Shows / Kosmos 94.1

Kosmos 94.1
Kosmos 94.1 is an Afrikaans Commercial Station in Namibia. The audience profile of Kosmos 94.1: Namibian between 25-59 years old. The whole nation, and those in the higher LSM groups with disposable income listen to Kosmos 94.1. We are a news leader, disseminating news on an objective unbiased basis. We engage with high-level government in order to monitor the state of the nation, and to bring the news of the day to our listeners. Hence it is not uncommon to hear the voices of government…
Episodes
Kosmos 94.1Groenwaterstof mik hoog
Volgens Joseph Mukendwa, die waarnemende hoof van die Groenwaterstofprogram, het Namibië die potensiaal om groenwaterstofprodukte uit te voer as deel van die…
Kosmos 94.1Die 10:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Strafregtelike klag teen Dimpane gelê
Die organisasie, Public Interest SA, het ʼn strafregtelike klag by die Valke ingedien teen die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane, oor die…
Kosmos 94.1Aanlyn bieëry doen nie veel vir deursigtigheid nie
Die Sentrale Verkrygingsraad het Woensdag vir die eerste keer 'n bodopening regstreeks uitgesaai. Volgens die raad sal alle bodopeninge nou so uitgesaai word…
Kosmos 94.1Die bulletin om 09:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Rise vra bespoediging van klaring en leefstyloudits vir SAPD
Rise Mzansi vra dringende optrede om die klaringsproses en leefstyloudits van senior amptenare in die Suid-Afrikaanse Polisiediens te bespoedig. Volgens die…
Kosmos 94.1Die nuus om 08:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1PDM skop ook vas teen Sindano
Tydens 'n gesamentlike perskonferensie gehou deur opposisiepartye in die hoofstad, het die leier van die PDM, McHenry Venaani ook twyfel uitgespreek oor of…
Kosmos 94.1Solidariteit sê GNU wil beheer oor groot rugbytoer neem
Die vakbond Solidariteit het 'n voorstel deur die minister van Handel, Parks Tau, gekritiseer, om Rugby's Greatest Rivalry 2026-toer as 'n beskermde…
Kosmos 94.1VN waarsku oor hervatting van oorlog
Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, waarsku die hervatting van aanvalle en teenaanvalle tussen Amerika en Iran kan die diplomatieke…

Kosmos 94.1Van Vuuren gesels oor verkiesing na IKR
Die president van Krieket Namibië, dr. Rudie van Vuuren, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor sy verkiesing as geaffilieerde lid-direkteur op die raad van die…
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 07:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Dagga-aktivis sê oor pad vorentoe na hofverlies
Reaksie word ontvang van dagga-aktiviste Borro Ndungula en Brian Jaftha nadat hulle 'n hofsaak verloor het in poging om daggagebruik te dekriminaliseer. Regter…

Kosmos 94.1IPC verklaar Sindano-kwessie as ongrondwetlik
Die parlementêre herrie oor die sogenaamde aanstelling van Gerson Sindano as voorsitter van die verkiesingskommissie duur voort. Behalwe dat AR-leier Job…
Kosmos 94.1Versigtig met vennootskappe in China, maan LPM
China het sy sakegemeenskap en beleggers gemobiliseer om Namibië se industrialiseringsdoelwit te ondersteun met vennootskappe in nywerheidsontwikkeling en…
Kosmos 94.1Die 06:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Gedagte vir die dag met Johan Els 10 Julie 2026
Luister na vandag se boodskap met Ds. Johan Els
Kosmos 94.1GOOD kritiseer Stad Kaapstad wat die voer van voëls wil beheer
In Suid-Afrika het die GOOD-party die Stad Kaapstad se voorgestelde toepassing van verordeninge oor die voer van voëls in agterplase as oormatige…
Kosmos 94.1Betoging teen Kavango Link-pyplyn
Die Kavango People's Forum gaan op 17 Julie teen die voorgestelde 7 miljard Namibiese dollar Kavango Link-waterpyplyn betoog. Die projek sal behels dat water…
Kosmos 94.1Op'ie Kantlyn, 9 Julie 2026
Gedruk vir tyd? Rond en bont die hele dag? Kosmos 94.1 Nuus bring vir jou die dag se sportnuus. Plaaslik. In die streek. Internasionaal. Gratis en in…

