Shows / Kosmos 94.1

Kosmos 94.1
Kosmos 94.1 is an Afrikaans Commercial Station in Namibia. The audience profile of Kosmos 94.1: Namibian between 25-59 years old. The whole nation, and those in the higher LSM groups with disposable income listen to Kosmos 94.1. We are a news leader, disseminating news on an objective unbiased basis. We engage with high-level government in order to monitor the state of the nation, and to bring the news of the day to our listeners. Hence it is not uncommon to hear the voices of government…
Episodes
Kosmos 94.1Parlement het aanspreeklikheidskrisis
Die bestuurskenner Pius Dunaiski het kommer uitgespreek oor wat hy beskryf as 'n groeiende aanspreeklikheidskrisis in die parlement, en gewaarsku dat honderde…
Kosmos 94.1Pensioen: Uitbetalings van verhoging kom in fases
Vele pensioenarisse het hul frustrasie uitgespreek nadat hulle nie die terugwerkende betaling ontvang het na die 100 Namibiese dollar verhoging in die…
Kosmos 94.1Die 06:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Gedagte vir die dag met Johan Els 9 Julie 2026
Luister na vandag se boodskap met Ds. Johan Els
Kosmos 94.1Stad Kaapstad misluk in Khayelitsha
Die Khayelitsha-ontwikkelingsforum verwelkom die bevinding van die Openbare Beskermer dat Stad Kaapstad nie voldoende basiese munisipale dienste in dele van…
Kosmos 94.1Wêreld hou asem op, kommer oor hervatting van oorlog
Amerikaanse president Donald Trump wat Iranse leiers beledig en met meer aanvalle gedreig het, het wyd reaksie uitgelok. Kazem Gharibabadi, Iran se…
Kosmos 94.1Op'ie Kantlyn, 8 Julie 2026
Gedruk vir tyd? Rond en bont die hele dag? Kosmos 94.1 Nuus bring vir jou die dag se sportnuus. Plaaslik. In die streek. Internasionaal. Gratis en in…

Kosmos 94.1Die 18:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 17:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1LLPB kondig nuutste vleispryse aan
Die Lewendehawe en Lewendehaweprodukteraad het hul nuutste vleispryse vir die week aangekondig. Desmond Cloete, die bemarkingbestuurder, het aan Kosmos 94.1…
Kosmos 94.1Meer padveiligheidsveldtogte nodig
'n Man het Dinsdag met geringe beserings daarvan afgekom nadat sy voertuig van 'n brug op die Westelike Verbypad gery en op die pad daaronder geval het…
Kosmos 94.1Inheemse kennis se rol in bewaring in die kollig
Namibië loods môre sy publikasie "National Outlook on Indigenous and Local Knowledge of Biodiversity" om inheemse kennis formeel in nasionale…
Kosmos 94.1Die 16:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Savanna Beef-aandeelprys styg weens goeie aanvraag
Savanna Beef-aandele verhandel stewig op die Namibiese Sekuriteitebeurs teen een Namibiese dollar en sewentien sent per aandeel, 'n styging vanaf sowat 1…
Kosmos 94.1Staatsprokureurs spring om Job se aansoek af te weer
Die staatsprokureurs het dokumente aan alle lede van die Nasionale Vergadering vrygestel wat die president se getekende aanbevelings bevat vir die aanstelling…
Kosmos 94.1Trump dreig Iran-aanvalle, olieprys spring 5%
Dit blyk asof die skietstilstand tussen Amerika en Iran iets van die verlede is, met Amerikaanse president Donald Trump wat by die Navo-beraad in Turkye…
Kosmos 94.1FNB Namibia kry beste SME-bank in Namibië-toekenning
FNB Namibia is aangewys as die beste SME-bank in Namibië by die gesogte Global Banking & Finance Awards. Die bank bedien tans SME's in al 14 streke en handhaaf…
Kosmos 94.1SA munisipaliteite moet skuldplanne maak: Tesourie
Die Nasionale Tesourie sê munisipaliteite moet eers ooreenkomste oor volhoubare betalingsplanne met hul skuldeisers bereik voordat teruggehoue fondse vrygestel…
Kosmos 94.1Die 15:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Baba-Bokke het nog werk voor Wêreldkampioenskap-halfeindronde
Rugby: Die Junior Springbokke se afrigter, Kevin Foote, sê daar is steeds ruimte vir verbetering voor hulle Engeland Maandag pak in die halfeindronde van die…
Kosmos 94.1NV nogmaals ontwrig deur uitstappe
Die parlement is weereens in prosedurele onrus gedompel nadat opposisielede uit die Nasionale Vergadering gestap het, wat die Huis sonder 'n kworum gelaat het…
Kosmos 94.1Die 14:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.

Kosmos 94.1Badenoch verduidelik onttrekking by Clacton
Nie die Arbeiders nog die Tories sal 'n kandidaat vir die Clacton-tussenverkiesing daarstel nie. Die verkiesing is veroorsaak deur die bedanking uit die…
Kosmos 94.1DA sê voldoende toilette by skole is 'n reg, nie 'n doelwit nie
Die DA doen ʼn beroep op alle provinsiale onderwysdepartemente om dringend skole wat nog sanitasieprobleme het, te identifiseer en duidelike planne en tydlyne…
Kosmos 94.1Dagga-aktiviste op hete kole, uitspraak môre verwag
Daar is nog geen uitsluitsel in die Grondwetlike dagga saak deur aktiviste Brian Jaftha en Borro Ndungula nie. Uitspraak was Maandag verwag maar regter Claudia…
Kosmos 94.1IPC eis rekord van Amutse se ondersoek na Nasan en Vivo
Die IPC het die regering se hantering van 'n omstrede brandstof-mededingingsbesluit na die parlement geneem. Die party eis antwoorde van die energieminister…
Kosmos 94.1Nabta stel maatreëls vir langafstand taxi's voor
Die sekretaris-generaal van die Namibiese Bus- en Taxivereniging, Pendapala Nakathingo, stel voor dat alle openbare vervoervoertuie handmatige…
Kosmos 94.1Die 12:00 bulletin
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.