe verklaar jy dit?18 Sep 2016
Wanneer en hoe het lewe op aarde ontstaan? Hoe het die ravyn onder die Augrabies-waterval ontstaan? En wat verhoed dat die ravyn nie deur water-erosie al…
Hoe verklaar jy dit?11 Sep 2016
Kan 'n mens kannibaal-rotte teel om 'n rotplaag onder beheer te bring? Hoekom word daar so baie akkedisse by die Augrabies-waterval aangetref? En wat is die…
Hoe verklaar jy dit?4 Sep 2016
Is suurlemoene alkalies? Was die mini-ystydperk van ongeveer 1300 tot 1850 die gevolg van miljoene ontbindende lyke van die inheemse bevolking van die…
Hoe verklaar jy dit?28 Aug 2016
Hoe word die afstand tussen die aarde en die son gemeet? Hoekom word daar deesdae so baie nuwe planete ontdek? Hoekom dra mense klere? En wat in…
Hoe verklaar jy dit?21 Aug 2016
Is daar 'n alternatief vir spoeltoilette? Wanneer broei slange se eiers uit? En hoekom floreer sekere dorpe op die platteland, terwyl ander kwyn?
Hoe verklaar jy dit?14 Aug 2016
Wat het 'n koeëlronde gat in gesteentes langs die Oranjerivier veroorsaak? Waar kry skoorsteentermiete water vir die klei waarmee hulle neste bou? En hoekom…
Hoe verklaar jy dit?7 Aug 2016
Hoe vervel 'n tuinspinnekop met 'n harde ekso-skelet? Hoekom vertoon die lug so blou ná 'n koue front? Wat word van miere wat saam met 'n afgekapte boom op 'n…
Hoe verklaar jy dit?31 Jul 2016
Hoekom is daar nie paddas in die see nie? Kan 'n mens werklik uitgestorwe dierespesies laat herleef? En hoekom dra mense klere?
Hoe verklaar jy dit?24 Jul 2016
Is mossies monogaam? Hoe vergelyk die uitbarsting van Krakatoa in 1883 met die aarbewing in Alaska in 1964? En hoe navigeer dolfyne?
Hoe verklaar jy dit?17 Jul 2016
Sal 'n bidsprinkaan klere begin vreet as dit in 'n huis vasgekeer is? En is dit waar dat die wyfie die mannetjie se kop afbyt voor paring? Hoe lyk 'n…
Hoe verklaar jy dit?10 Jul 2016
Hoe het dennemotte uit Mpumalanga in die Wes-Kaap beland? Hoekom is varke uit Oostenryk ingevoer om denneplantasies in Suid-Afrika te beskerm? Hoekom word die…
Hoe verklaar jy dit?3 Jul 2016
Kan 'n mens van een plek na 'n ander beweeg deur bloot op te styg en te wag tot die betrokke plek saam met die aarde tot onder jou draai? Is daar enige verskil…
Hoe verklaar jy dit?26 Jun 2016
Hoekom kry party mense kouer as ander? Wat sal die effek van 'n aardbewing of tsoenami op Suid-Afrika se voorgestelde kernkragstasies wees? En hoe vining vind…
Hoe verklaar jy dit?19 Jun 2016
Wat is die verskil tussen honderdpote en duisendpote en het hulle enige nut? Hoe kry sampioene en plante dit reg om deur beton en teer te groei? En hoekom…
Hoe verklaar jy dit?12 Jun 2016
Hoekom lees 'n mens steeds in sekere geskrifte dat die aarde plat is? Hoe kan 'n mens statisties bewys dat daar geen korrelasie tussen mense se geboorte- en…
Hoe verklaar jy dit?5 Jun 2016
Was vroeë mense in 'n stadium naglewend? Hoekom weerkaats verskillende diersoorte se oë verskillende kleure as 'n mens in die nag 'n flitslig op hulle skyn?…
Hoe verklaar jy dit?29 May 2016
Bestaan daar iets soos die Nebraska-mens? Sal aasvoëls menslike oorskot vreet? En kom ouersorg by seebabers voor?
Hoe verklaar jy dit?22 May 2016
Kan die smelt van ys by die pole aardbewings veroorsaak? Hoekom is daar gereeld aardtrillings waargeneem toe die Katse dam die eerste keer vol water begin word…
Hoe verklaar jy dit?15 May 2016
Kan 'n selfoon 'n vlermuis se vermoë om obstruksies te vermy, beïnvloed? Wat veroorsaak dat digte plantegroei in 'n reguit lyn in die Karoo naby Willowmore…
Hoe verklaar jy dit?8 May 2016
As die die son se massa verminder as gevolg van die energie wat dit uitstraal, moet dit nie daartoe lei dat die aarde verder van die son wegbeweeg nie? Hoe…
Hoe verklaar jy dit?1 May 2016
Watter diere word almal blind gebore en wat is die rede daarvoor? Word dit werklik warmer net voordat dit begin sneeu? Wat het die fossielspore op 'n klip uit…
Hoe verklaar jy dit?24 Apr 2016
Wat is MSG? En steek daar enige waarheid in bewerings in die VSA dat die byvoeging daarvan by Chinese wegneem-etes verskeie newe-effekte tot gevolg kan hê? Hoe…
Hoe verklaar jy dit?17 Apr 2016
Hoekom vind 'n mens so min fossiele in Tafelberg-sandsteen? Is dit moontlik dat die fossiel van 'n paddatjie in 'n klip in die omgewing van Mooirivier gevind…