Shows / Taaldinge

Taaldinge
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.
Episodes
TaaldingeTaaldinge 28 April 2024
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het onlangs bekend gemaak aan wie sy gesogte pryse vanjaar toegeken word. Prof. Eleanor Cornelius, professor…
TaaldingeTaaldinge 21 April 2024
Die Virtuele Instituut vir Afrikaans, VivA, doen besondere werk oor Afrikaans grammatika en het ‘n portaal vir taalonderrig. Die projekleier, Nadine…
TaaldingeTaaldinge 14 April 2024
Twee verteenwoordigers van die Griekwa-koningshuis, kaptein Aaron Messelaar en hoofvrou Rachel Cloete, vertel vir Ina Strydom meer oor die Griekwa-gemeenskap…
TaaldingeTaaldinge 7 April 2024
Na aanleiding van ‘n onlangse rubriek in Beeld waarin die rubriekskrywer Jana Luther vra of dit tyd geword het vir ‘n Red-‘n-Woord projek, praat Ina Strydom…
TaaldingeTaaldinge 31 Maart 2024
Die senior mederedakteur van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal, Alet Cloete, is saam met Ina Strydom in die ateljee om luisteraars se taalnavrae te…
TaaldingeTaaldinge 24 Maart 2024
Akademia het pas ‘n BA Taalstudies bekend gestel. Die hoof van die Departement Tale en Kultuurwetenskappe, dr. Alé Steyn, vertel vir Ina Strydom wat dié kursus…
TaaldingeTaaldinge 17 Maart 2024
Die waarde van ‘n woordeboek vir ‘n skoolkind kan nooit genoeg beklemtoon word nie. Die senior leksikograaf en eindredakteur by Pharos, Delana Fourie, vertel…
TaaldingeTaaldinge 10 Maart 2024
Verlede jaar is ‘n taalhulpbronoudit by universiteite gedoen om te bepaal wat die stand van taalbeleid en -beplanning is, en watter hulpbronne beskikbaar is en…
TaaldingeTaaldinge 3 Maart 2024
Die uitspraak van eiename, plekname en ander benamings in vreemde tale bly ‘n tameletjie vir die meeste mense. Moet die uitspraak so ná as moontlik aan die…
TaaldingeTaaldinge 25 Februarie 2024
Eersterust is ’n Afrikaanse gemeenskap in Pretoria. Hulle het groot uitdagings wat betref die oordrag van Afrikaans tussen die generasies omdat die druk om te…
TaaldingeTaaldinge 18 Februarie 2024
Wat is die stand van Afrikaans tans? Waar gaan dit goed, en waar is daar rooi ligte wat flits? Die taalkundige, prof. Wannie Carstens, vertel vir Ina Strydom…
TaaldingeTaaldinge 11 Februarie 2024
Emeritus-professor Hein Willemse vertel vir Ina Strydom meer oor die skrywer van die boek, The Arabic Afrikaans Writing Tradition, Achmat Davids; en die bydrae…
TaaldingeTaaldinge 4 Februarie 2024
Afrikaans is toenemend onder druk by universiteite, skole, in howe en in die werkplek, maar internasionaal groei die belangstelling in die taal. Nie net word…
TaaldingeTaaldinge 28 Januarie 2024
Waar kom die woord, sjebeen, vandaan? Wat is kontaminasie as dit met woorde of taal verband hou? Is die woorde, brutaal en wreed, sinonieme? Alet Cloete en…
TaaldingeTaaldinge 21 Januarie 2024
Die taalkundige, Prof Wannie Carstens vertel vir Ina Strydom hoe hy te werk gaan om die storie van Afrikaans se verlede, hede en toekoms in ‘n kompakte vorm te…
TaaldingeTaaldinge 14 Januarie 2024
Een van die heel oudste variëteite van Afrikaans kom uit die Bo-Kaap, naamlik Maleier-Afrikaans of Moslem-Afrikaans of Arabiese Afrikaans. Twee taal- en…
TaaldingeTaaldinge 7 Januarie 2024
Waarom is die standaardvariëteit van ‘n taal noodsaaklik, en waarvoor word dit gebruik? Ina Strydom vra die taalkundige, Prof Ernst Kotze onder meer hoe daar…
TaaldingeTaaldinge 31 Desember 2023
Ken jy die woord kletsnat? Waar kom die woord “laaitie” vandaan? En waarom kry sommige plekname ‘n lidwoord vooraan? Dit is van die luisteraarsnavrae wat…
TaaldingeTaaldinge 24 Desember 2023
Sommige gewoontes en gebruike tydens Kersfees en Nuwejaar is eeue oud; en al die gelowe het ‘n fees wat verband hou met lig – wanneer die lig die donker…
TaaldingeTaaldinge 17 Desember 2023