Kosmos 94.1Die 18:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Só het Junie se brandstofpryse in sones vergelyk
Meer besonderhede is beskikbaar oor die Namibiese Statistiekagentskap se verbruikersprysindeks vir Junie. Dit toon dat verbruikers in Sone 1, wat bestaan uit…
Kosmos 94.1Kamer van Mynbou loods Namibië Mynbou-ekspo en -konferensie
Die Kamer van Mynbou het die 13de Namibië Mynbou-ekspo en -konferensie van stapel gestuur, wat van 4 tot 6 Augustus by die Windhoek-skougronde sal plaasvind…
Kosmos 94.1Dink langtermyn vir finansiële stabiliteit
Terwyl ekonomiese onsekerheid huishoudings en besighede bly toets, doen welvaartkenners ’n beroep op Namibiërs om verder as korttermynwinste te kyk. Veruscka…
Kosmos 94.1NV is nie Swapo-rubberstempel, sê opposisiepartye
Opposisiepartye veg teen wat hulle beskryf as pogings om die parlement se werk te bespoedig. Tydens 'n gesamentlike perskonferensie vanoggend het…
Kosmos 94.1Hou dadelik op om druipende leerlinge oor te plaas: Onderwysersunie
Die Onderwysersunie van Namibië het die regering versoek om die praktyk om leerders na die volgende graad oor te plaas sonder dat hulle aan die vereistes…
Kosmos 94.1Die 16:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Staande komitee neem klein-, groothandelsektore onder die loep
Die Parlementêre Staande Komitee oor Armoedebestryding, Arbeid en Nywerheidsverhoudinge hou vandag 'n konsultatiewe vergadering met belanghebbendes oor die…
Kosmos 94.1Moodie sê Bokke verwag verbete stryd teen Skotland
Rugby: Die Springbok-vleuel Canan Moodie sê hulle verwag Saterdag op Loftus Versfeld in Pretoria ʼn taai stryd teen ʼn gevaarlike Skotse span in die tweede ronde…
Kosmos 94.1Die 15:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Geskorste Ekurhuleni regsdienste-hoof gearresteer
Die geskorste hoof van Ekurhuleni se regsdienste, Kemi Behari, en nog drie mense is in hegtenis geneem deur die Madlanga-kommissie se aanbevelings-taakspan…
Kosmos 94.1Publiek kan insette lewer oor CFAO Healthcare-Nampharm samesmelting
Meer inligting is bekend oor die Namibiese Mededingingskommissie se uitnodiging aan die publiek wat uitgereik is vir môre. Die kommissie sal 'n…
Kosmos 94.1Die 14:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Sokkerwêreldbeker: Die Moderne Spel van Binne Af
Jean-Louis Knouwds gesels met Christopher Freygang oor die Sokkerwêreldbeker en alles wat die moderne spel so uitdagend maak. As voormalige Namibiese…
Kosmos 94.1Bonnie Tyler sterf op 75
Die legendariese Walliese rocksangeres Bonnie Tyler is in Portugal op 75-jarige ouderdom oorlede. In 'n verklaring op haar Facebook-blad sê haar familie dat sy…
Kosmos 94.1Administrateur van studente-hulpskema mors blykbaar geld
Die vakbond Nehawu sê hy is bekommerd oor bewerings dat die administrateur van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente geld mors. Volgens berigte het…
Kosmos 94.1Kavango, Zambezi neem voortou in ietermagô-smokkel
Die stropery van ietermagô’s duur onverpoosd voort met onlangse berigte van individue wat in hegtenis geneem is vir die onwettige besit van ietermagôvelle…
Kosmos 94.1Kenner sê oor hoë werkloosheid onder landbou-graduandi
Reaksie word ontvang oor landbougegradueerdes wat die meeste werkloosheid ervaar, volgens 'n ondersoek deur die Nasionale Raad se Staande Komitee oor Onderwys…
Kosmos 94.1NNN sê sakelui moet Chinese vennote soek
President Netumbo Nandi-Ndaitwah sê Namibiese sakeleiers moet die geleentheid in China gebruik om bankbare projekte te soek wat nywerhede, werkgeleenthede en…
Kosmos 94.1Peter Bridgeford oor "Conservation & Tourism: The Early Days"
Elmero Strauss gesels met Peter Bridgeford oor sy nuwe boek, Conservation & Tourism: The Early Days. As 'n ervare skrywer op die gebied van bewaring en…
Kosmos 94.1Die 12:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Die nuus om 11:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Cosatu het kommer oor weerhouing van fondse aan plaaslike owerhede
Die vakverbond Cosatu vra dringende ingryping om die krisis aan te spreek by die land se munisipaliteite met finansiële probleme. Dit volg nadat die Nasionale…
Kosmos 94.1Trump sê Iran wil praat
President Donald Trump het op Air Force One met joernaliste gepraat na Woensdagaand se aanvalle wat sy weermag op Iran uitgevoer het. Hy sê Iran het kontak met…
Kosmos 94.1Die 10:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Parlement se werkstempo is maar traag
Volgens die Nasionale Vergadering se jongste ordelys is ses wetsontwerpe tans in die tweede leesfase en word gedebatteer. Dit sluit in die grond-wetsontwerp en…
Kosmos 94.1Trump is sat vir Iran
President Donald Trump van Amerika dreig met nog aanvalle op Iran en waarsku dat noodsaaklike burgerlike infrastruktuur geteiken kan word. Amerika se Sentrale…
Kosmos 94.1Die 09:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Kom maak pot met 'n doel!
Die jaarlikse liefdadigheidsgeleentheid en kookkompetisie, “Potjies with Purpose”, is terug en hierdie keer word fondse ingesamel vir die Namibiese…
Kosmos 94.1Kommer oor herroepte gewigsverlies medisyne
Suid-Afrika se gesondheidsreguleerders waarsku die publiek en gesondheidsorgpersoneel om nie herroepte iDEXIS Semaglutide- en Tirzepatide-medisyne te gebruik…
Kosmos 94.1SA se plaaslike regering beleef 'n krisis
United Africans Transformation sê die Nasionale Tesourie se besluit om befondsing vir 69 munisipaliteite te bevries, ontbloot 'n toenemende plaaslike…
Kosmos 94.1Ten spyte van uitdagings is Lüderitz bedrywig
Lüderitz ervaar 'n toename in aktiwiteit namate werk vorder aan verskeie groot ontwikkelings, insluitend die land se vlagskip groenwaterstofprojek, Hyphen…
Kosmos 94.1Die 08:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Bibi sê Turkse regering is radikaal
Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, sê hy het president Donald Trump van Amerika gewaarsku om nie F-35 Stealth-vegvliegtuie aan Turkye te verkoop…
Kosmos 94.1Motsoaledi sê swakplekke moet aandag kry
Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, sê langdurige swak plekke in die openbare gesondheidstelsel moet dringend aangespreek word. Dit volg nadat die…
Kosmos 94.1Karasburg-laerskool soek jou!
Karasburg-laerskool vier vanjaar met groot trots 50 jaar van gehalte-onderwys, groei en gemeenskapsbou! Alle oudleerders, voormalige en huidige onderwysers…
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 07:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.