Die eerste Departement Afrikaans en Nederlands het in 1918 by die Grey Universiteitskollege – vandag die Universiteit van die Vrystaat – tot stand gekom. ‘n…
TaaldingeTaaldinge 10 Desember 2023
Wat is die stand van Afrikaans in die regswese – en hoekom is dit belangrik? Akademia het onlangs ‘n seminaar hieroor gehou as deel van die ATR se groter…
TaaldingeTaaldinge 3 Desember 2023
Die Afrikaanse Taalraad het met ‘n unieke projek in Macassar in die Wes-Kaap begin om Afrikaanse onderwys, en die belang van moedertaalonderwys en…
TaaldingeTaaldinge 26 November 2023
‘n Paar taalnavrae word beantwoord deur Alet Cloete en Gerda Odendaal van die WAT, soos die herkoms van die woorde ban en nerd. Die ambassadeur van die…
TaaldingeTaaldinge 19 November 2023
Die Afrikaanse Onderwysnetwerk het onlangs ‘n beraad gehou oor die stand van Afrikaanse onderwys, waar hulle op bepaalde fokusgebiede besluit het. Die…
TaaldingeTaaldinge 12 November 2023
Luisteraars se taalnavrae word beantwoord. Wat is goeie Afrikaans vir hardeware en sagteware van ‘n rekenaar? Wat is ‘n ewenaarsvoor? Waar kom die woord bykans…
TaaldingeTaaldinge 5 November 2023
Waarom word Hamas uitgespreek as “Ghamas” al word dit met ‘n h gespel? En plaaslik word Radebe uitgespreek as Ghadebe. Die taalkundige, prof. Ernst Kotze…
TaaldingeTaaldinge 29 Oktober 2023
Die bestuurshoof van die Afrikaanse Taalraad, dr. Conrad Steenkamp, vertel vir Ina Strydom van die verband tussen armoede en onderwys, en watter rol Afrikaans…
TaaldingeTaaldinge 22 Oktober 2023
Die internasionaal-gerekende leksikograaf, prof. Rufus Gouws van die Universiteit Stellenbosch, vertel vir Ina Strydom waar Internasionale Woordeboekdag…
TaaldingeTaaldinge 15 Oktober 2023
Regstreeks vanaf die Woordfees in Stellenbosch: Alet Cloete en dr. Gerda Odendaal van die WAT beantwoord luisteraarsvrae.
TaaldingeTaaldinge 8 Oktober 2023
‘n Taalpraktisyn van Akademia, Sarita Blignaut, vertel vir Ina Strydom meer oor die tema van vanjaar se Vertaaldag, en wat dit in die praktyk beteken. Sy…
TaaldingeTaaldinge 1 Oktober 2023
Skoolkinders se gebrekkige leesvermoë het verreikende gevolge, want volgens ‘n PIRLS-verslag kan slegs 19% van leeringe in Graad 4 met begrip lees. Die…
TaaldingeTaaldinge 24 September 2023
Die Virtuele Instituut vir Afrikaans, VivA, is besig met verskeie projekte ter bevordering en bewaring van Afrikaans in al sy fasette. Die bestuurshoof, Marlie…
TaaldingeTaaldinge 17 September 2023
Die bestuurshoof van die ATR, dr. Conrad Steenkamp, en die kultuur- en taalaktivis, dr. Willa Boezak, vertel vir Ina Strydom van ‘n werkswinkel oor Afrikaans…
TaaldingeTaaldinge 10 September 2023
Milanie Vosloo, die projekbestuurder van Afrikaans.com, vertel vir Ina Strydom meer oor hulle leerhulpmiddels wat gratis beskikbaar is. Hulle praat ook oor die…
TaaldingeTaaldinge 3 September 2023
Luisteraars se taalnavrae word beantwoord. Wat aan bod kom, sluit onder meer in die verskil tussen lankmoedig en verdraagsaam; die herkoms van ensemble…
TaaldingeTaaldinge 27 Augustus 2023
Waarom gebruik ‘n mens woorde soos dinges, of watsenaam? En watter funksie het “uhm” in ‘n gesprek? Prof. Donovan Lawrence, hoof van die department Afrikaans…
TaaldingeTaaldinge 20 Augustus 2023
Die gesogte Jan H. Maraisprys vir ‘n uitstaande bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal deur wetenskaplike werk en publikasies op ‘n hoë vlak in Afrikaans, is…
TaaldingeTaaldinge 13 Augustus 2023
Luisteraars se taalvrae word beantwoord. Van die kwessies wat bespreek word, is die gebruik van nommers, syfers en getalle; die herkoms van die uitdrukkings…
TaaldingeTaaldinge 6 Augustus 2023
Die Internasionale Federasie van Vertalers is ‘n beroepsorganisasie vir vertalers, tolke en terminoloë. Onlangs is ‘n streeksentrum vir Afrika in die lewe…
TaaldingeTaaldinge 30 Julie 2023
‘n Baie belangrike navorsingsprojek oor variasie in Afrikaans is onlangs aangekondig. Die bestuurshoof van die Afrikaanse Taalraad, dr. Conrad Steenkamp, en…
TaaldingeTaaldinge 23 Julie 2023
Iemand sing van ‘n boer in beton; ‘n groep noem hulleself ‘n Boere boy-band; vir sommige mense beteken dit ook die polisie. En dan is daar nog die mense wat…
TaaldingeTaaldinge 16 Julie 2023
Hoekom skuif kerke en gemeentes so maklik van Afrikaans na Engels as geloofstaal? Die Afrikaanse Taalraad ondersoek dié kwessie. Die ondervoorsitter van die…
TaaldingeTaaldinge 9 Julie 2023
Die kwessie van standaardtaal is die afgelope tyd in die kollig. Daar is diegene wat meen “standaard” sluit mense uit. Maar wat is standaardtaal; wat is die…
TaaldingeTaaldinge 2 Julie 2023
Waarom gebruik ‘n mens ‘n komma as desimale skeier, en nie punt nie? En waarom kan ‘n mens nie maar net soos wat die gewoonte geword het, van biljoen praat in…
TaaldingeTaaldinge 25 Junie 2023
Die Taalkommissie van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het onlangs ‘n seminaar gehou met die tema: Die einde van Standaardafrikaans? Die…
TaaldingeTaaldinge 18 Junie 2023
Luisteraars se taalnavrae word beantwoord. Alet Cloete en Gerda Odendaal van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal is saam met Ina Strydom in die ateljee, en…
TaaldingeTaaldinge 11 Junie 2023
Afrikaans is oor twee jaar 100 jaar oud. Die projek om dié geleentheid te vier, is onlangs aangekondig. Teen hierdie agtergrond is dit dan ook nodig om bestek…
TaaldingeTaaldinge 4 Junie 2023
Luisteraars se taalnavrae word beantwoord. Van die kwessies wat bespreek word, is die gebruik van manlike en vroulike vorme; waarom tagtig met ‘n t begin en…
TaaldingeTaaldinge 28 Mei 2023
Vloek jy in Afrikaans of Engels? Vloek is ‘n interessante kwessie, en verskillende woorde is meer of minder aanvaarbaar vir verskillende mense. Maar watter rol…
TaaldingeTaaldinge 21 Mei 2023
Die verskil wat ‘n letter kan maak! Is dit ‘n tikfout of ‘n taalfout? Die bekendstelling van nuwe banknote het tot groot ontsteltenis gelei by sommige lede van…
TaaldingeTaaldinge 14 Mei 2023
T staan vir ta en tsoenami; vir taai en vir têkkel, en nog vele meer. Die Senior Mederedakteur van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal, Alet Cloete, vertel…
TaaldingeTaaldinge 7 Mei 2023
Universiteite se taalbeleid is dikwels in die kollig en het al tot verskeie hofsake gelei. Maar taalbeleid handel ook oor regverdigheid en die benadeling van…
TaaldingeTaaldinge 30 April 2023
Luisteraars se taalnavrae is altyd interessant en leersaam. Alet Cloete en Gerda Odendaal van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal vertel onder meer waar “op…
TaaldingeTaaldinge 23 April 2023
Akademiese geletterdheid kom elke dan en wan in die soeklig, maar wat is dit en waarom wil universiteite dit meet? Proff. Albert Weideman en Tobie van Dyk…
TaaldingeTaaldinge 16 April 2023
Watter nut het idiome? Dalk moet ‘n mens sommer maar reguit sê wat jy bedoel. Maar enige moedertaalspreker wat sy sout werd is, sal weet dat uitdrukkings en…
TaaldingeTaaldinge 9 April 2023
‘n Paar weke gelede is daar bestek geneem van die stand van Afrikaans, en die fokus was op die positiewe punte. Daar is egter ook rooi ligte wat flikker…
TaaldingeTaaldinge 2 April 2023
Wat is die verskil tussen state en deelstate; konsert en concerto; en bakatel en bagatelle? ‘n Nuwe spanlid, dr. Gerda Odendaal, sluit by Alet Cloete van die…
TaaldingeTaaldinge 26 Maart 2023
Dis altyd moeilik om plagiaat te bewys, en kunsmatige intelligensie kan dit selfs moeiliker maak. Maar daar is taalkundige beginsels wat in die proses gebruik…
TaaldingeTaaldinge 19 Maart 2023
Om 'n vreemde taal aan te leer maak nie net nuwe wêrelde oop wat betref musiek en letterkunde nie, maar kan ook help om werksgeleenthede en selfs verblyfreg te…
TaaldingeTaaldinge 12 Maart 2023
Die Wet op Hoër Onderwys vereis dat al die inheemste tale op gelyke speelveld geplaas moet wees by universiteite. Dit vereis taalhulpbronne wat insluit…